Lord's Signature Hotel
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 58 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Raymondstraat 53, Risiville, Three Rivers, 1929, Gauteng
-
Vanaf
R1 942R1 554 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lord's Signature Hotel is tussen drie riviere geleë - die Vaal-, Klip-, en Suikerbosrivier. Ervare reisigers kry hier die geleentheid om ons absolute luuksheid te koester.
Al die kamers het en suite-badkamers, terwyl die Presidensiële Suite 'n dubbelwasbak en 'n instapstort met panoramiese uitsigte het. Meeste van die kamers in Lord's Signature Hotel spog met 'n luukse balkon vanwaar gaste die pragtige omliggende landskap kan bewonder.
Geriewe by die hotel sluit 24 uur-sekuriteit, veilige parkeerplek, WiFi en 3 swembaddens in.
Lord's Signature Hotel is ideaal geleë vir konferensies aangesien ons maklik bereik kan word vanaf Lanseria Lughawe, Sandton, Randburg, Fourways, Midrand, Johannesburg, Pretoria, Centurion en O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die hotel se geriewe kan vir konferensies, vergaderings, produkvrystellings, ontbytvoorleggings, maatskappy-wegbreke, strategie-vergaderings, spanbou en werkswinkels ingespan word.
Lord's Signature Hottel bied stylvolle rustigheid. Dit is net 45 minute se ry vanaf Johannesburg en dus die perfekte bestemming vir 'n wegbreek.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Maudene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Raymondstraat 53, Risiville, Three Rivers, 1929, Gauteng
- Gaste dink Lord's Signature Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 58 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Raymondstraat 53, Risiville, Three Rivers, 1929, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang