Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loscona Woonstel 1

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Barbie G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

We enjoyed our stay. It is close to the beach and central to most of the needed shopping centres.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Louwrie N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2022

Net die nodige maar naby als. Hierdie is 'n klein plekkie met net die nodige. Dis teen die see (maar geen see-uitsig) en binne loopafstand van als. Wens net daar was 'n stort ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Die woonstel is stapafstand van byna alles. Vyf minute van die strand af. Die woonstel self is goed toegerus. Ons het baie lekker gebly. Die woonstel was skoon en netjies, baie basic. Als wat jy nodig het was daar. Die feit dat jy net in die straat af stap en dan is jy op die strand, maak dit nogal baie lekker. Sal weer gebruik maak van dié verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Rustig. Baie oulike woonstel met alles wat mens nodig het. Is so naby aan die see en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Des 2019

Well situated and neat and cosy. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sunette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: St Andrewslaan 1, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXgLQe1NClYjA0Y5CDInmvLatV5Z52rbSuAdEgfq3QZL2Jrf2zF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 St Andrews Avenue Margate 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-17:00 09:00 -30.856908 30.374727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang