Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lourens @ 13

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Sonop Straat, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lourens @ 13 is 'n heerlike B&B in Sonoplaan in die klein dorpie Heidelberg. Dit is die perfekte oornagplek vir jou reis na Kaapstad of George.

Verblyf beskik oor standaardslaapkamers wat elk toegerus is met 'n dubbelbed en een enkelbed met 'n aparte badkamer met bad, stort, toilet en wasbak wat tussen slaapkamers gedeel word.

Lourens @ 13 bied gaste elegante verblyf waar jy na 'n lang reis in die pragtige tuin kan ontspan. Heerlike tuisgemaakte aandete is slegs op versoek beskikbaar en 'n geslote motorafdak is beskikbaar vir gaste.

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Lourens @ 13
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Marleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 13 Sonop Straat, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lourens @ 13 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Sonop Straat, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmZGYxZWIzLWY2M2YtNDYzMi1iOTc3LTdhZDM5YTNiMWNhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 13 Sonop Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.091280383393 20.952093154192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang