Lord Caledon Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caledonstraat 35, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lord Caledon Guest House is in Camphersdrfit, George geleë en spog met 'n pragtige uitsig oor die Outeniekwaberge. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek.
Die gastehuis beskik oor 7 smaakvol versierde kamers, waarvan 6 'n uitsig oor die swembad het. Elke kamer het 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed wat ook op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n TV met DStv en 'n yskassie met 'n kroeg vir daardie middernagtelike versnaperinge. Koffie- en teemaakgeriewe is ook beskikbaar op 'n selfhelpskinkbord vir diegene wat warm drankies geniet. Vir beide sakereisigers en tieners is daar gratis WiFi.
Buite is daar 'n lieflike area met 'n groot TV en 'n selfs groter braai, vir gaste om 'n braai te geniet terwyl die rugby aan die gang is.
Die gemeenskaplike kombuis se mikrogolfoond kan vir springmielies of 'n aandete-vir-een gebruik word. Die gastehuis is naby talle restaurante, winkels en ander geriewe geleë. Gaste kan ook kos aanlyn of oor die telefoon bestel vir aflewering.
Ontbyt bestaan uit 'n hele verskeidenheid ontbytgraan, 'n verskeidenheid jogurt, 2 gesnyde vrugte, afhangende van die seisoen, 'n bak vol vrugte, sap en natuurlik warm koffie. Dit sluit ook 'n warm ontbyt in wat bestaan uit eier, spek, 'n stukkie boerewors, sampioene en tamatie.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Nadine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Caledonstraat 35, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Lord Caledon Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Campher's Drift Bodorp George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caledonstraat 35, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang