Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lorita's

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Michelle R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Relaxing and safe. Pleasant host. Good value for money spent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandie D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Veilig, waarde vir geld. Ek het my groep werkers by Lorita's laat bly. Dit was goedkoop en daar was geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Nice place to explore the Garden Route area from. We used Lorita's as a base from where to explore the Garden Route area, and it was perfect for this purpose. The owners are friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomahlubi M
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Home away from home. Oh, I felt at home. The host was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Damain W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Good value for money. Nice quiet place. Enjoyed the outside braai on the balcony.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie goeie waarde vir geld en baie rustig, veral omdat daar nie 'n TV is nie. Het baie lekker gebly. Ten spyte van die reën kon ons heerlik braai op die stoep. Het ook die volgende oggend die ontbyt op die stoep baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons is baie vriendelik ontvang en het die verblyf geniet. Dit was lekker en die omgewing se mooi bome en baie plante was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marica L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Gemaklik. Heerlik! Die huis is gesellig en die kinders was mal daaroor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Lorita's
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Marica. Ons waardeer dit opreg.

David W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Asemrowend. Was vir ek en my gesin die beste keuse ooit gewees wat ons geneem het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter E
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ligging, prys, gasvryheid en behulpsaamheid. In my opinie is die eenheid te klein vir 'n gesin met tieners, dit is meer geskik vir 'n gesin met klein kinders. Die ligging, prys, gasvryheid en behulpsaamheid is voortreflik en daarom sal ek dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 70, Denneoord, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11e1926a49c652b3525743fcad2bc7fae2b778dd3bbe3bc29675567df6211601adbe19886a5dc92591aa20e211d7851c0762?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 70 Kerk Street Denneoord 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.948278760421 22.470696357623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang