Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Louis Trichardt Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Eugene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Lekker en gerieflik. Lekker skoon gemaklike kamers, verbasend stil vir nabyheid aan N1.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rendani N
1 nag
4.4
Des 2023

It was value for the money we paid. The place is in a good location. Room 21 was smelling like there was someone smoking inside, and the WiFi wasn't working. We had a problem with a tap and a gecko in one of the rooms, and they immediately arranged another room for us, which was very quick. Thank you, and we will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Lekker gebly. Dit was baie lekker om daar te oornag en sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Louis Trichardt Lodge
Baie dankie vir die goeie terugvoering. U sal altyd weer welkom wees hier by ons.

Rudi V
1 nag
4.0
Jul 2022

Veillig en nethied vir oornag. Water is 'n probleem as daar nie krag is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Willem
Louis Trichardt Lodge
Ons het twee ure per dag nie water nie ne ons het tans krag op alles ligte in kamers sowel as die TVs. Wanneer Eskom af is het ons nie waterdruk nie, en dit is hoogstens vir 1 drukperiode per dag. Ons poog om ten alle tye gaste te waarsku oor wanneer Eskom gaan loadshed. Ek sê weer, al is Eskom af weer kamers se ligte en TVs. Muurproppe is dan af omdat dit batteryskade en inverterskade kan veroorsaak. Hierdie onlangse toevoegings is teen hoë koste aangebring omdat ons besef dat plaaslike rade asook Eskom nie vir altyd in plek gaan wees nie. Die ongerief wat die jy beval het word betreur. Ons werk hard daaraan om onder die las van 'n Eskom/plaaslike owerheid uit te kom en vra dat gaste begrip sal toon vir die algemene negatiewe plek waarheen ons almal gedryf word wanneer Eskom en Kie nie hulle kant bring nie. Ons sal kommunikasie tussen ons en ons gaste opskerp om ongemaklike situasie te voorkom.

Hannie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2021

Stil en rustig, gerieflik en skoon. Oorslaap op pad na KNP.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Willem
Louis Trichardt Lodge
Ons is bly dat u algehele ervaring by die Lodge goed was.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hlanganani-straat 52, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsxAXFJ1HZCe2LOvM8rmaffWDJdIKrK5LCbFTm3HpveiZbUPIPw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 52 Hlanganani Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -23.0360593 29.918852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang