Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lou Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garden-weg 20, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lou Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Gordonsbaai. Dit is 'n ideale keuse vir 'n paartjie of 'n klein gesin vanweë sy nabyheid aan hoofroetes en 'n kort stappie na die strand.

Dié knus eenheid bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaapkamerarea is toegerus met 'n koningingrootte-bed sowel as 'n slaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, en ons voorsien al die nodige linne en badhanddoeke.

Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Jy kry ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi vir jou vermaak. Boonop maak die eenheid oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en buitesitplek.

Vir jou gerief is veilige parkeerplek reg voor die eenheid beskikbaar, beveilig agter elektriese hekke. Gaste sal ook 'n toegewyde alarmafstandbeheer ontvang wat toegerus is met 'n paniekknoppie, ondersteun deur die gebied se voorste sekuriteitsdiens. Die eiendom se ligging is gerieflik naby al die plaaslike besienswaardighede, restaurante en winkels.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 98

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Garden-weg 20, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garden-weg 20, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3427ef8b37d300d1b86a75b135d5fca742ec6a761fbd98e0227875bbfe0c0a3ca0393430c31544cc742b8d5bd13f77365fa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2) 20 Garden Road Gordon’s Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1521215 18.8725561

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang