Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loslit

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1066 Breedesigcht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Loslit is 'n selfsorgvakansiehuis in Witsand, 'n rustige kusdorpie met pragtige strande en skilderagtige roetes aan die Suidkus van die Wes-Kaap.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, induksieplaat, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en lei na die eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die leefarea het 'n platskerm-TV en rusbanke, daar is ook 'n binnebraai-area wat ook gasbraaigeriewe het.

Gaste het toegang tot 'n privaat patio buite wat buitemeubels het en 'n skilderagtige uitsig oor die area se natuurlike omgewing vertoon.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Loslit
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Suzelna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Erf 1066 Breedesigcht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Loslit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1066 Breedesigcht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0d2eac2eb590f3e031da06266f8ca41c242dfeb225c39bfffca09f75051e6aee72a35b88566b0414d7ea800f6eec3a51e44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Erf 1066 Breedesigcht Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -34.395419266118 20.821329450146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang