Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lord Willis Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 1, Williston, 892, Noord-Kaap
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lord Willis bied gastekamers in Williston in die Noord-Kaap. Die gastehuis is naby die R63 wat Kaapstad en Gauteng verbind.

Lord Willis bied verblyf in 3 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het ’n en suite-badkamer. Verder is daar lugversorging, ’n haardroër, yskassie, lessenaar en tee-en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Ontbyt kan bestel word teen ’n ekstra koste. Die gastehuis beskik ook oor ’n leefarea, braaigeriewe en parkeerplek in die straat. Die eiendom is naby ’n paar winkels en ’n restaurant in die dorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Caynen-lee T
5.0
Awesome. Easy check-in and the room was very clean and well equipped.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Renate H
5.0
Sal beslis aanbeveel. Goeie kommunikasie met gasvrou/bestuurder. Baie goed ingerig.
Aug 2024
Rene P
Saam met vriende
5.0
So very comfortable, friendly team were there to welcome us. Accommodation was excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023
Suzanne F
Gesin met klein kinders
4.8
Vinnige oorslaap. Heerlik gebly en baie veilig gevoel.
Des 2024
Wendy G
4.8
A comfortable warm night stop on a freezing night. Good. Clean and comfortable. My delayed arrival was accommodated, which I appreciate...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Boomstraat 1, Williston, 892, Noord-Kaap
  • Gaste dink Lord Willis Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 1, Williston, 892, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe72f55c3a1047c7bd3690ae8b2b0593a2c07c687c99522c91574c3dc9399ea0ec23de47a440ee370e01464ff74fabd98c60a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 1 Boom Street Williston 892 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.34234281156 20.915646124617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang