Lotus 5A
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Leoni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Leon V - Feb 2024
Algehele gradering
Delightful host, a great option for accommodation.
Lotus 5A se terugvoer
Baie dankie, Leon. Dit was 'n plesier om jou hier te hê. Baie maklike gas.
Chris V - Sep 2023
Algehele gradering
Die eenheid was gerieflik en netjies met baie ekstras. Hulle was baie vriendelik en behulpsaam.
Lotus 5A se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Ek waardeer dit vreeslik.
Charmaine C - Jul 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het, baie netjies en gerieflik.
Lotus 5A se terugvoer
Baie dankie Charmaine. Ek hoop julle vakansie was lekker en julle is veilig tuis.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lotus-laan 5A, Silver Oaks Place 2, Kenleaf ext 9, Brakpan, 1541, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang