Lot 517 Port Edward
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 517 8ste Straat, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 200 per nag, vir 14 mense
Beskrywing
Lot 517 Port Edward bied selfsorg-verblyf wat ideaal is vir 'n groot familie of 'n groep vriende. Die perseel is in Spiros Beach, Port Edward geleë.
Verblyf is beskikbaar aan 10 volwassenes en 4 kinders in 'n hoofhuis wat geskik is vir 6 gaste en 2 woonstelletjies wat elk geskik is vir 4 gaste.
Die hoofhuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis- en leef-area. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n bad, toilet en wasbak het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus. Die sit-area spog met gemaklike sitplek, 'n plafonwaaier en 'n kaggel. Buite is daar 'n kuier-area met stoepmeubels en braaigeriewe.
Die eerste woonstelletjie het 'n koninggrootte-bed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n etenstafel vir 4, 'n platskerm-TV en 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, oond, ketel en broodrooster.
Die tweede woonstelletjie het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n kombuisie met 'n ketel.
Die perseel bied 'n lieflike swembad en 'n pragtige tuin met 'n trampolien en swaaie. Daar is 4 watertenks, dus sal gaste nooit sonder water wees nie. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Erf 517 8ste Straat, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lot 517 Port Edward het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 517 8ste Straat, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang