Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lorraine's Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Frank Thomas P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Of all the B&B/self-catering places, Lorraine's Guest House was one of the best, if not the best. On entering the accommodation, you feel at home. Away from home, the place is clean, tidy, and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Lorraine's Guest House
Hi Frank, thank you so much for the kind words. It was a real pleasure having you here. I hope to see you again soon.

Annemarie B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2023

Gasvry. Behulpsaam. Rustig. Motorfietse was veilig agter hek toegesluit naby ons slaapplekkie, was maklik om motorfietse te pak en af te pak. Klein stoepie buite. Heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Lorraine's Guest House
Baie dankie waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2023

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lorraine
Lorraine's Guest House
Baie dankie vir julle terugvoering. Dit was baie lekker om julle hier te hê en ons sal beslis julle voorstelle ondersoek. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Sharlize O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie lekker gekuier in Jansenville! Beveel definitief Lorraines Guesthouse aan. Vriendelike ontvangs en lekker toegeruste woonstel. Heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Lorraine's Guest House
Hi Sharlize, baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was vir ons 'n groot voorreg om die twee wenners van die kompetiese te akkommodeer. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Coenraad V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Pragtig. 10 uit 10 vir Lorraine's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Lorraine's Guest House
Baie dankie was so lekker om julle hier te he

Johan D
1 nag
5.0
Jan 2022

Ruim, uitstekend toegerus en baie goeie waarde. Die eenheid was ongelooflik ruim en uitstekend toegerus met alle noodsaaklikhede. Dit was 'n groot plesier om daar te oornag. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Lorraine's Guest House
Baie dankie waardeer dit opreg Hoop om jou gou weer te vetwelkom.

Francois K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2022

Heel prakties. Lorraine baie hulpvaardig. Heel geskik net vir oorslaap. Baie netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Albert P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2021

Baie lekker gebly. Die eienaar was baie vriendelik en het lekker gesels. Die plek was lekker groot het alles gehad wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Lorraine's Guest House
Baie dankie waardeer dit so baie.

Johannes T
1 nag
5.0
Mei 2021

Uitstekend! Die verblyf was uitstekend. Die plek is baie mooi en netjies. Lorraine is 'n uitstekende gasvrou. Sal my definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Lorraine's Guest House
Thank you very much.

Hugh A
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2021

Good value for money. Nicely furnished with DStv. Good, comfortable mattress. We were tired when we arrived, greeted by friendly hostess. The two-bedroomed unit was spacious and clean. Nothing much to do in Jansenville, but great for a sleepover. We are two senior citizens. I would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lorraine
Lorraine's Guest House
Thanks Hugh, really appreciate the kind words. Was great having you here. Hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 49, Jansenville, 6265, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwWTIRhaxXere9r8D4igqyoW6KON74VtuRZvOXnH5dpgYKNcurH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 49 Main Street Jansenville 6265 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -32.945073040726 24.669034774004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang