Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lord Carnarvon Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Johan J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Ja, baie lekker gebly in die mooi Karoo na 'n lang dag se reis. Kos was uit die boeke uit, ook by die puik eetplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Unieke, netjiese verblyf. Vriendelike diens en die etes was heerlik. Mooi, netjies en skoon, veilig en sou graag nog tyd daar wou spandeer. Unieke verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Beslis 'n goeie stop as jy deur die Noord-Kaap reis. Alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap as jy ver reis. Kamers is pragtig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoleen T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Stylvolle verblyf. Ons het een van die selfsorg eenhede by Miss Poley bespreek. Dit is pragtig en stylvol gemeubileer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
1 nag
5.0
Des 2024

Lord Carnavon Guesthouse is 'n stukkie juweel in die Karoo! Ons het die verblyf geniet en dit was absolute waarde vir geld! Dit was besonders mooi en ek sal beslis weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Styl, luuksheid en geskiedenis in een pakket. Ek wou al lank by die Lord Carnarvon oorbly en is bly dat ek uiteindelik in daardie deel van die land kon uitkom. Die huis waar ons oorgeslaap het, het nasionale historiese gedenkwaardigheid-status. Stylevolle restourasie wat gemak en luuksheid met respek vir die huis se geskiedenis kombineer. Mooi lig, pragtige antieke meubels, kwaliteit linne, kombuis wat goed ingerig is. Uitstekende restaurant (skaapnek aanbeveel), heerlike ontbyt in 'n ander gebou (die offisiere-menasie), maar als loopafstand van mekaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lekke Bees B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfek. Alles was perfek. Ons het ete by die verblyf baie geniet. Die kos was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corine B
1 nag
5.0
Mrt 2024

Brilliant service. What a gorgeous guesthouse in a gorgeous town. First time for me in Carnarvon, and I can most certainly recommend the guesthouse as your first choice. The dining experience at the restaurant was lovely. Great service, great food, and generous portions. I walked to the restaurant from the guesthouse but was given a lift back by the owner/manager of the guesthouse because he didn't want me to walk back in the dark. Such a gentleman. I can most certainly recommend this guesthouse and the restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

M. Alessandra Papa P
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Nice and comfortable place and fantastic host. I was there for work, and on a pretty tight schedule. Our host was very gracious and did all they could to help us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carel Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 195

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danielstraat 10, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b5e5627298729fa0cd3b91143dc4648b77168fe376f607a149d2dd783ce39a536a5d7715cabd5078f5281ceedb65fc253c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 138 5 1 5 10 Daniel Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.96788111392 22.129442095757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang