Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lorita's

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 126 resensies vir Lorita's
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Michelle R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Relaxing and safe.

Pleasant host. Good value for money spent.

Mandie D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie D

Veilig, waarde vir geld.

Ek het my groep werkers by Lorita's laat bly. Dit was goedkoop en daar was geen klagtes.

Robert S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S

Nice place to explore the Garden Route area from.

We used Lorita's as a base from where to explore the Garden Route area, and it was perfect for this purpose. The owners are friendly and helpful.

Nomahlubi M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomahlubi M

Home away from home.

Oh, I felt at home. The host was very friendly and helpful.

Damain W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damain W

Good value for money.

Nice quiet place. Enjoyed the outside braai on the balcony.

Andries S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S

Baie goeie waarde vir geld en baie rustig, veral omdat daar nie 'n TV is nie.

Het baie lekker gebly. Ten spyte van die reën kon ons heerlik braai op die stoep. Het ook die volgende oggend die ontbyt op die stoep baie geniet.

Marica L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marica L

Gemaklik.

Heerlik! Die huis is gesellig en die kinders was mal daaroor.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Marica. Ons waardeer dit opreg.

Lorita's
Natasha L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L

Ons is baie vriendelik ontvang en het die verblyf geniet.

Dit was lekker en die omgewing se mooi bome en baie plante was pragtig.

David W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W

Asemrowend.

Was vir ek en my gesin die beste keuse ooit gewees wat ons geneem het.

Walter E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter E

Ligging, prys, gasvryheid en behulpsaamheid.

In my opinie is die eenheid te klein vir 'n gesin met tieners, dit is meer geskik vir 'n gesin met klein kinders. Die ligging, prys, gasvryheid en behulpsaamheid is voortreflik en daarom sal ek dit aanbeveel.

Ryan K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan K

Fantastic.

Comfortable and peaceful!

Welma V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Welma V

Ons was in George vir 'n nag.

Kamer was mooi skoon en netjies. En Marie het vir ons 'n heerlike ontbyt die volgende oggend voorberei teen 'n baie billike prys.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie Welma. Dit was heerlik om julle hier te verwelkom.

Lorita's
Edwin B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin B

Tannie en oom - Puik diens! Baie dankie vir alles!

Die lekkerste van lekker!

Jacques E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E

N gemaklike wegbreek-nessie.

Ons gesin het die wegbreek geniet. Lorita's is 'n lekker knus plekkie om as basis te gebruik om George en die omgewing te verken.

Richard K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard K

Dit was aangenaam.

Daar was vroegoggend geraas van ander gaste.

Garold J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Garold J

Baie rustig.

Baie lekker gebly. Baie privaat.

Lorita's se terugvoer

Daar word nêrens genoem dat hierdie eenhede selfsorg is nie.
Die besprekings agent het my gekontak ivm die skoene. Ek het dadelik gaan kyk en die gas probeer bel sonder sukses. Ek het die skoene vir hom gestuur nadat ek hom eindelik in die hande kon kry.

Lorita's
Louis K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis K

Was rustig en still. Lekker ontbyt gekry.

Ons het lekker gebly, maar dit was nie eenheid nr. een nie.

Gerhard V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard V

Aanvaarbaar maar sal nie weer soontoe gaan nie.

Daar was net 'n halwe rol toiletpapier. Ek moes nog gaan koop. Die toilet self het ook nie lekker gewerk nie en wou nie ordentlik spoel nie. Die stortwater was net lauwarm, dit was baie koud gewees en die water was nie warm nie. Jy moes maar vinnig inspring en weer uitklim. Die bed was twee enkelbeddens teen mekaar geskuif, nie 'n dubbel- of queenbed nie. Daar was baie geraas vroegoggend, omstreeks 6 uur, van die inwoners op die houtvloere bo en langs ons. Dit was baie steurend. Die tweede oggend was beter, maar die eerste oggend was baie steurend. As die inwoners stort, klink dit asof die water in jou kamer loop. Daar was geen wynglase nie, ek moes uit koeldrankglase witwyn drink. Daar was geen plastiek vir 'n asblik nie, ons moes self 'n sak insit wat nie mooi gepas het nie en wat begin oorloop het na die tweede dag. Daar was geen TV nie. As dit nie so raserig was nie, sou dit nie 'n faktor vir my gewees het nie, maar 'n TV sou gehelp het om omliggende geraas uit te skakel. Dit was skoon en het die doel gedien om vir twee nagte te kon slaap. Mense was vriendelik en behulpsaam.

Lorita's se terugvoer

Dit is baie jammer dat u twee volle dae in ongerief deurgebring het sonder om my van die probleem in kennis te stel. Ek is op die perseel en kon binne minute die probleme uitsorteer het. Ek vra regtig opreg verskoning. Dit is net moeilik om probleme op te los waarvan ek nie bewus is nie. Ek het by aankoms mooi gevra dat u my moet kontak indien u enige nood het.

Lorita's
Elton D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elton D

Self catering to me means a kitchen with utensils, it just had cups.

I left my shoes there and no contact to be able to reach them on the number on their website. Please can you follow up?

Tania F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Tania F

Unpleasant.

Lorita's have a rule of having to consider others; however, the children made more noise than anything. The bedding was visibly dirty! The ceiling is leaking. A lot I can write on, however these stood out.

Mariska D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D

Lekker oorgeslaap vir die aand.

Yip, het. En hulle het plek op kort kennis gehad.

Lorita's se terugvoer

Dit was heerlik om julle te verwelkom.

Lorita's
Julian W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian W

It was great staying at Lorita's.

It was very central to everything.

Lorita's se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te he. Baie dankie vir die ondersteuning. Ons waardeer dit opreg.

Lorita's
Tertius E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius E

Was baie lekker. Rustige area, pad net baie besig.

Ons het baie lekker gekuier. Jammer ons het uit gereën, maar 'n mens kan mos nie weer bestel nie. Rustige area, hoor die paddas en poue. Dorp baie netjies.

Lorita's se terugvoer

Ja kyk. Dis nou maar George. Jammer die weer het nie saamgespeel nie. Dit was nietemin lekker om julle te ontmoet.

Lorita's
Tertius B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius B

Rustig oornag verblyf.

Oornagplek voor opleiding. Sal beslis weer gebruik vir toekoms geleenthede.

Yvette B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette B

Vinnige sportnaweek weg.

Van voor ons aankoms het ons welkom gevoel. Met ons aankoms was ons vriendelik ontvang en ook voor ons huiswaarts moes ry het tannie Marie ons kom groet.

Lorita's se terugvoer

Ai, dit was heerlik om julle te ontmoet. Dankie vir julle ondersteuning. Hoop ons sien eendag weer.

Lorita's
Rulene D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rulene D

Wonderlik!

Baie lekker! Vriendelike ontvangs en puik diens!

Lorita's se terugvoer

Hi Rulene. Was heerlik om julle te ontmoet. Jammer dit was so bitter koud. Dankie vir julle ondersteuning. Voorspoed.

Lorita's
Nugent P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nugent P

Very cosy and relaxing host was very kind and friendly and helpful.

I would definitely go back there and will recommend this place to friends and family. valye for money and the area is do quiet and peacefully.

Helen P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen P

Wonderful host and great value for money.

Marie was an exceptional host, she made sure we had extra blankets for the cold nights. My family and I had a great stay. I would recommend.

Cuan W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cuan W

Uitstekend.

Die diens was soos ons verwag het en nog meer. Tannie Marie het ons van kookwater voorsien gedurende load shedding sodat ons eers 'n koppie tee kon drink voor ons vertrek. Sy het tot in die pad gekom om totsiens te se.

Lorita's se terugvoer

Ag julle is sulke pragtige mense. Ek het sommer lief geraak vir julle. Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop ons sien eendag weer.

Lorita's
Mp F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mp F

Perfek, stel jou standaard. Hulle ontmoet dit.

'n Oornagplek waar ons 4 dae bespreek het en elke plekkie in-en-om George kon besoek. Moenie verder soek vir blyplek nie.

Lorita's se terugvoer

Dit was so heerlik om julle te ontmoet. Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop om julle gou weer te sien.

Lorita's
Johan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Enjoyed the stay.

It was a great stay, will definitely go again.

Lorita's se terugvoer

It was so good having you. Thank you for your valued support.

Lorita's
Jannie R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie R

It was really nice.

Real practical and value for money.

Laurel M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurel M

Amazing.

You are guaranteed very clean, neat accommodation with a hostess who is kind, friendly, and helpful.

Lorita's se terugvoer

Hi Laurel, you are amazing guests. Always a pleasure to have you.

Lorita's
Madri G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madri G

Rustige atmosfeer gedurende 'n sopnat naweek.

Ons was die meeste van die tyd by lesings, maar die verblyf was baie gerieflik en in 'n rustige omgewing. Pragtige bome wat 'n heerlike atmosfeer skep.

Lorita's se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontvang. Kom gerus weer.

Lorita's
Annetta V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annetta V

Rustige omgewing. Ontspannend.

Gasvrou is baie konsidererend. Handdoeke vervang in koue, nat weer. Warm water voorsien vir koffie in beurtkrag. Info gegee oor eetplekke.

Lorita's se terugvoer

Wat n voorreg om gaste soos julle te ontvang. Wonderlike mens.

Lorita's
Wayne M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne M

Very friendly host. Place has really got value for money.

Great place to stay overnight.

Lynette V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Lieflike plekkie - heerlik oornag.

Baie vriendelike gasvrou, meeste wat nodig is - mooi ingerig - gerieflik geleë in pragtige woonbuurt.

Lorita's se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontvang. Dankie vir die ondersteuning. Ek waardeer dit opreg.

Lorita's
Hendri R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendri R

Oornagslaapplek vir vroegoggend inboek by MediClinic.

Alhoewel dit 'n kort kuier was, was dit aangenaam. Baie vriendelike diens. Kamer is goed toegerus en ons het warm gestort en geslaap. Baie stil en rustige omgewing.

Lorita's se terugvoer

Thanks to excellent guests like you.

Lorita's
Gawie G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie G

Baie basies, maar waarde vir geld.

Die vriendelikke ontvangs en deurlopende aandag was opmerklik.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie Gawie. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Sal graag wil weet waar die diens te kort geskiet het.

Lorita's
Angelique A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique A

Friendly, great service and very accommodating.

The host of Lorita's was so friendly, personable and even with a small child very helpful.

Lorita's se terugvoer

It was so good having you. Thank you so much for your support. Hope to see you soon.

Lorita's
Diederick R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Diederick R

Perfek om 1 aand oor te slaap.

Akkommodasie was goed,.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang.

Lorita's
Joceline B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joceline B

It was a lovely little room.

Accommodation had a place to braai, a kitchen and a bathroom. Safe neighbourhood.

Lorita's se terugvoer

It was so good having you. Thank you so much for your kindness.

Lorita's
Fendolene G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fendolene G

Dit was lekker rustig.

Dit was 'n absolute plesier om by Lorita's oor te kon slaap, die plekkie is mooi en netjies, en eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Lorita's se terugvoer

Wonderlike mense soos julle maak dit alles die moeite werd. Baie dankie vir julle ondersteuning. Kom gerus weer.

Lorita's
Antoinette A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette A

Heerlike stilte.

Dit was stil, lekker, en baie cosy. Ek sal baie beslis teruggaan. Marie was 'n vriendelike gasvrou en dankie dat ek my tas daar kom los en bietjie mall toe gaan. Dit was great.

Charlene B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B

Dit was heerlik rustig met lekker privaatheid.

Dit was huislik, oulik, met 'n lekker balkon waar ons buite gesit en eet het en die uitsig kon bekyk.

Lorita's se terugvoer

Hi Charlene. Ek is baie bly as julle dit geniet het. Baie dankie vir die ondersteuning. Ek waardeer dit opreg.

Lorita's
Muriel Nozuko S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel Nozuko S

Clean and comfortable.

The place was comfortable and welcoming. I will definitely go again.

Nellie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie D

Wonderlik.

Ontvangs wonderlik. Verblyf 110% omgee, beveel aan vir vakansiegangers.

Janene V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janene V

Goed en vriendelik.

Verblyf en diens was amazing. Sal definitief aanbeveel.

Lorita's se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontmoet. Baie dankie vir die ondersteuning.

Lorita's
Dyle S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dyle S

Ongelooflik.

Vanaf ons aankoms daar en voor dit was Marie baie behulpsaam en vriendelik. Ons tyd daar was baie besonders, die area is rustig en so baie na aan die natuur. Ons was baie goed hanteer en sal enige tyd, sonder enige huiwering 'n aanbeveling maak aan ons familie en vriende.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer julle ondersteuning geweldig baie. Hoop ons sien gou weer.

Lorita's
Erdna K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erdna K

Genoeg vir een aand se oorslaap.

Hierdie is 'n gerieflike plek om oor te slaap vir een aand, veral as jy dit net gaan gebruik om te bad en slaap.

Jeremy S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy S

Baie, baie lekker.

Gebied is baie veilig en stil. Die natuur is baie, baie mooi.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie vir u ondersteuning. Ons waardeer dit opreg.

Lorita's
Andre O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Perfek vir 'n oor bly.

Baie gerieflik en netjies vir n naweek. Kort niks meer as wat daar is nie.

Lorita's se terugvoer

Hoe vriendelik van jou. Baie dankie vir die ondersteuning. Ek waardeer dit opreg.

Lorita's
Laurel M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurel M

Clean, friendly, comfortable.

We were contacted on the trip to see if we were having a safe trip and to see what time we would be arriving. Were greeted with friendliness and helpfulness. We received a lovely breakfast in the morning at our time convenience, we were not expecting breakfast to be included for the price we paid.

Lorita's se terugvoer

Always a privilage to be if service. Thank you for your kindness.

Lorita's
Jacques .d R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques .d R

Jy voel tuis by die gemaklike mense.

Die huis se mense was my soort mense, maklik om te gesels, laat jou gou tuis voel, sal weer daar wil bly. Dankie nogmaals.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer dit opreg.

Lorita's
Elvis S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvis S

It was jus amazing and convenient.

Nothing more to say jus come to George and experience life in a breeze.

Lorita's se terugvoer

Hi Elvis. It was so good having you. Hope to see you again soon.

Lorita's
Nicolette M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette M

'n Pragtige plek om jou batterye te herlaai.

Marie het ons baie vriendelik ontvang. Ons kon heerlik ontspan na 'n lang reis uit die Kaap. Lorita's is in 'n pragtige en stil omgewing geleë.

Lorita's se terugvoer

Dit was so heerlik om julle te ontvang. Baie dankie vir julle ondersteuning. Mooiste wense vir julle.

Lorita's
Danulda J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danulda J

Lekker plek.

Dit was lekker rustig vir my en my gesin.

Rashaad A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rashaad A

Netjiese kamer, skoon beddegoed, kon net daar ontbyt eet. Die tannie is baie vriendelik en gasvry het dadelik op my gemak gevoel.

Goeie nagrus gekry in 'n baie stil woonbuurt. Netjiese, skoon verblyf met onmiddellike warm water, wens ek kon langer aanbly. Sal definitief weer daar oorslaap.

Lorita's se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te verwelkom. Baie dankie vir julle ondersteuning.

Lorita's
Anna Marie W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna Marie W

Wow! Dit was net lekker.

Tannie Marie en haar man is so dierbaar en gesels so lekker. Die ontbyt is uit die boonste rakke. Die beddegoed is skoon, netjies en ruik so lekker. Daar is als wat jy nodig het: koffie, tee, suiker en jy word selfs van melk voorsien. Die eenheid is ruim en saans kan jy lekker op jou stoepie sit en ontspan. Tannie Marie kom maak altyd seker of daar enige iets is wat mens nodig het. Sy is 'n uitstekend gasvrou. Ons sal definitief weer daar gaan kuier en enige iemand aanbeveel om daar te bly. Dit voel soos jou eie huis. Dankie tannie Marie vir jou vriendelikheid en gasvryheid. Tien uit tien vir Lorita's!

Lorita's se terugvoer

Baie, baie dankie. Ek waardeer dit geweldig baie. Dit maak sommer weer alles die moeite werd en gee vir my weer sommer nuwe woema. Julle is altyd weer welkom.

Lorita's
Hendrina G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina G

Heerlik gerus na 'n lang warm besige pad.

Lekker naby 'n Spar en vis winkeltjie.

Lorita's se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontmoet. Baie dankie vir jul vriendelikheid

Lorita's
Rencia V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rencia V

Slegs vir besigheidsreise of sport.

Ek sou nie Lorita's kies as vakansieverblyf nie, maar dit is meer as voldoende vir die sakereisiger. Ontbyt was ingesluit en dit is deesdae 'n baie skaars verskynsel.

Marlese V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlese V

Heerlik.

Skoon en netjies alles wat mens nodig gehad het was daar.

Bernette B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernette B

Ware huis weg van die huis.

Lorita's is die perfekte wegbreekbestemming. My besoek in George was vir werk. Ek sal terugkom met die familie. Die ligging is ideal naby die winkels en baie rustig. Vriendelike diens wat jou onmiddellik laat tuis voel en gee die huis-weg-van-die huis-gevoel.

Lorita's se terugvoer

Ons waardeer jou ondersteuning geweldig baie.
Baie dankie.

Lorita's
Ismail S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ismail S

Nice and clean.

Nice place, thank you to the friendly host, Marie.

Lee-ann V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann V

Wonderful.

Service and hospitality was great.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Kom gerus weer. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Lorita's
Sanet M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M

Baie dankie ons het baie lekker gebly. Gasvrou baie vriendelik en ontbyt heerlik. Goeie waarde vir geld.

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt heerlik en warm.

Jané K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jané K

Value for money.

Excellent unit equipped with everything you need for a comfortable stay. Would highly recommend this unit to anyone.

Lorita's se terugvoer

Thank you so much for your kindness. Hope to see you soon.

Lorita's
Steven M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven M

100%

Sien sterre.

Madelein C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein C

Absolute waarde vir geld met heerlike ontbyte! Cosy met alles wat jy nodig het kompak verpak.

Vriendelike en baie gasvrye diens. Sal beslis weer daar oornag. Uitstekende woonbuurt, stil en rustig tog naby alle nodige fasiliteite.

Lorita's se terugvoer

Hi Madelein, hoe vriendelik van jou. Was heerlik om jou te leer ken.

Lorita's
Gerhard F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F

Waarde vir geld

Veilige parkeerplek, naby die dorp.

Sharon J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon J

Die beste plek vir iemand wat stilte wil geniet.

Na 'n bedrywige program deur die dag was dit lekker om terug te kom na 'n rustige atmosfeer en ek het lekker geslaap. Die gasvrou en haar man is baie gaaf en sou altyd navraag doen of ek enige iets benodig waarmee sy hulle kon help. Al is daar nie 'n televisie nie het die Wi-fi opgemaak daarvoor. Ek sal beslis weer by Lorita's oorslaap en het reeds ook ander aanbeveel. My naweek was uitstekend. Die prys was billik met ontbyt ingesluit. Dankie.

Altus J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Altus J

Gesellig.

Baie vriendelik ontvang, dankie vir die leen van die laptop en heerlike ontbyte.

Benine S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benine S

Stil en baie gesellig.

Baie oulike gehuggie en die ontbyt was heerlik.

Hannes B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Friendly hosts, clean, neat and easy to find.

The hosts were friendly and helpful, the unit clean and private, all basic amenities available. Safe parking. Good value for money.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie vir jul vriendelikheid. Dit was lekker om julle hier te hê.

Lorita's
Jayson C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jayson C

Rustig en gemaklik.

Die kuier was baie lekker en rustig, diens was uitmuntend.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer julle ondersteuning.

Lorita's
Ronel V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Die grootste aangename verrassing ooit by enige oornagplek (ek is reeds 62).

Netjies en skoon en gasvrye mense. Twee aangename verrassings, naamlik heerlike ontbyte op gereelde tye en beddens wat elektriese komberse en sagte komberse op het en goeie rus bied. Ons het dit nodig gehad aangesien dit baie koud was en my vrou by Lorita's herstel het van 'n oogoperasie en baie moes lê. Gastehuise waar ons voorheen oornag het en wat dubbel so duur is sou nie dieselfde aangename verblyf verskaf het nie.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer dit opreg. Ons is bly dat ons u verblyf aangenaam en gerieflik kon maak. Baie dankie vir u ondersteuning.

Lorita's
Jessi V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jessi V

Lekker blyplek, lekker geslaap. Ontbyt was fantasties.

Die enigeste probleem sal wees as ’n persoon privaatheid wil hê sal die blyplek nie voldoen daaraan nie. Houthuise verskaf nie daai klankdigte dienste nie, en ek praat maar net van ’n gesprek tussen familielede en so aan.

Lorita's se terugvoer

Ek is regtig jammer dat u nie gemaklik was nie.

Lorita's
Marie J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie J

Waarde vir geld.

Pragtige, rustige, veilige omgewing. Blyplek is netjies en skoon. Gasvrou doen moeite om te verseker jy het alles wat jy nodig het.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie Marie. Ek is bly dat julle verblyf aangenaam was. Was heerlik om julle hier te he. Julle was model gaste. Net die beste vir 2022.

Lorita's
Louisa F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa F

Great

I had a wonderful stay.

Norbert N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Norbert N

Heerlik en rustig, lekker ontbyt.

Baie sentraal geleё.

Carin C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin C

Vir dit wat ek betaal het, is ek tevrede.

Ek was net een nag daar en dit was aangenaam. Die gasheer en gasvrou was behulpsaam en vriendelik. Ek sal weer daar oorslaap indien nodig.

Lorita's se terugvoer

Wow, baie dankie. Baie bly jy het lekker gebly. Kom gerus weer.

Lorita's
Jade C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jade C

It was really great! I loved the stay and the owners were very accommodating.

I would definitely come again.

Lorita's se terugvoer

Thank you very much for your support. Was lovely meeting you. Stay safe and be blessed.

Lorita's
Johann D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Very friendly staff, excellent room, very clean and tidy. Nice breakfast.

Owners extremely friendly and helpful. Room had clean bedding, the room was clean and the bathroom as well. Very comfortable room. Ample space and warm water. Will recommend it as an overnight stay. Even provided us with an extension cable for our camping freezer.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ek waardeer dit opreg. Was baie lekker om julle te ontvang.

Lorita's
Cheri V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cheri V

Cozy cabin, maar geen klankdigtheid nie.

Baie oulike oornagplekkie, goeie diens. Lekker ontbyt. Die enigste nadeel is om alles te hoor in die kamer langsaan.

Lorita's se terugvoer

Ek is regtig jammer dat dit u verontrief het. Dit is ongelukkig die nadeel van 'n houthuis.

Lorita's
Nicholas O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicholas O

Peaceful and quiet.

What more is there to say? Good value.

Vicky L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Vicky L

Die plek was vuil.

Vorige ou se koffievlek op die tafel, sy baard in die wasbak, stort is gekraak, die vorige ou se seep is nog in die stort, toilet het 'n roomysbak onder om lekkende water op te vang. Toiletsitplek het stukkende kolle, beddegoed was oud. Kombuis was taai, soos ou Tupperware. Die gastevrou was baie aangenaam.

Lorita's se terugvoer

Dis werklik jammer. Ek was en stryk self die beddegoed. Jy kon my net geroep het en ek sou die probleme uitsorteer het of 'n ander kamer aangebied het.

Lorita's
Janine R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Janine R

Okay stay.

Did not get the room I paid extra R50 for, but the owner was friendly and the room was clean. Didn't even miss a television.

Lorita's se terugvoer

I am very sorry that your stay was uncomfortable. It is a pity that you did not mention the problems to your host.

Lorita's
Riaz M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaz M

Very cold.

Room was small and drafty, which in turn made it extremely cold.

Lorita's se terugvoer

Sir, it is a pity that you did not mention all of these problems to the host. I am sure that everything in our power would have been done to ensure your comfort.

Lorita's
Jaco R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco R

Vriendelik en goeie waarde vir geld.

Baie gerieflike en vriendelik mense.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie vir u ondersteuning. Ek waardeer dit opreg.

Lorita's
Stanley K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stanley K

Baie goedkoop/bekostigbare verblyf. Baie goed ontvang deur gasvrou.

My eggenote wat daarop ingesteld is dat beddegoed onberispelik skoon en higïenies is het opgemerk dat meer aandag geskenk moet word in die opsig. Hoewel lakens en kussingslope skoon gelyk het, kon jy ruik dat die items daaronder en binne - in (matras, duvet en kussings) nie op standaard is in terme van skoon en higïenies nie. Die aspek verdien aandag.

Michelle V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle V

What a shocker.

O my word what a shocker.

Lorita's se terugvoer

Dis regtig baie jammer dat julle nie na die fotos gekyk het en mooi gelees het wat ALLES beskikbaar is nie. Daarom is Daardie inligting beskikbaar. Om sulke TELEURSTELLINGS te voorkom.

Lorita's
Andries Petrus H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Andries Petrus H

Die plekkie is nie te sleg nie, maar effe beknop en die stort is moeilik om te gebruik.

Te laag vir my om onder die stort te kan staan en was. Op die vloerbodem van die stort is 'n hout reeling geinstaleer om op te staan, maar as jy op die kant trap voordat jy uit gaan, slaan die agterste gedeelte op en kan veroorsaak dat jy val! Parkering is langs die huis, agter 'n hek beskikbaar, maar uiters knap, dat jou voertuig maklik beskadig kan word as gevolg van die nou parkeerplek!

Lorita's se terugvoer

Dit spyt my werklik dat u erge ongerief ervaar het tydens u verblyf. Ek vra om verskoning vir die swak diens in my afwesigheid.

Lorita's
Samantha A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A

Lekker rustig.

Pragtige plekie lekker naby berg. Lekker ontbyt ingesluit by jou keuse. Tannie is baie vriendelik.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie. Dis baie vriedelik van jou. Kom gerus weer.

Lorita's
Karina J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina J

Gasvrye ontvangs met vriendelike gashere maak enige oornaggeriewe vir my by uitstek die plek besonders.

Ek beveel Lolitas se oornag geriewe vir enige voornemende toeris aan. Vir my sou DSTV ook iets wees wat waarde sou toevoeg aan die verblyf.

Nathaleen P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathaleen P

Vriendelike mense. Stil en rustig!

Mense is vriendelik en behulpsaam. Dis 'n oulike plekkie en het alles wat jy nodig het! Sal enige tyd weer daar oorlsaap!

Lorita's se terugvoer

Baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontvang

Lorita's
Jasmine P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasmine P

Baie lekker geslaap. Ontvangs was goed, asook die ontbyt was heerlik. Plek baie netjies, sal dit beslis aanbeveel.

Ons was baie goed ontvang, gasvrou is baie vriendelik.

Lorita's se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontvang. Ons hoop ons sien julle eendag weer. Baie dankie vir die ondersteuning.

Lorita's
Marinda S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

Gemaklik, vriendelik en puik diens.

Ons was vriendelik ontvang. Marie is 'n wonderlike gasvrou, en baie behulpsaam. Die aandete was heerlik, bed was gemaklik en veilige parkering. Ons sal vir seker weer daar oorslaap.

Irma J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma J

Just incredible.

Very helpful and friendly service from Aunty Marie and her husband. If you are looking for a place to stay I would highly recommend Lolita's. Breakfast are something else, for 5 days we never had the same breakfast and all of it were lovely. Friendly service with love in an amazing wooden cottage, I wouldn't ask for anything else, was so enjoyable and felt at home.

Lorita's se terugvoer

Hi Irma, dit was lekker om julle hier te hê. Dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle weer eendag te sien. Alles wat mooi is vir 2020.

Lorita's
Leandri O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leandri O

Rustig

Beste plek as jy rustigheid soek.

Coreen V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen V

Goeie waarde vir geld.

Gee asb. aandag aan stortdeur wat nie reg werk nie. Die TV werk ook nie.

Lorita's se terugvoer

Ek was nie bewus van die foutiewe stort deur nie. Jammer daaroor. Daar is geen TV in die kamer nie.

Lorita's
Fayruz W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fayruz W

Great reception from host. Had a pleasant stay.

Excellent place. Cosy, neat and affordable. The breakfast was well prepared and tasty.

Lorita's se terugvoer

It was only a pleasure to have you. Thank you for leaving the room so tidy and neat. Love to have you again some time.

Lorita's
Nicolas B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolas B

Gemaklike verblyf en goeie waarde vir geld.

Veilige pakering vir voertuie. Eenheid baie goed ingerig. Het alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike verblyf. Kan dit regtig aanbeveel.

Lorita's se terugvoer

Baie Dankie. Ek waardeer dit opreg.

Lorita's
Adrian K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian K

I think we had a great stay, love the quietness.

Nice because everything is close by, the shops, malls.

Jolynne M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolynne M

Dit was uitstekend, sal enige tyd weer daar tuis gaan en ook aan ander aanbeveel.

Uitmuntende kliëntediens.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Ek waardeer dit opreg.

Lorita's
Elize N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize N

Ons sal beslis wanneer on weer George toe gaan net by Lolitas oorbly!

Sien sterre.

Lorita's se terugvoer

Dankie julle is so dierbaar. Was wonderlik om julle hier te hê. Kom gerus weer.

Lorita's
Gerhard F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F

Billik.

Lekker kamer, vriendelike diens, waarde vir geld.

Runa B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Runa B

Aangenaam.

Heeltemal voldoen aan my vereistes.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie. Julle is dierbaar. Was so lekker om julle te ontmoet.

Lorita's
Ntombikayise N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombikayise N

Service was good.

I can recommend Lolita's to a friend, service was very good.

Lorita's se terugvoer

Thank you for your support.

Lorita's
Henriko O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriko O

Baie liefdevolle mense met baie goeie harte. Gaan hulle mis.

Sal enige tyd weer daar bly, ek bid dat die seën oor hulle lewens groter sal raak en dat hulle nog baie lank gesondheid en geluk sal ervaar. Was ideal om daar te werk deur die dag. Besonderse ontbyt (beter as Wimpy). Het gekom en gaan soos ek verkies was presies wat ek wou gehad het.

Lorita's se terugvoer

Ag jy was 'n wonderlike gas en is 'n lieflike mens. Dankie vir jou ondersteuning. Hoop ek sien jou eendag weer.
Voorspoed en mooi wense op jou pad vorentoe.

Lorita's
Priscilla S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla S

Ek voel so tuis en voel asof ek so in my huis instap.

Dit was regtig 'n netjiese en skoon eenheid. Marie was baie verwelkomend, vriendelik, gasvry en behulpsaam. Die kos was fantasties. Dit is regtig 'n juweel. Pragtige rustige en veilige omgewing. Ek sal hulle hoogs aanbeveel.

Lorita's se terugvoer

Hi Priscilla
Dit was heerlik om julle hier te hê. Baie dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit opreg. Hopelik sien ons mekaar gou weer.
My mooiste wense vergesel jou.
Groete
Marie

Lorita's
James Z - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James Z

It was awesome.

Kind and warm welcoming people.

Lorita's se terugvoer

Hi James. It was good having you

Lorita's
Catherine V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine V

Good service.

Good service. Will recommend it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie diens.

Goeie diens. Sal dit aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ek waardeer dit.

Lorita's
Belinda F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F

Waarde vir geld.

Dit is 'n wonderlike plek vir oornagdoeleindes. Ontbyt is fantasties. Plekkie is baie skoon en netjies.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Ons hoop ons sien mekaar weer eendag.
Alles van die mooiste.
Groete
Marie van Lolita's

Lorita's
Marinda S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

Was absoluut wonderlik.

Marie is die perfekte gasvrou. Sy is so vriendelik en hulpvaardig. Aandete en ontbyt was heerlik en bed was gemaklik. Plek was baie netjies en skoon. Sal dit beslis aanbeveel. Uitstekende waarde vir geld.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Alles wat mooi is en ek hoop om julle weer eendag te sien.

Mooiste wense
Marie

Lorita's
Johan R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Comfortable and quiet.

Very well received by Marie, she made us feel it's our home, always open to serve and help. Thank you. Will surely recommend them to friends and family.

Lorita's se terugvoer

It was so good to have you. We hope to see you soon.
Kind regards,
Marie

Lorita's
Ronel S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Baie netjies en heerlik gebly.

Die gasvrou was baie vriendelik en ontbyt heerlik. Sal dit aan enige iemand aanbeveel om daar te oornag.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was heerlik om julle hier te ontvang en my voorreg om julle te laat tuis voel. Maak gerus weer so.
Groete
Marie

Lorita's
Reino G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reino G

Heerlik/privaat/geen klagtes.

Sal dit aanbeveel. Baie goed vir prysklas. Sal aanbeveel dat daar miskien 'n TV, al is dit klein, aangebring word.

Pierre J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

Mens voel dadelik tuis.

Baie vriendelike ontvangs en baie behulpsaam. Gemaklike verblyf en beste waarde vir geld wat ek al beleef het.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie Pierre, dit was heerlik om julle te ontmoet. Dankie vir die positiewe terugvoer en hoop ons sien julle sommer gou weer.
Mooiste wense,
Marie

Lorita's
Desmond R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond R

Vriendelik, rustig en netjies.

Die verblyf en diens was baie goed. Ek dink net 'n behoorlike dubbelbed moet ingesit word. Daardie een is baie baie klein. Verder was dit 'n baie aangename ervaring.

Patrick R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick R

Did not like the creaking floor and difficulty with locking and unlocking the front door, otherwise quite comfortable.

Enjoyed our stay at Lolita's despite it not having a TV.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het nie gehou van die vloer wat gekraak het nie and gesukkel om deur oop te sluit, anders as dit was die gemaklik.

Het verblyf by Lolita's geniet ten spyte van die feit dat daar nie 'n TV was nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lorita's se terugvoer

Ek is regtig baie jammer dat die diens nie na u sin was nie. Ek probeer regtig altyd my bes vir al my gaste.
Ongelukkig kraak n plankvloer altyd iewers.

Lorita's
Bennie S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie S

Uitstekende waarde vir geld vir my klein begroting met ontbyt, aandete (opsioneel) en basiese geriewe!

Uitstekende waarde vir geld vir die klein begroting. Lekker bed, goeie groot ontbyt en regte gekookte aandete! Hoekie met koffie, tee, ens.! Jy kan amper nie eers kamp vir daardie prys per dag nie. Ek sal vir seker weer daar oorbly soos by my eie mense op die plattelandse dorpies. Die kamerdiens is 'n klokkie by die kombuishoek en die aflewering van kos ('n moet-probeer!) is deur 'n interne skuifdeur by die kombuisie. Jy eet dan in privaatheid en ek waardeer die mooi swarthout plafon. My kar en kamer was agter veiligheidshekke en diefwering. Ja, alles net basiese geriewe, maar alles netjies en presies wat ek benodig het vir my kursusbesoek.

Lorita's se terugvoer

Dankie Bennie. Jy was 'n model gas.

Lorita's
Erika V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Lekker ontbyt.

Lekker ontbyt, die ligte buite my kamer het my nagrus versteur maar Marie het onmiddellik die volgende dag donker gordyne opgesit.

Johan V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Goeie, skoon en budget-verblyf.

Naby George se middedorp.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie Johan. Ek waardeer dit opreg.

Lorita's
Delene N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delene N

Waarde vir geld.

Goeie en vriendelike diens.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie Delene. Was lekker om julle te ontmoet.

Lorita's
Lucresia D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lucresia D

Lieflik.

Die plekkie is nice, beslis waarde vir jou geld met ontbyt ingesluit. Die plekkie kort 'n televisie as ek iets mag aanbeveel.

Lorita's se terugvoer

Ons werk daaraan. Die eerste TV is gister ingesit.

Lorita's
Amanda C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda C

Vriendelik en skoon.

Lekker gebly, skoon en netjies. Ontbyt was baie lekker, warm geslaap.

Lorita's se terugvoer

Baie dankie Amanda. Dit eas heerlik om julle te ontmoet.
Mooiste wense,
Marie

Lorita's
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 70, Denneoord, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11e1926a49c652b3525743fcad2bc7fae2b778dd3bbe3bc29675567df6211601adbe19886a5dc92591aa20e211d7851c0762?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 126 5 1 5 70 Kerk Street Denneoord 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.948278760421 22.470696357623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang