Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Losberg Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Losberg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 22 resensies vir Losberg Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Bianca W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca W

Value for your money. Beautiful place.

The place is nice for a family getaway. I recommend they get a shop on the premises for things like bread, cooldrink, ice, wood and charcoal. There is no signal at all and the TV didn't work. The place is clean and beautiful and we really enjoyed our stay. The only thing is the shop is far.

Hesme K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesme K

Baie gerieflik.

Baie tegemoetkomend en netjies! Gaan vir seker weer daar oorbly.

Hendrik H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik H

Heel aangenaam met uitsondering van die WiFi en beurtkrag probleme.

Ek het geen lekker gebly nie, maar daar is paar hakplekke waaraan hulle sal moet werk. Hulle WiFi-netwerk kon gedurende my verblyf nooit konnekteer aan die internet nie. Dit beteken dus absoluut niks, dis asof daar geen WiFi is nie. Tweedens sal hulle planne moet maak met hulle beurtkrag situasie. Daar is slegs kerse beskikbaar in die kamers en ek moes self gaan vuurhoutjies koop om dit mee aan te steek aangesien die boksie in my kamer leeg was. Die venue is pragtig en dis baie rustig daar.

Rehana M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rehana M

Wonderful stay.

We had a great time at Losberg Lodge. Beautiful place with friendly staff and management. We will definitely be back.

Annette T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette T

Baie netjies en rustig.

Ons was ontvang met gasvryheid.

Yolanda L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda L

Beautiful, peaceful.

We stayed in unit 103. The only suggestion I would like to make is that they must maybe put doors on the bathrooms, and there is a small step from the lounge area to one of the bedrooms and we all missed it. My husband got problems with his lower back so missing the step down hurt him a bit. So maybe put red tape or something there to make people aware of the step down. But other than that we loved our stay.

Sanet S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet S

Pragtige ligging en uitstekende diens.

Die personeel is baie vriendelik en akkommoderend. Ons gasvrou het reeds kontak gemaak met ons voor ons vlug en ons akkommodasie aangepas volgens ons persoonlike behoeftes. Haar voorstelle was puik en ons het ons tyd in Fochville baie geniet!

Eugene K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene K

Was baie rustig en kliëntediens perfek.

Alles was skoon en netjies. Lapa is fantasties om in te kuier. Gerieflike kombuis by braai-area. Kids het swembad saam die groot mense geniet. Mooi diere om te sien.

Anel D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D

Onbeskryflik!!!

Elmarie gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel. Die uitsig van bo-op die berg is asemrowend!

Thanks S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thanks S

Good.

It is a good and quiet stay.

Adel O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel O

Wegbreek van die gewoel.

Ons het vir ons huweliksherdenking asook 30 jaar-skoolreünie weggegaan en in die honeymoon suite gebly. Die rustigheid van die plaaslewe en die mooi wild het 'n pragtige prentjie geskep. Ons wou Sondag net daar bly, maar ja, alle lekker dinge kom tot 'n einde. Baie netjies, dit was heerlik om daar oor te bly.

Neville J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville J

A wonderful gem nestled privately just off the main road.

Even in the winter months, this lodge has amazing views and a wonderful atmosphere. Very friendly and helpful staff in a great location. I'd highly recommend this lodge to anyone looking for peace and quiet in a beautiful setting, minutes from the nearest town.

Naas J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas J

Asemrowende uitsigte, rustigheid, kalmte, sielerus en geestelike inspuiting vir die gees - dit is wat Losberg vir ons beteken.

Ons was bederf tot in die afgrond - ons het on 33ste huweliksherdenking gevier en wow, was ons verras oor al die spesiale moeite wat vir ons gedoen was. Mooiste uitsigte, kos, tafel en om ons liefde saam te vier van 33 jaar gevul met rooi en wit harte en die gasvryheid van Elmarie en Tony en Tinkie was oorweldigend. En netheid was van hoogstaande gehalte - goed vir die siel en sal Losberg aanbeveel vir enige funksie, troue, jagnaweek en samekoms van families en vriende. En natuurlik die cherry op die koek - ons rit uit teen die berg. Tony dit was awesome - en julle leef in 'n stuk hemel. Waardeer die groot bederf vreeslik baie. Dit was 'n fantastiese naweek en ervaring, 5 sterre inderdaad.

Basil V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Basil V

Enjoyable stay.

On arrival I was met by Elmarie and was taken to my room. I also arranged to have my meals as well. Most enjoyable!

Johannes J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes J

Baie mooi plek en gerieflik en netjies.

Mooi Bosveld atmosfeer in familie hande wat mooi, skoon en netjies gehou word. Die wild wat so volop rondloop is wonderlik en pragtig. Al wat pla is die klomp vlieë by die home en tafel, stoele wat nie teenwoordig is in kamer om te eet.

Estelle D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D

Dit was regtig 'n fantastiese week weg op 'n pragtige wildsplaas. Sal dit vir enige iemand aanbeveel familie groot of klein.

Sien sterre.

Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marilet V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilet V

Baie lekker en baie vriendelike mense.

Baie geniet met mense wat uit hulle pad uit gaan om dit vir ons so gemaklik te maak as moontlik. Sommer klaar ons volgende naweek weg bespreek. Sal definitief aanbeveel vir vriende en familie.

Lisa Ann V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa Ann V

Dit was bekostigbaar, netjies en beslis waarde vir geld.

Die mense by Losberg Lodge is vriendelik. Alles was netjies en skoon en hulle het moeite gedoen met die ontbyt. Ek het baie lekker daar gebly, baie dankie julle! En sal beslis weer as ek in daai omgewing is daar oornag.

Zunaid J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zunaid J

Dit was lekker rustig en die plek is mooi.

Plek was lekker en ons het lekker gekuier.

Bea D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bea D

Gerieflik met die nodigste.

Baie vriendelik ontvang. Behulpsaam. Eenhede was skoon en netjies. Eers donker daar aangekom en weer donker gery. Sou graag die opset in daglig wou sien. Baie interessant gelyk. Tieners het egter TV gemis.

Angelique L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Angelique L

Rooms changed at last minute.

Rooms were changed at last minute. While I expected a private room for my husband and myself, it was changed to a bigger unit for us. Then another family member was added to our room.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Renosterfontein, Losberg Lodge, Fochville, 2515, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxMDkzMzY1LWI5MjQtNDAwNC04M2NlLTU1ZTU0MmRhMWJjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Renosterfontein Losberg Lodge 2515 Gauteng 021 201 8901 12:00-17:00 11:00 -26.577777777778 27.5

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang