Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loubella with a View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvaweg 66, Danabaai, Mosselbaai, 5610, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Loubella with a View is 'n selfsorg-eenheid in Danabaai, Mosselbaai.

Dié oopplan-woonstel is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaaparea, 'n en suite-badkamer en 'n kombuis. Die slaaparea is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank wat geskik is vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, 'n mini-oond, mikrogolf, eetgerei en breekware. Ander geriewe ingesluit is 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale asook WiFi.

Daar is veilige parkeerplek vir jou voertuig. Die ligging van die eenheid is naby plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Loubella with a View
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Malvaweg 66, Danabaai, Mosselbaai, 5610, Wes-Kaap
  • Gaste dink Loubella with a View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvaweg 66, Danabaai, Mosselbaai, 5610, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13376f2560a3eed437897373a611ba29cb27dc73683cd853b6e7bea6b18067b62912e3213506fe4d34614405d2f0c4094cd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 66 Malva Road Dana Bay 5610 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1988727 22.0516034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang