Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Losperd Crescent Melkbosstrand

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wem B
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Snoesig, privaat, veilig en ontspannend! Sonskyngasheer en -dame, Waldo en Joye. Die Blitzkrieg kuier in die Kaap was onbeplan en het wipplank gery weens mediese en reiskoste en akkommodasie-omstandighede, maar Joye het uit haar pad gegaan en ons met ope arms gemotiveer en ge-akkommodeer dat die suksessmaak slegs aan haar te danke is. Die woonstel het alles gebied wat vir ons nodig was, want deur die dag was ons aan die sy van ons bejaarde ouers in Brackenfell, Ruwari en saans het die woonstel ons herberg van rus en aand/ontbytmaal geword. Joye se steun en vriendelike ontvangs spreek boekdele van omgee en ware beginsels en integriteit vir haar medemens. Dankie! Dankie vir alles! Ons sal beslis weer kom inloer maar verkieslik onder beter sosiale omstandighede waar ons alles kan benut en geniet, en ons lywe of tone darem in die Weskussee kan dip. Ons kan met ope harte Losperd Crescent aanbeveel as 'n lekker, eksklusiewe nutsakkommodasie juweelplekkie wat klaar ons harte gesteel het. Ons sien u beslis weer - 2023.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maleekah L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

It was amazing. The quiet environment is exactly what i needed after a long week and Losperd Crescent was the perfect spot!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2021

Gerieflik, veilig, billike verblyf. Die eienaar het vinnig geantwoord op navrae. Die erf is omhein en ek kon veilig reg voor die woonstel parkeer. Die woonstel was netjies, skoon en gerieflik. Ek kan die woonstel ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Lang verblyf
5.0
Apr 2021

Good location, clean and comfortable. Enough space for a group of people to stay and be comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabé G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2021

Gerieflik en skoon. Deeglik toegeruste selfsorg-gesinsverblyf. Bekostigbaar. Die kinders het die Apple TV geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2021

Aangenaam, belowend en beslis waarde vir jou geld! Ek my kuier vreeslik geniet, die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam, ek sal definitief hierdie plek aanbeveel, dit het soveel ruimte en daar was geen tekort aan enige iets nie, ek sien julle gou weer!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meldne5 H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2021

Dit was fantastic. Dit was baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mariessa K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Gerieflik. Dankie, was skoon en netjies en baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Waldo
Losperd Crescent Melkbosstrand
Goeie dag Mariessa, Baie bly julle het dit geniet. Kom gerus weer

Dwane M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Feb 2020

Plek was lekker en dit is stil en naby alles. Lekker rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zelda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Waarde vir geld. Met aankoms was ons 3 ure te vroeg om in te boek, maar ons is vriendelik geakkommodeer en ons kon dadelik die huis okkupeer. Die 3 slaapkamer huis is ten volle toegerus met als wat jy nodig het en Waldo was net 'n oproep ver. Als in die huis het gewerk en was skoon en netjies. Daar is baie aandag gegee aan detail. Ons sou oorspronklik 6 persone gewees het, maar op die ou einde was dit net ek en my man en Waldo het vir ons 'n ekstra nag aangebied wat glad nie nodig was nie, maar baie welkom, want daar was so baie om te doen en wat ons nog wou sien. Die MyCiti Bus-halte is net oor die pad wat 'n bonus is, want ons het ons voertuig by die huis gelos en oral met die bus gegaan. Ek sal Losperd Crescent ten sterkste aanbeveel en ons het ons tydjie daar volkome geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Waldo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Losperdsingel 31, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c935caeb326fbb46e20b23a92d1f80695f94a777287b207df416229bf7492c28eea744b4cde6d8214120168f9df5d3de505?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 31 Losperd Crescent Duynefontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.68953 18.45261

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang