Lookout Self Catering
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ivanstan-rylaan 2454, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lookout Self Catering bied gerieflike oornagverblyf aan gaste en is in Ramsgate aan die Suidkus, buite Margate op pad na die Wildekus geleë. Hierdie verblyf kyk uit oor South Broom Beach aan die Suidkus, wat dit ideaal maak vir 'n strandwegbreek.
Gaste kan kies tussen die selfsorghuis wat op die boonste vlak geleë is met 'n sprankelende swembad of tussen die 2 selfsorgwoonstelle. Al die eenhede het lieflike see-uitsigte en is ingerig met dubbelbeddens en beskik oor badkamers met óf 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die eenhede het kombuise wat toegerus is vir selfsorg en gasbraaigeriewe is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf maak gebruik van boorgatwater en tenks en 'n kombinasie van elektriese en gas geisers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ivanstan-rylaan 2454, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lookout Self Catering het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Ramsgate Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ivanstan-rylaan 2454, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang