Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lord's Wine Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Chris Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

It was a fantastic delight beyond my expectations. We felt really welcomed with a sweet bottle of wine (compliments of the farm) and a personalised welcome card. The place was neat, the staff very friendly and warm. The food is fantastic. The scenic beauty of the mountain view with 'cloud candies' and vineyard adds to the ambience and beauty of nature's blend with the farm. It's enjoyable to run up Boesmanskloof hills and return to a welcome from calm colours of blue cranes taking a stroll by the small dam. It was indeed lekker!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Friendly and accommodating. We had a lovely anniversary weekend and will definitely be back! Justin was very helpful and friendly. See you soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

So peaceful, amazing views, amazing sunrises, Lord's Wine Farm - would go there again. Had a wonderful weekend with friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Prentjie mooi uitsig/natuur. Stylvolle tog cosy verblyf vir vriende of familie. Fantastiese verblyf. Net klein goedjies soos die bad se prop (kamer naaste aan die TV) wat nie reg was nie en daarom kon die bad nie gebruik word nie. 6 mense het oorgebly, maar daar was net 3 stoele op die stoep (binne stoele uitgedra). Gesukkel met die plate van die stoof/wou toe die mikrogolf gebruik, maar daar was nie bakke daarvoor nie. Hierdie is nie klagtes nie, ons het regtig lekker gebly en kan nie wag om weer te boek nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Heerlik. Die ligging is absoluut perfek! Mooiste uitsigte uit al die slaapkamers en leef area. Sal beslis terugkom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

L. G
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Lieflike ruim huis met 'n prentjie mooi uitsig oor die vallei. Die rustige atmosfeer en natuurskoon is net die regte ontvlugting van die stadsgedruis. Skoon, netjies en gemaklik. Die proelokaal met die heerlikste wyne is beslis ook 'n besoek werd.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garry H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Great views, peaceful and relaxing. Very peaceful and quiet. Apartments are below the tasting room but well insulated from any noise during the day. The weather was very hot, so air conditioning would have been great. This is the only reason for giving 4 stars for value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2024

Baie rustige plaas atmosfeer. Lekker gebly. Baie rustig. Kort dalk 'n staproete op plaas.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jt T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Sep 2024

Ek gaan weer gaan! Ons het verskriklik lekker gebly. Die plek is baie goed toegerus om self kos te maak. Ons het baie gemaklik geslaap en die uitsig is asemrowend. Ook lekker dat hulle vir ons genoeg hout vir braai en kaggel voorsien het.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

'n Heerlike wegbreek tussen die berge. Die Lord's Wine Farm huis was baie skoon en netjies. Ons het heerlik gebly en gekuier. Asemrowende uitsigte en 'n rustige atmosfeer - sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lord's Winery, Voortrekkerweg, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2c8791b334ebe63c0275dd1caec7a413046485bb573b85d9f37b47ab1dcd2346cf66e6566edc79183eecb019fe1af9a84f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 Lord's Winery Voortrekker Road 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.987513561673 19.742690140181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang