Louhallas
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de Laan 121, Edenvale, 1610, Gauteng
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Louhallas is in Edenvale, naby winkelsentrums, banke en 'n hele rits ander geriewe en skep 'n egte plaasatmosfeer in die hartjie van die stad.
Verblyf word in 3 selfsorgeenhede en 3 standaardkamers aangebied wat slaapplek vir tot 20 gaste Die selfsorgeenhede het elk 'n gemaklike bed, badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolf, asook 'n sitarea, privaat ingang en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die standaardkamers het elk slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n yskas, mikrogolf, TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.
Daar is 'n swembad op die perseel en WiFi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Fabian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 7de Laan 121, Edenvale, 1610, Gauteng
- Gaste dink Louhallas het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de Laan 121, Edenvale, 1610, Gauteng
-
TGCSA-gradering: