Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Losberg Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Vinona J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Ons het 'n goeie diens gekry, baie goeie verwelkoming gekry, plek, baie mooi. Ja, ons het baie lekker gekuier en die plek is skoon en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Value for your money. Beautiful place. The place is nice for a family getaway. I recommend they get a shop on the premises for things like bread, cooldrink, ice, wood and charcoal. There is no signal at all and the TV didn't work. The place is clean and beautiful and we really enjoyed our stay. The only thing is the shop is far.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hesme K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Baie gerieflik. Baie tegemoetkomend en netjies! Gaan vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik H
Kort verblyf
4.0
Nov 2023

Heel aangenaam met uitsondering van die WiFi en beurtkrag probleme. Ek het geen lekker gebly nie, maar daar is paar hakplekke waaraan hulle sal moet werk. Hulle WiFi-netwerk kon gedurende my verblyf nooit konnekteer aan die internet nie. Dit beteken dus absoluut niks, dis asof daar geen WiFi is nie. Tweedens sal hulle planne moet maak met hulle beurtkrag situasie. Daar is slegs kerse beskikbaar in die kamers en ek moes self gaan vuurhoutjies koop om dit mee aan te steek aangesien die boksie in my kamer leeg was. Die venue is pragtig en dis baie rustig daar.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rehana M
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Wonderful stay. We had a great time at Losberg Lodge. Beautiful place with friendly staff and management. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Baie netjies en rustig. Ons was ontvang met gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda L
1 nag
4.8
Jan 2022

Beautiful, peaceful. We stayed in unit 103. The only suggestion I would like to make is that they must maybe put doors on the bathrooms, and there is a small step from the lounge area to one of the bedrooms and we all missed it. My husband got problems with his lower back so missing the step down hurt him a bit. So maybe put red tape or something there to make people aware of the step down. But other than that we loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2022

Pragtige ligging en uitstekende diens. Die personeel is baie vriendelik en akkommoderend. Ons gasvrou het reeds kontak gemaak met ons voor ons vlug en ons akkommodasie aangepas volgens ons persoonlike behoeftes. Haar voorstelle was puik en ons het ons tyd in Fochville baie geniet!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eugene K
Kort verblyf
4.2
Des 2022

Was baie rustig en kliëntediens perfek. Alles was skoon en netjies. Lapa is fantasties om in te kuier. Gerieflike kombuis by braai-area. Kids het swembad saam die groot mense geniet. Mooi diere om te sien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anel D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Onbeskryflik!!! Elmarie gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel. Die uitsig van bo-op die berg is asemrowend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Losberg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 032
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 032
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Renosterfontein, Losberg Lodge, Fochville, 2515, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxMDkzMzY1LWI5MjQtNDAwNC04M2NlLTU1ZTU0MmRhMWJjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 032 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Renosterfontein Losberg Lodge 2515 Gauteng 021 201 8901 12:00-17:00 11:00 -26.577777777778 27.5

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang