Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loscona Woonstel 1

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sunette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Loscona Woonstel 1
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Barbie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbie G

We enjoyed our stay.

It is close to the beach and central to most of the needed shopping centres.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Louwrie N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrie N

Net die nodige maar naby als.

Hierdie is 'n klein plekkie met net die nodige. Dis teen die see (maar geen see-uitsig) en binne loopafstand van als. Wens net daar was 'n stort ook.

Maryna T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna T

Die woonstel is stapafstand van byna alles. Vyf minute van die strand af. Die woonstel self is goed toegerus.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel was skoon en netjies, baie basic. Als wat jy nodig het was daar. Die feit dat jy net in die straat af stap en dan is jy op die strand, maak dit nogal baie lekker. Sal weer gebruik maak van dié verblyf.

Charlene V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Rustig.

Baie oulike woonstel met alles wat mens nodig het. Is so naby aan die see en winkels.

Neil C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neil C

Well situated and neat and cosy.

See stars.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: St Andrewslaan 1, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXgLQe1NClYjA0Y5CDInmvLatV5Z52rbSuAdEgfq3QZL2Jrf2zF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 St Andrews Avenue Margate 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-17:00 09:00 -30.856908 30.374727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang