Lorita's
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 128
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Tertius B - Okt 2024
Algehele gradering
Rustig.
Michelle R - Aug 2024
Algehele gradering
Relaxing and safe.
Mandie D - Jul 2024
Algehele gradering
Veilig, waarde vir geld.
Robert S - Jun 2024
Algehele gradering
Nice place to explore the Garden Route area from.
Nomahlubi M - Mei 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Damain W - Apr 2024
Algehele gradering
Good value for money.
Andries S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en baie rustig, veral omdat daar nie 'n TV is nie.
Natasha L - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang en het die verblyf geniet.
Marica L - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Marica. Ons waardeer dit opreg.
David W - Feb 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
Walter E - Jan 2024
Algehele gradering
Ligging, prys, gasvryheid en behulpsaamheid.
Ryan K - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Michelle R - Aug 2024
Algehele gradering
Good value for money spent.
Lorita's se terugvoer
Very kind of you. Thanks for your support.
Welma V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons was in George vir 'n nag.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie Welma. Dit was heerlik om julle hier te verwelkom.
Edwin B - Jan 2024
Algehele gradering
Tannie en oom - Puik diens! Baie dankie vir alles!
Jacques E - Jun 2024
Algehele gradering
N gemaklike wegbreek-nessie.
Richard K - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Garold J - Jul 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Lorita's se terugvoer
Daar word nêrens genoem dat hierdie eenhede selfsorg is nie.
Die besprekings agent het my gekontak ivm die skoene. Ek het dadelik gaan kyk en die gas probeer bel sonder sukses. Ek het die skoene vir hom gestuur nadat ek hom eindelik in die hande kon kry.
Louis K - Mrt 2024
Algehele gradering
Was rustig en still. Lekker ontbyt gekry.
Gerhard V - Jul 2024
Algehele gradering
Aanvaarbaar maar sal nie weer soontoe gaan nie.
Lees meerLorita's se terugvoer
Dit is baie jammer dat u twee volle dae in ongerief deurgebring het sonder om my van die probleem in kennis te stel. Ek is op die perseel en kon binne minute die probleme uitsorteer het. Ek vra regtig opreg verskoning. Dit is net moeilik om probleme op te los waarvan ek nie bewus is nie. Ek het by aankoms mooi gevra dat u my moet kontak indien u enige nood het.
Elton D - Jul 2024
Algehele gradering
Self catering to me means a kitchen with utensils, it just had cups.
Tania F - Jun 2024
Algehele gradering
Unpleasant.
Mariska D - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap vir die aand.
Lorita's se terugvoer
Dit was heerlik om julle te verwelkom.
Julian W - Okt 2023
Algehele gradering
It was great staying at Lorita's.
Lorita's se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te he. Baie dankie vir die ondersteuning. Ons waardeer dit opreg.
Tertius E - Okt 2023
Algehele gradering
Was baie lekker. Rustige area, pad net baie besig.
Lorita's se terugvoer
Ja kyk. Dis nou maar George. Jammer die weer het nie saamgespeel nie. Dit was nietemin lekker om julle te ontmoet.
Yvette B - Aug 2023
Algehele gradering
Vinnige sportnaweek weg.
Lorita's se terugvoer
Ai, dit was heerlik om julle te ontmoet. Dankie vir julle ondersteuning. Hoop ons sien eendag weer.
Tertius B - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig oornag verblyf.
Rulene D - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlik!
Lorita's se terugvoer
Hi Rulene. Was heerlik om julle te ontmoet. Jammer dit was so bitter koud. Dankie vir julle ondersteuning. Voorspoed.
Nugent P - Mei 2023
Algehele gradering
Very cosy and relaxing host was very kind and friendly and helpful.
Helen P - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderful host and great value for money.
Cuan W - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Lorita's se terugvoer
Ag julle is sulke pragtige mense. Ek het sommer lief geraak vir julle. Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop ons sien eendag weer.
Mp F - Apr 2023
Algehele gradering
Perfek, stel jou standaard. Hulle ontmoet dit.
Lorita's se terugvoer
Dit was so heerlik om julle te ontmoet. Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop om julle gou weer te sien.
Johan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Enjoyed the stay.
Lorita's se terugvoer
It was so good having you. Thank you for your valued support.
Jannie R - Feb 2023
Algehele gradering
It was really nice.
Laurel M - Feb 2023
Algehele gradering
Amazing.
Lorita's se terugvoer
Hi Laurel, you are amazing guests. Always a pleasure to have you.
Madri G - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer gedurende 'n sopnat naweek.
Lorita's se terugvoer
Dit was heerlik om julle te ontvang. Kom gerus weer.
Annetta V - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing. Ontspannend.
Lorita's se terugvoer
Wat n voorreg om gaste soos julle te ontvang. Wonderlike mens.
Wayne M - Feb 2023
Algehele gradering
Very friendly host. Place has really got value for money.
Lynette V - Jan 2023
Algehele gradering
Lieflike plekkie - heerlik oornag.
Lorita's se terugvoer
Dit was heerlik om julle te ontvang. Dankie vir die ondersteuning. Ek waardeer dit opreg.
Hendri R - Mei 2023
Algehele gradering
Oornagslaapplek vir vroegoggend inboek by MediClinic.
Lorita's se terugvoer
Thanks to excellent guests like you.
Gawie G - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie basies, maar waarde vir geld.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie Gawie. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Sal graag wil weet waar die diens te kort geskiet het.
Angelique A - Apr 2023
Algehele gradering
Friendly, great service and very accommodating.
Lorita's se terugvoer
It was so good having you. Thank you so much for your support. Hope to see you soon.
Diederick R - Jan 2023
Algehele gradering
Perfek om 1 aand oor te slaap.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang.
Fendolene G - Des 2022
Algehele gradering
Dit was lekker rustig.
Lorita's se terugvoer
Wonderlike mense soos julle maak dit alles die moeite werd. Baie dankie vir julle ondersteuning. Kom gerus weer.
Joceline B - Des 2022
Algehele gradering
It was a lovely little room.
Lorita's se terugvoer
It was so good having you. Thank you so much for your kindness.
Charlene B - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik rustig met lekker privaatheid.
Lorita's se terugvoer
Hi Charlene. Ek is baie bly as julle dit geniet het. Baie dankie vir die ondersteuning. Ek waardeer dit opreg.
Antoinette A - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike stilte.
Muriel Nozuko S - Okt 2022
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Nellie D - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Janene V - Jul 2022
Algehele gradering
Goed en vriendelik.
Lorita's se terugvoer
Dit was heerlik om julle te ontmoet. Baie dankie vir die ondersteuning.
Dyle S - Mei 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer julle ondersteuning geweldig baie. Hoop ons sien gou weer.
Erdna K - Apr 2022
Algehele gradering
Genoeg vir een aand se oorslaap.
Laurel M - Feb 2022
Algehele gradering
Clean, friendly, comfortable.
Lorita's se terugvoer
Always a privilage to be if service. Thank you for your kindness.
Jeremy S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie vir u ondersteuning. Ons waardeer dit opreg.
Andre O - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfek vir 'n oor bly.
Lorita's se terugvoer
Hoe vriendelik van jou. Baie dankie vir die ondersteuning. Ek waardeer dit opreg.
Jacques .d R - Jan 2022
Algehele gradering
Jy voel tuis by die gemaklike mense.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer dit opreg.
Elvis S - Des 2022
Algehele gradering
It was jus amazing and convenient.
Lorita's se terugvoer
Hi Elvis. It was so good having you. Hope to see you again soon.
Nicolette M - Aug 2022
Algehele gradering
'n Pragtige plek om jou batterye te herlaai.
Lorita's se terugvoer
Dit was so heerlik om julle te ontvang. Baie dankie vir julle ondersteuning. Mooiste wense vir julle.
Danulda J - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker plek.
Rashaad A - Apr 2022
Algehele gradering
Netjiese kamer, skoon beddegoed, kon net daar ontbyt eet. Die tannie is baie vriendelik en gasvry het dadelik op my gemak gevoel.
Lorita's se terugvoer
Dit was heerlik om julle hier te verwelkom. Baie dankie vir julle ondersteuning.
Anna Marie W - Feb 2022
Algehele gradering
Wow! Dit was net lekker.
Lees meerLorita's se terugvoer
Baie, baie dankie. Ek waardeer dit geweldig baie. Dit maak sommer weer alles die moeite werd en gee vir my weer sommer nuwe woema. Julle is altyd weer welkom.
Hendrina G - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus na 'n lang warm besige pad.
Lorita's se terugvoer
Dit was heerlik om julle te ontmoet. Baie dankie vir jul vriendelikheid
Rencia V - Feb 2022
Algehele gradering
Slegs vir besigheidsreise of sport.
Marlese V - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Bernette B - Nov 2021
Algehele gradering
Ware huis weg van die huis.
Lorita's se terugvoer
Ons waardeer jou ondersteuning geweldig baie.
Baie dankie.
Ismail S - Nov 2021
Algehele gradering
Nice and clean.
Lee-ann V - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning. Kom gerus weer. Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Sanet M - Sep 2021
Algehele gradering
Baie dankie ons het baie lekker gebly. Gasvrou baie vriendelik en ontbyt heerlik. Goeie waarde vir geld.
Jané K - Sep 2021
Algehele gradering
Value for money.
Lorita's se terugvoer
Thank you so much for your kindness. Hope to see you soon.
Madelein C - Aug 2021
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld met heerlike ontbyte! Cosy met alles wat jy nodig het kompak verpak.
Lorita's se terugvoer
Hi Madelein, hoe vriendelik van jou. Was heerlik om jou te leer ken.
Steven M - Aug 2021
Algehele gradering
100%
Gerhard F - Mei 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld
Sharon J - Mrt 2021
Algehele gradering
Die beste plek vir iemand wat stilte wil geniet.
Lees meerAltus J - Sep 2021
Algehele gradering
Gesellig.
Benine S - Jan 2021
Algehele gradering
Stil en baie gesellig.
Hannes B - Des 2021
Algehele gradering
Friendly hosts, clean, neat and easy to find.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie vir jul vriendelikheid. Dit was lekker om julle hier te hê.
Jayson C - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer julle ondersteuning.
Ronel V - Jul 2021
Algehele gradering
Die grootste aangename verrassing ooit by enige oornagplek (ek is reeds 62).
Lees meerLorita's se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer dit opreg. Ons is bly dat ons u verblyf aangenaam en gerieflik kon maak. Baie dankie vir u ondersteuning.
Jessi V - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker blyplek, lekker geslaap. Ontbyt was fantasties.
Lorita's se terugvoer
Ek is regtig jammer dat u nie gemaklik was nie.
Marie J - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie Marie. Ek is bly dat julle verblyf aangenaam was. Was heerlik om julle hier te he. Julle was model gaste. Net die beste vir 2022.
Louisa F - Okt 2021
Algehele gradering
Great
Norbert N - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig, lekker ontbyt.
Carin C - Jan 2021
Algehele gradering
Vir dit wat ek betaal het, is ek tevrede.
Lorita's se terugvoer
Wow, baie dankie. Baie bly jy het lekker gebly. Kom gerus weer.
Jade C - Jun 2021
Algehele gradering
It was really great! I loved the stay and the owners were very accommodating.
Lorita's se terugvoer
Thank you very much for your support. Was lovely meeting you. Stay safe and be blessed.
Johann D - Mei 2021
Algehele gradering
Very friendly staff, excellent room, very clean and tidy. Nice breakfast.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ek waardeer dit opreg. Was baie lekker om julle te ontvang.
Cheri V - Mrt 2021
Algehele gradering
Cozy cabin, maar geen klankdigtheid nie.
Lorita's se terugvoer
Ek is regtig jammer dat dit u verontrief het. Dit is ongelukkig die nadeel van 'n houthuis.
Nicholas O - Nov 2021
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Vicky L - Nov 2021
Algehele gradering
Die plek was vuil.
Lorita's se terugvoer
Dis werklik jammer. Ek was en stryk self die beddegoed. Jy kon my net geroep het en ek sou die probleme uitsorteer het of 'n ander kamer aangebied het.
Janine R - Mei 2021
Algehele gradering
Okay stay.
Lorita's se terugvoer
I am very sorry that your stay was uncomfortable. It is a pity that you did not mention the problems to your host.
Riaz M - Mei 2021
Algehele gradering
Very cold.
Lorita's se terugvoer
Sir, it is a pity that you did not mention all of these problems to the host. I am sure that everything in our power would have been done to ensure your comfort.
Jaco R - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelik en goeie waarde vir geld.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie vir u ondersteuning. Ek waardeer dit opreg.
Stanley K - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie goedkoop/bekostigbare verblyf. Baie goed ontvang deur gasvrou.
Michelle V - Jun 2021
Algehele gradering
What a shocker.
Lorita's se terugvoer
Dis regtig baie jammer dat julle nie na die fotos gekyk het en mooi gelees het wat ALLES beskikbaar is nie. Daarom is Daardie inligting beskikbaar. Om sulke TELEURSTELLINGS te voorkom.
Andries Petrus H - Mrt 2021
Algehele gradering
Die plekkie is nie te sleg nie, maar effe beknop en die stort is moeilik om te gebruik.
Lorita's se terugvoer
Dit spyt my werklik dat u erge ongerief ervaar het tydens u verblyf. Ek vra om verskoning vir die swak diens in my afwesigheid.
Samantha A - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker rustig.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie. Dis baie vriedelik van jou. Kom gerus weer.
Karina J - Okt 2020
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs met vriendelike gashere maak enige oornaggeriewe vir my by uitstek die plek besonders.
Nathaleen P - Mrt 2020
Algehele gradering
Vriendelike mense. Stil en rustig!
Lorita's se terugvoer
Baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontvang
Jasmine P - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker geslaap. Ontvangs was goed, asook die ontbyt was heerlik. Plek baie netjies, sal dit beslis aanbeveel.
Lorita's se terugvoer
Dit was heerlik om julle te ontvang. Ons hoop ons sien julle eendag weer. Baie dankie vir die ondersteuning.
Marinda S - Jan 2020
Algehele gradering
Gemaklik, vriendelik en puik diens.
Irma J - Jan 2020
Algehele gradering
Just incredible.
Lorita's se terugvoer
Hi Irma, dit was lekker om julle hier te hê. Dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle weer eendag te sien. Alles wat mooi is vir 2020.
Leandri O - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig
Coreen V - Jan 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Lorita's se terugvoer
Ek was nie bewus van die foutiewe stort deur nie. Jammer daaroor. Daar is geen TV in die kamer nie.
Fayruz W - Jan 2020
Algehele gradering
Great reception from host. Had a pleasant stay.
Lorita's se terugvoer
It was only a pleasure to have you. Thank you for leaving the room so tidy and neat. Love to have you again some time.
Nicolas B - Nov 2020
Algehele gradering
Gemaklike verblyf en goeie waarde vir geld.
Lorita's se terugvoer
Baie Dankie. Ek waardeer dit opreg.
Adrian K - Des 2020
Algehele gradering
I think we had a great stay, love the quietness.
Jolynne M - Des 2019
Algehele gradering
Dit was uitstekend, sal enige tyd weer daar tuis gaan en ook aan ander aanbeveel.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning. Ek waardeer dit opreg.
Gerhard F - Sep 2019
Algehele gradering
Billik.
Elize N - Sep 2019
Algehele gradering
Ons sal beslis wanneer on weer George toe gaan net by Lolitas oorbly!
Lorita's se terugvoer
Dankie julle is so dierbaar. Was wonderlik om julle hier te hê. Kom gerus weer.
Ntombikayise N - Sep 2019
Algehele gradering
Service was good.
Lorita's se terugvoer
Thank you for your support.
Runa B - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie. Julle is dierbaar. Was so lekker om julle te ontmoet.
Henriko O - Sep 2019
Algehele gradering
Baie liefdevolle mense met baie goeie harte. Gaan hulle mis.
Lorita's se terugvoer
Ag jy was 'n wonderlike gas en is 'n lieflike mens. Dankie vir jou ondersteuning. Hoop ek sien jou eendag weer.
Voorspoed en mooi wense op jou pad vorentoe.
Priscilla S - Jun 2019
Algehele gradering
Ek voel so tuis en voel asof ek so in my huis instap.
Lorita's se terugvoer
Hi Priscilla
Dit was heerlik om julle hier te hê. Baie dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit opreg. Hopelik sien ons mekaar gou weer.
My mooiste wense vergesel jou.
Groete
Marie
James Z - Mei 2019
Algehele gradering
It was awesome.
Lorita's se terugvoer
Hi James. It was good having you
Catherine V - Mei 2019
Algehele gradering
Good service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie diens.
Goeie diens. Sal dit aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ek waardeer dit.
Belinda F - Mei 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Ons hoop ons sien mekaar weer eendag.
Alles van die mooiste.
Groete
Marie van Lolita's
Marinda S - Apr 2019
Algehele gradering
Was absoluut wonderlik.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Alles wat mooi is en ek hoop om julle weer eendag te sien.
Mooiste wense
Marie
Ronel S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en heerlik gebly.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was heerlik om julle hier te ontvang en my voorreg om julle te laat tuis voel. Maak gerus weer so.
Groete
Marie
Johan R - Mrt 2019
Algehele gradering
Comfortable and quiet.
Lorita's se terugvoer
It was so good to have you. We hope to see you soon.
Kind regards,
Marie
Reino G - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik/privaat/geen klagtes.
Pierre J - Jul 2019
Algehele gradering
Mens voel dadelik tuis.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie Pierre, dit was heerlik om julle te ontmoet. Dankie vir die positiewe terugvoer en hoop ons sien julle sommer gou weer.
Mooiste wense,
Marie
Desmond R - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelik, rustig en netjies.
Patrick R - Aug 2019
Algehele gradering
Did not like the creaking floor and difficulty with locking and unlocking the front door, otherwise quite comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het nie gehou van die vloer wat gekraak het nie and gesukkel om deur oop te sluit, anders as dit was die gemaklik.
Het verblyf by Lolita's geniet ten spyte van die feit dat daar nie 'n TV was nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lorita's se terugvoer
Ek is regtig baie jammer dat die diens nie na u sin was nie. Ek probeer regtig altyd my bes vir al my gaste.
Ongelukkig kraak n plankvloer altyd iewers.
Bennie S - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld vir my klein begroting met ontbyt, aandete (opsioneel) en basiese geriewe!
Lees meerLorita's se terugvoer
Dankie Bennie. Jy was 'n model gas.
Erika V - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker ontbyt.
Johan V - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie, skoon en budget-verblyf.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie Johan. Ek waardeer dit opreg.
Delene N - Mrt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie Delene. Was lekker om julle te ontmoet.
Lucresia D - Sep 2019
Algehele gradering
Lieflik.
Lorita's se terugvoer
Ons werk daaraan. Die eerste TV is gister ingesit.
Amanda C - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelik en skoon.
Lorita's se terugvoer
Baie dankie Amanda. Dit eas heerlik om julle te ontmoet.
Mooiste wense,
Marie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 70, Denneoord, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang