Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lorraine's Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 41 resensies vir Lorraine's Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Frank Thomas P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank Thomas P

Of all the B&B/self-catering places, Lorraine's Guest House was one of the best, if not the best.

On entering the accommodation, you feel at home. Away from home, the place is clean, tidy, and welcoming.

Lorraine's Guest House se terugvoer

Hi Frank, thank you so much for the kind words. It was a real pleasure having you here. I hope to see you again soon.

Lorraine's Guest House
Annemarie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B

Gasvry. Behulpsaam. Rustig.

Motorfietse was veilig agter hek toegesluit naby ons slaapplekkie, was maklik om motorfietse te pak en af te pak. Klein stoepie buite. Heerlik.

Lorraine's Guest House se terugvoer

Baie dankie waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien.

Lorraine's Guest House
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sharlize O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlize O

Baie lekker gekuier in Jansenville!

Beveel definitief Lorraines Guesthouse aan. Vriendelike ontvangs en lekker toegeruste woonstel. Heerlik!

Lorraine's Guest House se terugvoer

Hi Sharlize, baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was vir ons 'n groot voorreg om die twee wenners van die kompetiese te akkommodeer. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Lorraine's Guest House
Coenraad V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad V

Pragtig.

10 uit 10 vir Lorraine's.

Lorraine's Guest House se terugvoer

Baie dankie was so lekker om julle hier te he

Lorraine's Guest House
Johan D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Ruim, uitstekend toegerus en baie goeie waarde.

Die eenheid was ongelooflik ruim en uitstekend toegerus met alle noodsaaklikhede. Dit was 'n groot plesier om daar te oornag. Baie goeie waarde vir geld.

Lorraine's Guest House se terugvoer

Baie dankie waardeer dit opreg Hoop om jou gou weer te vetwelkom.

Lorraine's Guest House
Francois K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K

Heel prakties. Lorraine baie hulpvaardig.

Heel geskik net vir oorslaap. Baie netjies.

Albert P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert P

Baie lekker gebly.

Die eienaar was baie vriendelik en het lekker gesels. Die plek was lekker groot het alles gehad wat nodig is.

Lorraine's Guest House se terugvoer

Baie dankie waardeer dit so baie.

Lorraine's Guest House
Johannes T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes T

Uitstekend!

Die verblyf was uitstekend. Die plek is baie mooi en netjies. Lorraine is 'n uitstekende gasvrou. Sal my definitief weer sien.

Lorraine's Guest House se terugvoer

Thank you very much.

Lorraine's Guest House
Hugh A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugh A

Good value for money. Nicely furnished with DStv. Good, comfortable mattress.

We were tired when we arrived, greeted by friendly hostess. The two-bedroomed unit was spacious and clean. Nothing much to do in Jansenville, but great for a sleepover. We are two senior citizens. I would stay there again.

Lorraine's Guest House se terugvoer

Thanks Hugh, really appreciate the kind words. Was great having you here. Hope to see you again.

Lorraine's Guest House
Chris B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Always a fantastic stay at Lorraine's.

On arrival, you are always warmly welcomed with fantastic service. Lorraine is always prepared to go the extra mile when so required.

Lorraine's Guest House se terugvoer

Thank you very much.

Lorraine's Guest House
Wikus C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C

Enorme, ruim kamer.

Dit was ’n plesier om by die groot kamer in te stap. Pragtig ontwerp en gemeubileerd. Die ontvangs was baie lekker. Full house - lugversorging, DStv, lieflike bed. Daar is ook anti-muskiet masjientjies. Die veiligheid en stilte was aangenaam. Die kaktusse het mooi geblom tydens ons besoek.

Lorraine's Guest House se terugvoer

Baie dankie waardeer dit so baie.

Lorraine's Guest House
Eric P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric P

See stars

Traveling from Lesotho to Knysna we had a hick-up crossing the border into SA (slow moving bumper to bumper traffic). The host stayed up until late for us to ensure we got a warm welcome. The room was clean. The bedding was clean and drinking water was supplied (don't drink from the taps). She allowed us to check out a bit later than usual due to our late arrival.

Lorraine's Guest House se terugvoer

Thank you very much.

Lorraine's Guest House
Godfrey V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godfrey V

Uitstekend.

Baie vriendelike mense.

Paul B - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Fantasties.

Goeie diens, het lekker gebraai en plek baie netjies en skoon. Het alles wat jy nodig het.

Chris B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Pleasant and peaceful.

Well received and welcomed. I really felt at home. Many shops are in walking distance from the guesthouse.

Chris B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Baie rustige omgewing.

'n Plek waar jy na 'n harde dag se werk, lekker kan ontspan en uitrus.

Chris B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Lekker Rustig

Na n harde dag se werk, is dit aangenaam om hier rustig te ontspan

Frederick M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick M

Great place to stay over on the opening of season!

See stars.

Japie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Japie D

Aangenaam verras met die woonstel vir 4.

Die plaasdam swembad was 'n verrassing na die lang rit. Muskiete was net 'n probleem.

Joan L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joan L

Dit was aangenaam om in so netjiese kamer te oornag na 'n hele dag se ry.

Loraine was vriendelik en ons het lekker gesels. Sou gaaf gewees het as daar melk beskikbaar was vir koffie. Wou nie gaan pla om daarvoor te vra nie.

Heidi F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi F

Baie verfrissend en goed toegerus.

Warme ontvangs en netheid 'n bonus. Private ligging van die eenhede is 'n groot pluspunt. Sou dalk 'n tweede laken waardeer het by die paslaken. Verder puik verblyf.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Piet P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet P

Rustig.

Netjiese verblyf met uitstekende bed! Lekker plaasdam as swembad vir die warm dae. Hou so aan Lorraine!

Veronica S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica S

Very friendly and caring.

Best weekend away. Stay very comfortable stylish home setting. Will come again.

Empie M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Empie M

Baie netjies.

Waarde vir geld, netjies, sal definitief weer daar oorbly. Lorraine is baie gasvry en behulpsaam.

Maryke S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S

Het baie lekker gebly.

Dit was lekker, sal beslis weer daar gaan bly!

Emmerentia D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia D

Alles was 100%.

Baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan.

Jenny L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny L

Die ideale plek vir enige wegbreek.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad, ons was persoonlik verwelkom deur Lorraine, almal wat saam was kon nie uitgepraat word van hoe mooi die kamers was nie, ons sal beslis weer teruggaan.

Johanna V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna V

Gerieflike oornagverblyf.

Ons het lekker gebly. Al die nodige geriewe was beskikbaar. Lorraine was baie behulpsaam en vriendelik.

Randall K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Randall K

Very quiet. Easy to get lost in time.

Very quiet and laid back little town. The smell of the water when opening a tap was the biggest let down.

Karen E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen E

Lovely, friendly place to stay!

Clean and friendly establishment, providing all basics required. Lorraine very friendly and helpful, wonderful lady!

Elsabe B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B

Sal weer van hulle gasvryheid gebruik maak.

Baie mooi en skoon. Vriendelik en behulpsame gasvrou.

Mina F - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mina F

Awesome plekkie.

Die beste plek waar ons nog oornag het. Lieflike stort.

Michael And Amanda W - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael And Amanda W

A very friendly place.

Lorraine, thank you for a most enjoyable stay. We were most comfortable and everything was beautifully clean. The recommendation for evening meal at Angora Inn was good too. Once again, thanks!

Chris B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Ons het baie lekker geslaap en die kos was uitstekend.

Die diens en geriewe was baie goed. In Jansenville is daar nie baie eetplekke nie en die gastehuis het vir ons aanete en oggendete voorsien. Dit was uit die boeke en prys bilik.

Tarah D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarah D

As jy van 'n plaas atmosfeer hou, is dit die plek om te wees. Dis is rustig en regtig 'n plek om sielsrus te kry.

Diens was uitstekend. Sal beslis dit aanbeveel.

Chris V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Plaasverblyf met als wat benodig word.

Plaasverblyf met alle benodighede soos yskas, mikrogolf, ens.

Elmarie L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L

Dit was 'n salige verblyf.

Ek was aangenaam verras. Die kamer was groot en alles wat nodig is, was daar - netjies en met goeie smaak.

Dennis H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis H

Excellent, neat, clean, and comfortable. Very affordable, will use them again.

Lorraine's Guest House is excellent. Easy to find, owner very pleasant. Accommodation very neat and comfortable.

Elna M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elna M

Vriendelike mense.

Baie vriendelik en hulpvaardig. Kamers skoon, goed geslaap dankie.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 49, Jansenville, 6265, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwWTIRhaxXere9r8D4igqyoW6KON74VtuRZvOXnH5dpgYKNcurH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 49 Main Street Jansenville 6265 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -32.945073040726 24.669034774004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang