Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lost Trail Bed and Breakfast

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Lost Trail Bed and Breakfast
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Heidi P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi P

Absoluut fantasies!

Lost Trail is een van die beste gastehuise waar ek al ooit oornag het. Baie netjies, baie vriendelik, wonderlike atmosfeer met al die plante.

Lost Trail Bed and Breakfast se terugvoer

Goeiedag Heidi,
Dankie vir jou vriendelike `review`.
Dit was vir ons aangenaam om julle te leer ken en te huisves.
Groete tot ons weer sien. Annelize

Lost Trail Bed and Breakfast
Doug D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doug D

Rustig.

Rustig en veilig.

Lost Trail Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Doug vir jou kort en kragtige oorsig.
Ons is so bly dat ons die rustige natuur met julle kon deel.
Groete
Annelize en DC

Lost Trail Bed and Breakfast
Danie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie M

Needed a bed to sleep.

The food was good and the bed at Lost Trail Gastehuis was comfortable.

Lost Trail Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you, Danie.
We would love to see you again.
Best regards,
Annelize & DC

Lost Trail Bed and Breakfast
Jonet D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonet D

Uitstekende diens en vriendelike mense.

Uitstekende ligging. Baie netjies en skoon. Aangename mense.

Lost Trail Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die gawe resensie!
Dit was n plesier om julle te huisves.
Groete
Annelize

Lost Trail Bed and Breakfast
Willem B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B

Goeie verblyf en goeie kos.

Baie goeie en vriendelike kliëntediens.

Lost Trail Bed and Breakfast se terugvoer

Goeiedag,
Dankie vir die resensie.
Dit was baie gaaf om jou te ontmoet.
Ons sien jou graag weer.
Groete,
Annelize

Lost Trail Bed and Breakfast
Chris R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R

Great value for money!

I will visit again with my next visit to Nelspruit.

Eileen H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen H

Beautiful setting, wonderful host.

We have stayed here several times and always enjoy the wonderful setting, friendly and helpful hosts and comfortable accommodation.

Lost Trail Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you for your friendly review.
It was great seeing you again.
Season greetings for your family.
Regards

Lost Trail Bed and Breakfast
Johan N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Rustig, skoon, vriendelik.

Rustige area, vriendelik en skoon, voel sommer tuis. Die ontbyt is uitstekend, sal Lost Trail enige tyd aanbeveel en self weer daar tuis gaan.

Helga R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helga R

Rustig.

Die is regtigwaar 'n mooi, rustige plekkie. Genoeg spasie in die kamers, wat netjies en skoon was. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was lekker en meer as genoeg. Ons sal enige tyd die plekkie kan aanbeveel. Naby aan al die plekke wat ons heen wou gaan.

Lost Trail Bed and Breakfast se terugvoer

Beste Helga,

Baie dankie! Dit was ook vir ons 'n plesier om sulke rustige, pragtige gaste te huisves.

Ons sien julle graag weer.

Groete,
Annelize

Lost Trail Bed and Breakfast
Johan O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O

Puik.

Puik diens en gasvryheid. Voel soos familie!

Lost Trail Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Johan, dit was 'n plesier om julle te huisves.
Ons sien julle graag gou weer.

Groete
Annelize

Lost Trail Bed and Breakfast
Bernice P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernice P

Very beautiful house on the rocks, nicely landscaped, very friendly and helpful owners/hosts.

Very pretty area, nice rooms overlooking lovely views, pleasant little sitting areas designed around the garden and pool. Friendly hosts. Clean and comfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Baie mooi huis op die rotse, goed versorg, baie vriendelike en behulpsame eienaars.

Baie mooi area, lekker kamers met lieflike uitsigte, aangename klein sitarea rondom die tuin en swembad. Vriendelike gashere. Skoon en gerieflik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lost Trail Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you Bernice, it was great hosting you.
Your group were easy to please. We enjoyed sharing our beautiful and tranquil establishment with you.
Best regards,
Annelize

Lost Trail Bed and Breakfast
Jaco M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco M

Verblyf was goed vir slaap doeleindes.

Beknopte parkering, stort het baie gelek tot op die kamer se vloer. Een oggend was daar slegs koue water in die stort. Toilet se waterdruk baie sleg. Verder groot en gerieflike kamer.

Lost Trail Bed and Breakfast se terugvoer

Jaco,
Baie jammer vir die ongerief.
Die munisipaliteit werk gedurig aan die hoof water toevoer, vandaar die lae druk met verstopping en stortkoppe wat opduik.
Ek is 24/7 beskikbaar om enige ongerief te herstel, indien moontlik. As jy my nie sê nie, sal ek nie altyd weet nie. Ek het gevra of alles reg is.

Lost Trail Bed and Breakfast
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lost Trail-straat 34, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5MmYxNzMzLTNhNzQtNDMzNy1iMTkyLTM5M2Y2NTAwM2Y5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 34 Lost Trail Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -25.494781866686 30.990967154503

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang