Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loubella with a View

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Nicole D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Een van ons lekkerste plekkies! Ons het so lekker gebly! Louise is vreeslik vriendelik en gasvry! Ons sal enige tyd weer gebruik maak van haar akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christoffel Petrus D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Fantasties. Ons het heerlik gebly. Die eienaar is baie vriendelik en bereid om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Louise is a very kind and considerate lady. Our stay was pleasant. The view is s. Louise is a very kind and considerate lady. Our stay was pleasant. The view is spectacular and the home is very beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jj B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Mooi see-uitsig. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Loubella het die mooiste uitsig oor Danabaai! Die kamer is ruim met 'n kombuis vir selfsorg. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Dankie Louise vir die lekker kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc M
1 nag Gesin met tieners
4.2
Sep 2022

Kort, maar baie lekker. Uitstekende diens, goed toegerus met mooi uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Loubella with a View
Baie op gewonde dat u dit geniet het Hoop ons Sien u gou weer

Liezel H
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2022

Goed. Die sleeper couch was baie hard. Andersins baie goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvaweg 66, Danabaai, Mosselbaai, 5610, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13376f2560a3eed437897373a611ba29cb27dc73683cd853b6e7bea6b18067b62912e3213506fe4d34614405d2f0c4094cd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 66 Malva Road Dana Bay 5610 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1988727 22.0516034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang