Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lost Valley Farm

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Frans P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Fantasties, dit het al ons verwagtinge oorskry. Dit was 'n wonderlike naweek gewees. Die plek is baie netjies en die "katte" is baie mooi en 'n belewenis wat mens sal wil terug gaan. Verder is hulle die sout van die aarde en doen hulle werklik baie moeite om hulle gaste gelukkig te maak. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek wat al ons verwagtinge ver oorskry het. Dankie aan die eienaars en hulle vir die lekker bederf by die restaurant met smul-lekker kos teen verskriklik goeie pryse, en vir die lekker kuier. Julle is awesome mense. Ek sal enige iemand aanbeveel om gerus julle te besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Die eenheid was baie netjies en ons het baie lekker gebly. Dit is uitstekend ingerig. Ons sou net graag die DSTV aan die gang kon kry. Ons het die kuiers by die verskriklik geniet en die toer was baie insiggewend. Beveel albei plekke aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deane P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

It was fantastic. Everything was as expected and a great weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kutlwano L
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Serene. A beautiful hidden gem! I'll make sure to bring a partner along next time though as I got frightened of hearing a lion roar in the middle of the night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Telanie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Was heerlik, netjies, rustig en goed toegerus. Sal enige tyd weer gaan. Lost Valley is 'n heerlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Jul 2023

Nie lekker nie. Ons kamer het baie gestink.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Jul 2023

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jaco T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Die personeel puik, die kos uit die boeke. Ek gaan beslis weer terug. Brullende geluide in oggende en aande rustigheid in die Here se natuur met sy geskape leeus en tiere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2022

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Juanita B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Nov 2022

Dit is 'n rustige plekkie en gepas vir net slaap. Daar was klein goedjies wat vuil was - vrieskas het goggas in gehad en ysbakkies was binne vuil met geen ys. Die krag was 'n probleem elke keer as die weer opgesteek het was die krag af, dus krag was meer af as aan. Ons het die peditor park besoek (hulle hokke benodig krag vir veiligheid). En advertensie praat van koninggrootte-beddens, maar dit was nie die geval nie, dit was 'n duddelbed in albei kamers. Die storte was baie klein en as 'n groot familie was dit moeilik om die fasiliteite te gebruik. Die stoele vir die stoep was baie ongemaklik. Ek dink dit is beter om te noem dat fasiliteite 'n gewigslimiet het in plaas daarvan om dit nie te noem nie. TV het geen werkende kanale gehad nie, met of sonder krag.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Veranda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R999
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R999
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 53 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverlands-weg, Boschfontein, Kroondal, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6e1d96ea6d730562357c7daa75223e46d392e2bf02c31a37097847acbb47ce84dfe3076aca302ec532e693e25e7786dd0e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 Riverlands Road Boschfontein 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.772804938491 27.278766407886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang