Losperd Crescent Melkbosstrand
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Waldo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Wem B - Des 2022
Algehele gradering
Snoesig, privaat, veilig en ontspannend!
Lees meerMaleekah L - Sep 2021
Algehele gradering
It was amazing.
Pieter O - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik, veilig, billike verblyf.
Riaan V - Apr 2021
Algehele gradering
Good location, clean and comfortable.
Elsabé G - Feb 2021
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Sue D - Feb 2021
Algehele gradering
Aangenaam, belowend en beslis waarde vir jou geld!
Meldne5 H - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was fantastic.
Mariessa K - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer
Goeie dag Mariessa,
Baie bly julle het dit geniet. Kom gerus weer
Dwane M - Feb 2020
Algehele gradering
Place was nice and it's quiet and close to everything.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Plek was lekker en dit is stil en naby alles.
Lekker rustige omgewing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Zelda D - Des 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lees meerTeswill O - Des 2019
Algehele gradering
Beste plek om te rus.
Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer
Dankie Teswill
Basie R - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer
Baie dankie Judy.
Sonja B - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer
Baie dankie Sonja. Kom gerus weer.
Daphne C - Nov 2019
Algehele gradering
Excellent
Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer
Baie dankie Daphne
Senobia O - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend, eienaars is baie vriendelik, sal weer kom.
Debbie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Regte gesinsvakansiehuisie.
Lees meerLosperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer
Baie dankie Debbie. Ek is baie bly julle het dit geniet.
Minette E - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlik. Alles wat ons benodig vir 'n naweekwegbreek. Baie dankie Joey en Waldo.
Chris V - Jan 2019
Algehele gradering
Was baie lekker en gerieflik.
Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer
Baie dankie Chris. Kom enige tyd weer.
Cathy R - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome and affordable accommodation for larger families as this is a home from home within drivable distance of all activities.
Lees meerLosperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer
So glad you enjoyed the stay Cathy. Please come again.
Justin C - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer
Baie dankie Justin.
John D - Mrt 2019
Algehele gradering
Lieflik.
Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet John. Hopelik sien ons julle gou weer.
Jean-mari C - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer
Baie dankie Jean-mari.
Karlien T - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Lees meerLosperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Karlien.
Fb P - Nov 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.
Bonita M - Jun 2019
Algehele gradering
Lovey big house and yard loved the space.
Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer
Thanks, Bonita.
Pierre D - Mrt 2019
Algehele gradering
Voel soos jou eie huis.
Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer
Baie dankie Pierre. Ek is baie bly julle het dit geniet.
Caylin T - Aug 2018
Algehele gradering
This has been the best experience for me. Beautiful house and lovely, friendly people. We would definitely recommend this place to anyone. The owners has really been so welcoming a big thumps up. We had a blast, thank you so much.
Sue-ann W - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik en fantasties.
Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer
Dankie Sue-Ann. Baie bly julle het dit geniet. Sien uit daarna om julle weer te sien
Lana B - Apr 2018
Algehele gradering
Had a wonderful, relaxing stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het lekker gebly en ontspan.
Die huis is skoon en netjies en dit is die perfekte plek om na terug te keer na 'n lang, uitputtende dag.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer
Thank you Lana.
Carmen B - Mrt 2018
Algehele gradering
Lovely place and space.
Deon V - Feb 2018
Algehele gradering
Perfek!
Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer
Dankie Deon.
Monja M - Jan 2018
Algehele gradering
Baie nice huis.
Armand B - Jan 2018
Algehele gradering
Die moeite werd!
Elaine D - Jan 2018
Algehele gradering
Baie tevrede. Huis netjies en lekker groot.
Trevor G - Aug 2018
Algehele gradering
Perfect if you want a nice quiet time away from everyone and everything.
Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer
It was a pleasure having you there.
Renate B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Losperd Crescent Melkbosstrand se terugvoer
Baie dankie Renate.
Deville V - Apr 2018
Algehele gradering
Vakansie.
Darren W - Des 2017
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike verblyf-ervaring gehad.
Lees meerMarchia L - Nov 2017
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, hulpvaardig, hope ruim, pragtig en als werk.
Tersia G - Des 2017
Algehele gradering
Dit is 'n lekker groot huis vir 'n groot groep.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Losperdsingel 31, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang