Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lourens @ 13

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Marleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Lourens @ 13
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Christo S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Voel soos 'n tuiste, vriendelik en skoon.

Die eienaars is baie vriendelik en dit was so aangenaam om daar oor te bly. Die ontbyt was baie lekker.

Lourens @ 13 se terugvoer

Dankie julle, kom weer. Versprei Lourens @ 13 onder julle familie en vriende. Groete vir jul Hond. Neels en Marleen.

Lourens @ 13
Albertus V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V

Goeie waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvangs, baie skoon en netjies akkommodasie.

Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lettie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie S

Netjies.

Vriendelike mense, gasvry, heerlik geslaap en heerlike ontbyt.

Marietjie S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marietjie S

Guests don't like to stay in a house with no privacy.

No privacy, no TV, what are guests supposed to do at night in a town with no activities and no TV to watch? Have to stay inside the house there is no privacy.

Rosalind R - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalind R

Pragtige plek, baie geniet. Vriendelike paartjie. Pragtige uitsig.

Ons was goed ontvang, baie vriendelik. Sal weer soontoe gaan en dit ook aanbeveel. Baie dankie aan LekkeSlaap se Anjuli!

Natalie D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Natalie D

Te duur sonder 'n en suite-badkamer.

B&B word verstaan as 'n dubbelkamer met 'n en suite-badkamer en koffiemaakgeriewe. Hierdie is net 'n kamer in 'n huis. Dit moet geadverteer word as rugsakreisigerslosies en beslis nie B&B nie! Heeltemal te duur vir die min wat dit bied.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Sonop Straat, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmZGYxZWIzLWY2M2YtNDYzMi1iOTc3LTdhZDM5YTNiMWNhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 13 Sonop Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.091280383393 20.952093154192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang