Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lord Grey Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
3.8
Colin B
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Excellent and Friendly professional service received from the Staff See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Lord Grey Guesthouse
Good day Colin, Thank you for taking the time to review our Guesthouse. It is great to see stars like these, and we will keep aiming for the stars to make guests comfortable. Have a wonderful day, ad we look forward to hosting you again in the near future. Dulcie and Team

Luki-marie S
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Mrt 2021

Reasonably good stay. Rooms were clean and relaxing with clean ensuite bathroom with no towels however- probably due to COVID-19 restrictions. The host was friendly and received us well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Jacques
Lord Grey Guesthouse
Thank you for taking the time to review us. So sorry that somehow your room got missed out on getting towels, we normally give each guest 1 large towel and a small towel, Fiki would have gladly arranged this, if you had mentioned it to her.

Sd V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Dit was aangenaam om hier te oornag. Dit was regtig lekker om hier te oornag. Die gasvrou was uiters professioneel, hulpvaardig en aangenaam. Navrae is vinnig en suksesvol hanteer en beantwoord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlaine B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2018

Die kamer is lekker ruim, was skoon en netjies. Ruim kamer, skoon en netjies, parkering is beperk en gaan dalk 'n probleem wees indien al die kamers vol bespreek is.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lyn K
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2018

Teleurgesteld. Restaurant langsaan het ook toegemaak. Sy het ook vergeet om ons die WiFi-wagwoord te gee.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Jacques
Lord Grey Guesthouse
Middag Lyn, Dit is met groot teleurstelling dat jou aand by Lord Grey vir jou onaangenaam was. Ek het gister met my dame gepraat en sy het het verduidelik dat sy wel klub aanbeveel het vir ete. Ek was glad nie bewus dat u aanvraag gemaak het vir aandete voor die tyd nie. Daar was beslis genoeg tyd en ons kon beslis dit akkommodeer. Maar dat sy aanbevelings gemaak het is wel waar. Met betrekking tot die Wi-Fi wagwoord, dit is teen die muur van die leef vertrek vir almal beskikbaar te alle tye. Weereens vra ek om verskoning dat dit nie pertinent uitgewys is vir julle nie. Ons by Lord Grey streef om net die beste diens te lewer vir ons gaste. Dit tref my dat julle nie hierdie diens ontvang het nie. Groete, Adri Meisegeier Lord Grey

Louis M
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2017

Heel aanvaarbaar. Het ongeveer 14:30 daar aangekom en gevra vir aandete en ontbyt. Ons is ongeveer 16:00 meegedeel dat ons te laat is om aandete te bestel maar kan langsaan gaan vir ete. Later is ons meegedeel dat die plek langsaan toe is. Ons moes toe noodgedwonge rondry om 'n plek te soek vir aadete. Het gelukkig aandete kon kry by die klub.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Jacques
Lord Grey Guesthouse
Good Day Louis, Thank you for taking the time to let us know what you thought of your stay. I would like to apologise for you not having been able to eat dinner with us, it should not have been a problem, and I shall follow up with the staff to correct this failure. We want our guests to be completely satisfied, and I am disappointed that you had to worry about finding dinner elsewhere. Regards, Andrew Lord Grey Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 194, Greytown, 3250, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxZDZjODYwLWE1MmYtNDIzYi1hYjE2LTQ2ZGM1NThiN2NmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 194 Voortrekker Street Greytown 3250 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.063968611507 30.58637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang