Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lost Valley Farm

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Veranda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Lost Valley Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Frans P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P

Fantasties, dit het al ons verwagtinge oorskry.

Dit was 'n wonderlike naweek gewees. Die plek is baie netjies en die "katte" is baie mooi en 'n belewenis wat mens sal wil terug gaan. Verder is hulle die sout van die aarde en doen hulle werklik baie moeite om hulle gaste gelukkig te maak. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek wat al ons verwagtinge ver oorskry het. Dankie aan die eienaars en hulle vir die lekker bederf by die restaurant met smul-lekker kos teen verskriklik goeie pryse, en vir die lekker kuier. Julle is awesome mense. Ek sal enige iemand aanbeveel om gerus julle te besoek!

Petro V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Die eenheid was baie netjies en ons het baie lekker gebly.

Dit is uitstekend ingerig. Ons sou net graag die DSTV aan die gang kon kry. Ons het die kuiers by die verskriklik geniet en die toer was baie insiggewend. Beveel albei plekke aan!

Deane P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deane P

It was fantastic.

Everything was as expected and a great weekend away.

Kutlwano L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kutlwano L

Serene.

A beautiful hidden gem! I'll make sure to bring a partner along next time though as I got frightened of hearing a lion roar in the middle of the night.

Telanie N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telanie N

Was heerlik, netjies, rustig en goed toegerus.

Sal enige tyd weer gaan. Lost Valley is 'n heerlike plek.

Johan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Nie lekker nie.

Ons kamer het baie gestink.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jaco T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco T

Die personeel puik, die kos uit die boeke. Ek gaan beslis weer terug.

Brullende geluide in oggende en aande rustigheid in die Here se natuur met sy geskape leeus en tiere.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Juanita B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita B

Dit is 'n rustige plekkie en gepas vir net slaap.

Daar was klein goedjies wat vuil was - vrieskas het goggas in gehad en ysbakkies was binne vuil met geen ys. Die krag was 'n probleem elke keer as die weer opgesteek het was die krag af, dus krag was meer af as aan. Ons het die peditor park besoek (hulle hokke benodig krag vir veiligheid). En advertensie praat van koninggrootte-beddens, maar dit was nie die geval nie, dit was 'n duddelbed in albei kamers. Die storte was baie klein en as 'n groot familie was dit moeilik om die fasiliteite te gebruik. Die stoele vir die stoep was baie ongemaklik. Ek dink dit is beter om te noem dat fasiliteite 'n gewigslimiet het in plaas daarvan om dit nie te noem nie. TV het geen werkende kanale gehad nie, met of sonder krag.

Simoney C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoney C

Gasvrou duisend!

Dankie Veranda! Die eenheid waarin ons tuis gegaan het, was werklik so goed uiteengesit! Ons en al die kinders het werklik ons tyd by jul geniet! Die ponies, volstruise, wolwe, bokke, hoenders en poue het die kinders so geniet. Veranda, dankie vir jou baie ekstra moeite met ons klompie!

Ansa L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa L

Netjiese huisie met 'n mooi uitsig.

Lekker plaas-atmosfeer.

Vanaf
Vanaf R999
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R999
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 53 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverlands-weg, Boschfontein, Kroondal, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6e1d96ea6d730562357c7daa75223e46d392e2bf02c31a37097847acbb47ce84dfe3076aca302ec532e693e25e7786dd0e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 Riverlands Road Boschfontein 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.772804938491 27.278766407886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang