Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lord Fraser Guest House

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Fabian K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Comfortable and easy. Nice and warm. Fireplace, heaters, etc. The geyser didn't work for two people to shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Always a pleasure. Clean, good service, nice breakfast. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Baie lekke plek. Baie lekke plek. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Will see us again. Enjoyable, but the food was not up to standard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juli V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Kon lekker uitrus en ontspan. Ons het vreeslik lekker gekuier saam met die. Pragtige plek! Soos konings gevoel. Outydse sjarme!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desere V
1 nag Saam met vriende
3.6
Jul 2024

We enjoyed our stay. It was lekker, the bar had lovely customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Elize S
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2024

Geskiedkundige gebou met pragtige tuine, het dalk meer persoonlike diens nodig. Tuine is pragtig. Die kroeg en ontvangsarea was baie besig met luide musiek en geselskap, ek het nie baie tuis gevoel nie. Ek het die ontvangspersoneel in die kroeg gevind, daar was 'n beurtkrag-/Eskom-fout, en dit was baie donker binne in die middag. Die kos was lekker.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Dries B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Pragtige ou woning. Daar is kerse in die kamer vir gebruik tydens beurtkrag.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robey G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Stukkie juweel in die Suidoos-Vrystaat. Nostalgies, netjies en vriendelik. Dankie Addie Swanepoel vir jou persoonlike aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gys S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2022

Juweel in die Oos-Vrystaat. In die verwaarloosde dorpie van Wepener is hierdie juweel van 'n plek. Koloniale, outydse luuksheid was totaal onverwags. Ons was in die "Fraser" kamer: kaggel, antieke kaste, hemelbed, skryftafel, plankvloere en koperkraan bad, stort en wasbak. Ala Carte aandete was uistekend. Plaas Wepener op julle reisplanne!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Addie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 De Bruyn Straat, Wepener, 9944, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwZDJlMDdiLTRkNDgtNDQ1Yy1iMGE4LTgyNzk5YzcwYWZlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 32 5 1 4 10 De Bruyn street Wepener 9944 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.726697483808 27.036901563406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang