Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lord's Signature Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maudene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 28 resensies vir Lord's Signature Hotel
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Sune V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V

Romantiese wegbreek.

Een van ons absolute gunstellinge. Het 'n asemrowende lekker atmosfeer.

Stephanie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D

Great, wonderful, fabulous.

Everything was great. The bed was comfortable, the food excellent, the pool fabulous. The whole experience was wonderful.

Nthabiseng T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nthabiseng T

It was peaceful.

There was a pupa on the curtain. When a silkworm turns to a butterfly. And that takes long, does that mean no one is looking up at the curtains? When we arrived there was no one to take us to our room, we were busy wandering around in the rain and we were assisted by a waiter from the restaurant. After I got our key I was just told it's the room facing the restaurant. That's all. I had to figure it out in the rain with my 2 kids.

Sonja B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Voel bederf as daar bly.

Ongelooflik lekker en vriendelikste diens! Restaurant se kos uit die boonste rakke!

Elize V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize V

Ongelooflike lekker kos.

Daar is net een muurprop vir 2 bedlampies sonder 'n lead. Dus het net een bedlampie gewerk. Daar is te min tee in die kamer beskikbaar gewees. Twee enkelbeddens is gebruik vir 'n dubbel/king size bed. WiFi-opvangs in kamer is swak/nie beskikbaar. TV-stasies is swak.

Riaan D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Riaan D

Baie swak en glad nie aanbeveelbaar!

Kragkabels hang in 'n nes en dis baie gevaarlik by kragpunte in kamer. Meubels is baie vuil en lanklaas skoongemaak. Stort val uit mekaar en kort baie aandag, dit werk en spuit net-net, warm en koue kraan is omgedraai. Kamerdeur kan nie sluit nie en was voorheen herstel, maar baie swak herstel. Badkamerkas met wasbak staan skeef a.g.v pype nes agter wasbak is baie los, TV is skeef en wil val! Kon nie lekker slaap met al die gemors in die kamer nie! Sal dit glad nie aanbeveel nie. Die hotel is totaal oor gewaardeer en sal nie eers 'n een ster van my kry nie! My en my vrou se verblyf was baie swak en soek eintlik my geld terug. Dit is glad nie die geld werd wat ons betaal het nie , ek reis baie! Sal nie weer LekkeSlaap vertrou nie!

Lord's Signature Hotel se terugvoer

Dear Riaan,
Thank you very much for your candid review of your recent stay at our hotel. Your feedback is extremely valuable to us, as we strive to improve with each and every stay. I greatly appreciate your comments about aspects of the room that need updating. It is a pleasure to announce that we have implemented these upgrades where necessary, keeping your info in mind. Our Delux room got new shower, cables has been sorted and much more!
In taking great care of our charming hotel, our main priority is to be able to offer a very well-maintained and comfortable atmosphere. I hope that I can convince you to change your mind about another visit to our property.
It would be such a pleasure to personally welcome you back to our new and improved hotel!
With much appreciation,
Lords Signature Hotel

Lord's Signature Hotel
Sonja B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Amazing.

Kan oor niks kla nie. En die restaurant se kos is uit die boeke!

Janine F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine F

Fantasties.

Pragtige plek met uitstekende diens. Definitief 'n plek wat ek sal aanbeveel.

Willem V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Uitstekende diens behalwe dalk by ontbyt (nogsteeds nie swak nie), pragtige, skoon verblyf met my tipe uitsig.

As besigheidsman was alles na my smaak.

Zukie R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zukie R

Clean, great service and provides peace of mind.

As soon as we approached the front desk, we were greeted with a smile. It happened that they booked me to a room I didn't like. This was because of the misunderstanding when the initial booking was made. They served me with a smile, willingly and gave us another room with no extra charge. They blew me away.

Adele S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Dit was 'n fantastiese verblyf.

Dit was 'n fantastiese verblyf. Ek het die maraton die volgende oggend gedoen, so vreeslik vroeg uitgeklok, maar die beste ontbytpakkie ontvang, wat regtig onverwags was. My enigste kritiek sal wees dat die restaurant nie veel vegetariese disse het nie.

Jana C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jana C

We enjoyed our stay, will choose Lords Signature Hotel again in future.

Room was clean and lovely. Bed was comfortable. Enjoyed all our meals, breakfast buffet was super! Enjoyed our 3 night stay for Bokkieweek at Gimnasium School. Will choose this hotel again.

Musa M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Musa M

It was very nice and everything was up to standard, except for the water in the bath - it was cold. No warm water in the morning.

Everything was just fine.

Gawie B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie B

Baie gerieflik.

Baie gerieflik, goeie ontvangs.

Anneri C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anneri C

Nie geskik vir 1 nag se oorbly nie.

Die Hotel is vreeslik mooi, maar diens is ietwat van 'n probleem as jy die restaurant wil gebruik. Daar was 'n konferensie by die hotel, so alle personeel was gefokus op dit. Sover ek weet, was daar net 2 ander gaste in die Hotel (waarvan 1 ek was), maar in 2 ure was daar nie een keer vir my gevra of ek nog reg is en of ek al wil bestel nie. Ek moes die kelnerin gaan roep om 'n bestelling te plaas. Ek het 3 verskillende kelners geroep elke keer as ek iets wou bestel/versoek (moes hulle in die verby hardloop nader). Dit is duidelik dat die fokus was op die konferensie, en nie die ander gaste nie, wat verstaanbaar is, maar 'n opvolg deur 'n kelner sou waardeer word. Die medium rare steak wat ek bestel het, was well done en baie droog, dan betaal 'n mens R35 vir 'n vreeslike klein bakkie mushroom sous wat nie eers jou steak toe maak nie. Oggendete was presies dieselfde - moes twee keer ingaan om koffie te vra en die kos was nie iets om oor huis toe te skryf nie. Die kamer was baie mooi en skoon - net die paar lelike spinnekoppe in die gang moet dalk na gekyk word. Die beste deel van die Hotel is die ontvangsdame - Baie professioneel en vriendelik. Die hotel is goed vir groter funksies en konferensies, maar definitief nie vir besigheidsverblyf vir 'n aand of 2 nie.

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Nicolene D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene D

Dit was elke sent die moeite werd.

Vanaf die aankoms het die gasvryheid van die vriendelike personeel my baie gemaklik en welkom laat voel. Die kos was uit die boonste rakke en die kamer was presies en beter as wat ek myself voorgestel het. Baie dankie vir 'n fantastiese verblyf. Ons sal beslis weer daar gaan oornag.

Jeanine H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine H

Stil en rustige omgewing met 'n huislike gevoel.

Hierdie hotel is 'n weggesteekte juweel. Van die ontvangs tot die pragtig gemeubileerde kamer.

Arrie O - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie O

Baie netjiese plek wat heerlike kosse bedien en goed instand gehou word.

Vandat ons daar aagekom het, het die personeel uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die diens was fantasties gewees en die ontbyt nog beter. Sal graag weer hier gaan oorslaap as ek in die omgewing is.

Marietjie J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie J

Rustig, snoesig, warm.

Kamer was skoon en netjies, warm en vriendelike ontvangs.

Yvonne K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne K

Dissatisfied.

Their family room is not ideal when you're with teenagers. No privacy at all. I had to book another room of which I still feel I should have gotten a reasonable discount. As for cleaning, they just do touch up. We slept with the same linen throughout our stay. I mean even 3 star hotels change the linen and hand towels daily.

Lord's Signature Hotel se terugvoer

Good Day Yvonne

Thank you for the feedback and we value opinions. I just want to remind you and all the guest that if you stay more than 1 night linen will be change once every second day if needed or you can request new linen every day at no charge. Towels will only be replace if its on the floor or in the bath. The booking was made for 1 family room and 1 deluxe room for 4 adults and 2 children originally and we only have 1 family room available so we do apologies for it. Thank you for booking a additional room for the stay we gave you a very good price for the 4 adults and 5 kids that stayed with us. I hope to see you all soon again.

Lord's Signature Hotel
Maryna B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna B

Niks kan/hoef te verbeter nie. Alles was 100%.

Van aankoms tot vertrek was alles perfek. Sou daarvan hou om by die swembad area te ontspan dit was net te warm om sonder sambreel buite te wees.

Werner W - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W

Baie aangename ontvangs en ruim kamer.

Het my verblyf geniet en sou maklik week of langer daar kon vertoef. Die kos was ongelooflik aangenaam. My steak was van die beste wat ek ooit geëet het.

Bianca B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Die personeel is uiters professioneel en opreg vriendelik! Dit was 'n baie lekker ondervinding!

Ek sal Lords Signature Hotel vir enige iemand aanbeveel. Die fasiliteit is pragtig en die personeel is die vriendelikste wat ek nog teëgekom het. Ons het dadelik welkom gevoel.

Charl C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl C

Aangenaam

Skoon, netjies, aangenaam met vriendelike personeel.

Diandra N - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diandra N

Baie dankie!

Ons wil net baie dankie sê. Ons het dit vreeslik geniet en dit was baie netjies en mooi. Die kos by die restaurant was baie lekker. Julle sal ons verseker weer sien.

Margaret R - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret R

Fantasties!

Ek was baie beïndruk - alles is op 'n professionele manier hanteer en die kos was heerlik. Ek beveel dit vir enige iemand aan.

Ronelle M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle M

Pragtige ruim skoon kamer en badkamer. Stil en veilige omgewing . Heerlik gebly.

Pragtige rustige omgewing. Ons het baie lekker gebly in 'n ruim, skoon kamer en die diens is vriendelik en professioneel. Sal weer daar tuis gaan.

Vanaf R1 942
R1 942 R1 554
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 942
R1 942 R1 554
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raymondstraat 53, Risiville, Three Rivers, 1929, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa14b399062ffe76e0020fe4f06d6b73302e7b04ac783eda2a863d824a84ea03332d3f36559334ed1d786ac6b094b6192a8b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 942 nouVanaf R1 554 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 53 Raymond Street Risiville 1929 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.635250932679 27.984366416931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang