Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loubella with a View

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Loubella with a View
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Nicole D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D

Een van ons lekkerste plekkies!

Ons het so lekker gebly! Louise is vreeslik vriendelik en gasvry! Ons sal enige tyd weer gebruik maak van haar akkommodasie!

Christoffel Petrus D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoffel Petrus D

Fantasties.

Ons het heerlik gebly. Die eienaar is baie vriendelik en bereid om te help.

Stephanie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie S

Louise is a very kind and considerate lady. Our stay was pleasant. The view is s.

Louise is a very kind and considerate lady. Our stay was pleasant. The view is spectacular and the home is very beautiful.

Jj B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj B

Mooi see-uitsig. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Loubella het die mooiste uitsig oor Danabaai! Die kamer is ruim met 'n kombuis vir selfsorg. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Dankie Louise vir die lekker kuier!

Jc M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jc M

Kort, maar baie lekker.

Uitstekende diens, goed toegerus met mooi uitsig.

Loubella with a View se terugvoer

Baie op gewonde dat u dit geniet het
Hoop ons Sien u gou weer

Loubella with a View
Liezel H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liezel H

Goed.

Die sleeper couch was baie hard. Andersins baie goed.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvaweg 66, Danabaai, Mosselbaai, 5610, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13376f2560a3eed437897373a611ba29cb27dc73683cd853b6e7bea6b18067b62912e3213506fe4d34614405d2f0c4094cd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 66 Malva Road Dana Bay 5610 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1988727 22.0516034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang