Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LouDem Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsvermaak 40 van 212, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

LouDem Farm bied goed gemeubileerde en gerieflike oornagverblyf met lieflike uitsigte oor die natuurlike omgewing. Dié plaas is sowat 10 km vanaf Knysna en Buffelsbaai geleë, wat dit die perfekte wegbreek maak vir gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord op die Tuinroete.

Verblyf word in 5 selfsorg-eenhede gebied. Al die eenhede is oopplan en kan tussen 2-4 gaste akkommodeer, gemeubileer met óf 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, óf 'n kombinasie van albei. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en 'n sitarea.

Die eenhede het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n klein gaskookplaat, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die skuifdeure maak oop op die privaat patio met buitemeubels waar gaste kan ontspan. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir LouDem Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

LOUIDA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Buffelsvermaak 40 van 212, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink LouDem Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsvermaak 40 van 212, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33ad9dbcdc8036cc695dad6bb36780610d2d5e2e860031cfcaa26f9c85552d0a650749003ca38c66303759c112e9e54a099b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Buffelsvermaak 40 van 212 Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.024684221294 22.955798154105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang