Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lourens @ 13

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Christo S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Voel soos 'n tuiste, vriendelik en skoon. Die eienaars is baie vriendelik en dit was so aangenaam om daar oor te bly. Die ontbyt was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Lourens @ 13
Dankie julle, kom weer. Versprei Lourens @ 13 onder julle familie en vriende. Groete vir jul Hond. Neels en Marleen.

Albertus V
1 nag
4.8
Mrt 2022

Goeie waarde vir geld. Baie vriendelike ontvangs, baie skoon en netjies akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Nov 2019

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Marleen
Lourens @ 13
Dankie vir u positiewe kommentaar. Ja, gaste weet vooraf dat daar slegs een badkamer is, maar dit is wat ons aanbied. dDankie & Groete marleen Lourens Lourens@13

Lettie S
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2018

Netjies. Vriendelike mense, gasvry, heerlik geslaap en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
1 nag Besigheidsreis
3.4
Aug 2016

Guests don't like to stay in a house with no privacy. No privacy, no TV, what are guests supposed to do at night in a town with no activities and no TV to watch? Have to stay inside the house there is no privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Rosalind R
1 nag
5.0
Jun 2015

Pragtige plek, baie geniet. Vriendelike paartjie. Pragtige uitsig. Ons was goed ontvang, baie vriendelik. Sal weer soontoe gaan en dit ook aanbeveel. Baie dankie aan LekkeSlaap se Anjuli!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2015

Te duur sonder 'n en suite-badkamer. B&B word verstaan as 'n dubbelkamer met 'n en suite-badkamer en koffiemaakgeriewe. Hierdie is net 'n kamer in 'n huis. Dit moet geadverteer word as rugsakreisigerslosies en beslis nie B&B nie! Heeltemal te duur vir die min wat dit bied.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Marleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Sonop Straat, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmZGYxZWIzLWY2M2YtNDYzMi1iOTc3LTdhZDM5YTNiMWNhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 13 Sonop Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.091280383393 20.952093154192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang