Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lord's Wine Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Lord's Wine Farm
Netheid
4.4/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Leon G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G

Friendly and accommodating.

We had a lovely anniversary weekend and will definitely be back! Justin was very helpful and friendly. See you soon!

Linda H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

So peaceful, amazing views, amazing sunrises, Lord's Wine Farm - would go there again.

Had a wonderful weekend with friends.

Roelien B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien B

'n Heerlike wegbreek tussen die berge.

Die Lord's Wine Farm huis was baie skoon en netjies. Ons het heerlik gebly en gekuier. Asemrowende uitsigte en 'n rustige atmosfeer - sal beslis weer gaan!

Karen S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Heerlik.

Die ligging is absoluut perfek! Mooiste uitsigte uit al die slaapkamers en leef area. Sal beslis terugkom.

L. G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L. G

Lieflike ruim huis met 'n prentjie mooi uitsig oor die vallei.

Die rustige atmosfeer en natuurskoon is net die regte ontvlugting van die stadsgedruis. Skoon, netjies en gemaklik. Die proelokaal met die heerlikste wyne is beslis ook 'n besoek werd.

Garry H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Garry H

Great views, peaceful and relaxing.

Very peaceful and quiet. Apartments are below the tasting room but well insulated from any noise during the day. The weather was very hot, so air conditioning would have been great. This is the only reason for giving 4 stars for value for money.

Johan M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Baie rustige plaas atmosfeer.

Lekker gebly. Baie rustig. Kort dalk 'n staproete op plaas.

Jt T - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jt T

Ek gaan weer gaan!

Ons het verskriklik lekker gebly. Die plek is baie goed toegerus om self kos te maak. Ons het baie gemaklik geslaap en die uitsig is asemrowend. Ook lekker dat hulle vir ons genoeg hout vir braai en kaggel voorsien het.

Georgean B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgean B

Uitsonderlik, spesiaal en fantasties!!

'n Pragtige verborge juweel net so 15 minute buite McGregor:-). Die verblyf met sy pragtige, asemrowende en mooi landskap was so 'n wonderlike verrassing, veral om die pragtige Blou Krans Voël-paartjie by ons as bure te gehad het. Die kamer was pragtig versier, vlekkeloos skoon en vars, 'n moderne en deftige aanraking, baie ruim, insluitend vars en skoon beddegoed en handdoeke. Die WiFi was uitstekend en die kos was amazing en smaakvol. Die Lord's Wine Farm wynproe met Samuel was wonderlik, lekker, gesellig en insiggewend, definitief 'n moet om te doen want hulle wyne is fantasties. 'n Groot dankie aan die eienaars Jackie en Jacques, ook Samuel, Justin, Mandall, Yvonne, Nandelaine, Shandre en die res van die personeel vir julle wonderlike gasvryheid, vriendelikheid en behulpsaamheid. Julle almal is so kosbaar, 'n baie mooi familie wat ons naweek regtig ekstra spesiaal gemaak het, ons kom definitief weer terug:-). Hierdie pragtige juweel met sy pragtige mense word sterk aanbeveel en het beslis ons verwagtinge oortref:-)!

Michelle H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

Amazing awesome, tranquil

Lord's Wines is an awesome, amazing place to stay, the peace and quiet, the friendly staff and the upgrade were most of all much appreciated, thank you, Jacques.

Heidi G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi G

A weekend of tranquility.

Fresh mountain air, spacious surroundings with gorgeous views. The farm is well kept with comfortable accommodation and friendly staff. We also enjoyed the wine tasting and the onsite restaurant. Hope to visit again soon.

Tanya R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya R

Fantastic accommodation and location.

We had a wonderful stay at Lord's Wine Farm. The house is fully kitted out with everything you need and more. The views are spectacular. Would highly recommend it.

Jacques B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Uitstekend

Ons was ongelukkig in die storm vasgevang en kon nie uit. Hier het die eienaars Jacie en Marinda uit hul pad gegaan en as gashere bo verwagting ons met uitnemende gasvryheid soos familie laat voel sal definitief terug keer.

Elizabeth (Bettie) B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth (Bettie) B

Rustige kuier in 'n pragtige omgewing!

Heerlike verblyf in goed toegeruste selfsorg huis. Jackie en sy span is baie gasvry. Ons het so lekker gebly en kon ons heel dag verkyk aan die mooi uitsig!

Quinten M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinten M

Wonderlik, gasvry.

By die intrap het hulle ons tuis laat voel en uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te maak. Geriewe was skoon en goed uiteengesit. Pragtige omgewing.

Leon L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon L

Peace and quiet.

Wonderful far from all town noise and main roads. The venue is a special place for comfort, peace end excellent wines. You should not try this, you must just book it.

Elma C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma C

Rustig en pragtige uitsig.

Die restaurant se kos is baie goed. Rustige naweek en pragtige uitsig.

Adri R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri R

Lekker ontspan.

Alles was skoon en het goed gewerk. Restaurant bedien goeie ontbyt, waarde vir geld.

Carmel C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmel C

Gorgeous stay in Mcgregor (Blue Crane House).

What an absolute pleasure to stay in the beautiful, well kept, spotlessly clean house, with all the amenities needed. The house is spacious, with a huge dining room table, an indoor and outdoor braai area, and a fire place for cold winter days. The bedrooms are well appointed and beds are comfortable. All boxes ticked its fabulous.

Anjo N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anjo N

Rustig, mooi en perfek geleë.

Lord's Wine Farm is perfek geleë. Die huis is ruim en alles wat jy benodig is daar. Uitsig is besonders. Wynproe geleenthede is volop.

Chris P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Lekker gebly.

Vriendelik ontvang en lekker gesels met die eienaar. Puik akkommodasie. Pragtige uitsigte oor die berge, valleie en vrugteboorde. Lekker wyn geproe en heerlik in die restaurant geëet. Ons sal weer daar gaan bly.

Tarien B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tarien B

Amazing anniversary weekend!

We had the best anniversary weekend at Lord's Wine Farm, with amazing staff who really did everything they could to make us feel at home. The location is beautiful, with 360 degree views of mountains and vineyards, and the rooms are lovely.

Brent C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent C

A very relaxing enjoyable stay.

The unit does not really cater totally for self-catering as the fridge is a tad small and there is no cooking facility other than the braai. Jacques made up for that by offering complimentary coffee and breakfast in the morning. He really went all out to make our stay absolutely enjoyable and hence we left with a few cases of their fantastic wine too.

Michelle A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle A

Uitstekend, netjies, vriendelik.

Baie netjies, uitstekende diens, personeel baie baie vriendelik, jyt jou eie privaatheid en dis definitief waarde vir jou geld. Sal enigeen aanbeveel om daar te bly. Hou aan mt di goeie diens.

Jan V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Puik akkommodasie. Vriendelike mense.

Moet net vir voornemende gaste aan McGregor sê dat daar geen, maar geen eetplekke oop is op die dorp op ’n Dinsdagaand nie. Ons moes Robertson toe ry.

Robyn V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn V

Rustige wegbreek.

Ek en my vriende het dit regtig geniet om by Lord's te bly. Die huis is lekker groot met 'n asemrowende uitsig. Die Lord's wynplaas se wyne en kos is ook uit die boonste rakke. Dit was net wat ons nodig gehad het.

Pieter V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Gasvry, belewenis en kom-weer ondervinding.

Lord's Wine Farm is 'n ondervinding wat beleef moet word vir 'n wen-wen-wegbreek. Ligging, natuur, wynplaas, netheid en gasvryheid onverbeterlik. Klink soos 'n droom en is 'n droom-bestemming. Word ten sterkste aanbeveel.

Lord's Wine Farm se terugvoer

Beste Pieter,

Baie dankie vir jou gawe woorde en dit was net so lekker om vir julle hier by ons te kon hê. Hopelik maak julle ons weer deel van julle avontuur.

Lord's Wine Farm
Cindy E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy E

Heerlik!

Ons tyd daar vreeslik baie geniet. Hulle het mooi na ons gekyk. Baie rustig. Sal beslis weer soontoe gaan.

Lord's Wine Farm se terugvoer

Beste Cindy!

Baie dankie vir die wonderlike woorde, dit was so lekker om julle te ontmoet en hoop julle sal weer kom kuier, hier is nog baie stap roetes om te ontdek.

Heerlike naweek vir julle,
Lord's span

Lord's Wine Farm
Nicole V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V

Asemrowende natuurskoon en ongelooflike gasvryheid.

Ons was vriendelik verras met die gasvryheid wat ons ontvang het. Die natuurskoon is werklik iets om te beleef. Dit is absoluut waarde vir geld met die vriendelikste mense wat jou dadelik tuis laat voel. Lekkerste wyn en die lekkerste burgers!

Lord's Wine Farm se terugvoer

Beste Nicole,

Dit was so lekker om julle by ons te kon he! Baie dankie vir die terugvoer en hopenlik kom julle weer vir ons kuier!

Lord's Wine Farm
Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lord's Winery, Voortrekkerweg, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2c8791b334ebe63c0275dd1caec7a413046485bb573b85d9f37b47ab1dcd2346cf66e6566edc79183eecb019fe1af9a84f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Lord's Winery Voortrekker Road 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.987513561673 19.742690140181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang