Lookout Safari Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Hilda V - Sep 2024
Algehele gradering
Fantastiese!
Hendrina Magdalena M - Sep 2024
Algehele gradering
Romanties, rustig en privaat.
Kobus C - Aug 2024
Algehele gradering
Vriendelik onthaal en lekker uitgerus.
Elsie V - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik, rustig en baie mooi.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Johan D - Jul 2024
Algehele gradering
Sielsverfrisend en rustig.
Zinhle L - Jul 2024
Algehele gradering
Worth it, loved and best birthday stay.
Lookout Safari Lodge se terugvoer
Thank you Zinhle Langa, it was a pleasure hosting you and we would love to accommodate you again.
Ellie V - Jul 2024
Algehele gradering
Alles is netjies. Baie vriendlike staf.
Lookout Safari Lodge se terugvoer
Dankie, ons is bly dat julle die wegbreek geniet het en hoop om julle weer te akkommodeer.
Bernadette C - Jun 2024
Algehele gradering
Vredevol.
Lookout Safari Lodge se terugvoer
Dankie, Bernadette- dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ons hoop om julle weer te sien.
Marguerite L - Jun 2024
Algehele gradering
Absolutely lovely.
Lookout Safari Lodge se terugvoer
Dankie- ons is bly dat julle die wegbreek in die bos geniet het en sien uit om julle weer te akkomodeer.
Zydelia V - Jun 2024
Algehele gradering
Lieflike wegbreek by puik-ingerigte verblyf.
Lookout Safari Lodge se terugvoer
Baie dankie, ons is bly dat julle die tyd weg geniet het en ons hoop om julle weer te kan akkomodeer.
Fericia G - Mei 2024
Algehele gradering
Amazing experience and true value for money.
Lees meerLookout Safari Lodge se terugvoer
Thank you for taking the time to review your stay with us, Fericia. We are happy that we met your expectations and we hope to see you again.
Hendrik V - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig, still en alles beskikbaar.
Lookout Safari Lodge se terugvoer
Dankie- ons is bly dat julle die wegbreek geniet het en ons hoop om julle weer te kan akkomodeer.
Chrizelda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasies!
Lookout Safari Lodge se terugvoer
Dankie, ons is bly dat julle die wegbreek geniet het en ons hoop om julle weer te kan akkomodeer.
Mandie C - Feb 2024
Algehele gradering
Romantiese wegbreek, rustige omgewing, baie mooi en netjies.
Johannes D - Feb 2024
Algehele gradering
Sielskos, so naby die stad en om te dink jy kan so baie ervaar, rustig en mooi.
Claudia S - Jun 2024
Algehele gradering
Friendly staff, spotless and well-appointed apartment, extremely comfortable bed.
Lees meerLookout Safari Lodge se terugvoer
Thank you, Claudia. It was a pleasure hosting you and we are happy that you enjoyed your stay with us.
Monique E - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastiesr wegbreek plek.
Lookout Safari Lodge se terugvoer
Ons is bly dat julle die wegbreek geniet het en hoop om julle weer te sien!
Lebogang L - Jan 2024
Algehele gradering
A much needed retreat.
Ferdie S - Jan 2024
Algehele gradering
Was rus vir die siel weg van die alledaagse gejaag. Staff is wonderlik en vriendelik.
Lookout Safari Lodge se terugvoer
Dankie, dit was 'n plesier om jou te akkommodeer en hoop om jou weer te sien!
Johan V - Jul 2024
Algehele gradering
Mooi rustige plek!
Ra P - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon alles wat mens nodig het.
Lookout Safari Lodge se terugvoer
Dankie dat julle by LookOut Safari Lodge kom kuier het, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Dr. Albert V - Mrt 2023
Algehele gradering
Stil, privaat en spesiaal.
Lookout Safari Lodge se terugvoer
Baie dankie dat julle tyd by LookOut Safari Lodge spandeer het. Dit was 'n plesier om julle te akkomodeer en ons is baie bly dat julle die tyd by ons geniet het.
Cindy M - Des 2022
Algehele gradering
Lekker in die bos.
Lookout Safari Lodge se terugvoer
Dankie vir die resensie. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ons hoop om julle weer te sien.
Mia M - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Nicolene V - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike rustyd.
Cindy M - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Lookout Safari Lodge se terugvoer
Goeie more Cindy
Baie dankie dat julle ons besoek het- ons hoop om julle binnekort weer te kan akkomodeer.
Madeleen P - Apr 2021
Algehele gradering
Lush beyond words!
Donovan P - Apr 2021
Algehele gradering
Absolutely stunning, peaceful and comfortable. Would go back any time.
Luaan B - Mrt 2021
Algehele gradering
Ongelooflik baie geniet.
Marietjie B - Jul 2021
Algehele gradering
Rustige ontspan in die bos.
Lookout Safari Lodge se terugvoer
Dankie Marietjie. Dit was 'n plesier om julle te ontvang en ons hoop dat julle ons binnekort weer sal besoek by Lookout Safari Lodge.
Vanessa G - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gewees!
Stevin H - Apr 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging. Nie te vêr nie. Pragtige omgewing.
Liza D - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige en privaat plekkie vir 'n romantiese naweek weg!
Lees meerCatherine M - Nov 2021
Algehele gradering
Great weekend.
Lookout Safari Lodge se terugvoer
Thank you Catherine, for your review.
We are so happy that you enjoyed your stay and we hope that we can accommodate you again in future.
Christo V - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Lees meerLookout Safari Lodge se terugvoer
Hi Christo
Ons is bly dat ons kon uithelp met 'n alternatief nadat die bespreking vir die verkeerde chalet deurgekom het. Ons kon julle na 'n chalet skuif waar ons nog besig was met die installasie van 'n nuwe Jacuzzi.
Kom kuier asseblief weer noudat die installasie voltooi is.
Ons sal julle graag weer wil akkommodeer.
Erik J - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker hier, maar daar is een ding wat bietjie gepla het.
Lookout Safari Lodge se terugvoer
Hallo Erik
Dankie vir jou resensie.
Die plaaslike gemeenskap wat 6 km van die Lookout af is, was baie bly toe die inperking tye verander het. Ons is nou besig om 'n muur te bou by die chalet om die klank van die jolyt van die nabye area bietjie te demp wanneer daar feesvieringe gehou word.
Ek hoop dat julle darem die naggeluide van die jakkalse en zebras gehoor het.
Sharne C - Mrt 2021
Algehele gradering
Quick weekend away.
Lookout Safari Lodge se terugvoer
Thank you for your review. We are happy that you enjoyed your stay with us and hope to see you again soon.
Tanya M - Nov 2020
Algehele gradering
Ongelooflik mooi, stylvol en tog met die bosveld om jou.
Ronell V - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige privaat plekkie! Heerlik gebly. Ligging is goed.
Steven D - Okt 2020
Algehele gradering
Ontspanend, netjies waarde vir geld
Lauren W - Sep 2020
Algehele gradering
Pleasant, peaceful.
Tanya V - Sep 2020
Algehele gradering
Relaxing. Romantic. Retreat.
Cornelia M - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker ontspan!
Nezelle J - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons kuier het gevoel of ons vir familie gaan kuier. Hulle het ons baie tuis laat voel.
Elvira E - Jan 2020
Algehele gradering
Rustigheid vir die siel, ontspannend en perfek om tyd saam met lewensmaat te spandeer.
Lookout Safari Lodge se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Elvira.
Ons is so bly dat julle die wegbreek geniet het en ons hoop dat ons julle binnekort weer sal sien.
Christelle d - Okt 2020
Algehele gradering
Wat 'n heerlike breek!
Dalene B - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Adelle K - Feb 2020
Algehele gradering
Sal vir seker teruggaan. Amazing plek, net 'n buurman gehad wat sy musiek so bietjie hard gespeel het.
Elaine V - Mrt 2020
Algehele gradering
Luukse blaaskans in die bosveld sommer om die draai.
Dianne K - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderful.
Heleen V - Des 2019
Algehele gradering
Modern, netjies en in die hartjie van die bos.
Lizelle V - Nov 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Lookout Safari Lodge se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Lizelle. Ons is bly dat julle die bos wegbreek geniet het en hoop om julle weer te sien.
Maryke S - Sep 2019
Algehele gradering
Rustigheid.
Lookout Safari Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, ons is bly dat jy die naweek geniet het en sien uit om julle weer te ontvang.
Monique M - Sep 2019
Algehele gradering
By ver die rustigste naweek wat ons nog gehad het.
Lookout Safari Lodge se terugvoer
HI Monique,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons is bly dat julle die wegbreek geniet het en net rustig kon wees. Ons sien uit om julle weer tesien!
Lucinda F - Sep 2019
Algehele gradering
Amazing.
Lookout Safari Lodge se terugvoer
Ons waardeer jou positiewe terugvoer en is bly dat julle die wegbreek geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Bennie T - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik ontspannend met 'n bosgevoel.
Lookout Safari Lodge se terugvoer
Hi Bennie
Dankie vir jou resensie. Ons is so bly dat julle die tydjie geniet het en hoop om julle gou weer te sien!
Dirkie V - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik ontspanne plek.
Lookout Safari Lodge se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer.
Ons het ondertussen nuwe gas toevoer op die waterstelsels laat aanbring en ons maandelikse pes beheer veg die oorlog met die goggas in die bos.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Klipdrift 101, Dinokeng Wildreservaat, 15 km vanaf Hammanskraal, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang