Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lourenza Wild and Farm Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Boerie E
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jun 2024

Rustige area, goeie geriewe. Ons het baie lekker gebly. Verblyf was netjies en goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elise E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Pragtige, rustige plek. Gasheer het uit sy pad gegaan om als gemaklik vir ons te maak. Was oornag plek vir ons vir troue daar naby. So ons het min fasiliteite gebruik. Dink dis ideale plek vir groot groep wat wil saam kuier die naweek. Pragtige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Linzie
Lourenza Wild and Farm Lodge
Baie Dankie julle is pragtig

Tinus W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2022

Slaap saam met die sables. Ons was baie laat, het eers om 01:00 arriveer, maar Wimpie, die bestuurder, was steeds wakker en baie hulpvaardig en vriendelik om ons te help. Het self in sy bakkie langs die pad gewag met sy ligte aan, sodat ons veilig kon arriveer. Pragtige skoon kamers, nuut ge-renovate met goeie beddens. Aangename gemeenskaplike kuierarea. Asemrowende uitsig oor die dam en grasbedekte heuwels gehad toe ons vanoggend die gordyne ooptrek, voorwaar 'n wow. Pragtige voelgesang as wekker gehad. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duan G
Kort verblyf
4.6
Apr 2022

Lekker wegbreek met mooi omgewing en pluspunt is dat jy jou hondekinders ook kan saamneem! Wimpie was baie vriendelik en behulpsaam. 'n Groot, toe lapa met TV, WiFi, snoekertafel en genoeg sitplek wat baie gehelp het, omdat dit die lang paasnaweek baie gereën. Sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie C
1 nag
4.6
Mrt 2022

Baie lekker, loadshedding het nou net weereens alles opgevoeter. Baie mooi uitsig oor 3 damme en die Vrystaat se vlaktes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dintle I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2022

My stay at Lourenza was super nice. Meneer Wimpie is the best he gave me and my family a warm welcome. I'm definitely gonna book in Lourenza every time I'm in Frankfort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leonie F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2022

Pragtig daar. Ons het lekker geslaap. Als was netjies en skoon. Ons was na 'n troue by Siesta. Eers gaan inklok; geen probleme om tot daar te kom met behulp van Goole Maps op selfoon nie Die aand met terugkeer was my foon pap en ons kon nie die afdraai kry nie want pns het nie geweet wat die naam van die afdraai is nie. Sal aanbeveel dat hulle 'n duidelike bord aanbring sodat dit in die aand duidelik kan wees van albei kante af. Ons is tien uur by die onthaal weg en het eers half twee by die plek uitgekom. Was twee maal terug Frankfort toe. Almal weet waar die plek is maar ken nie die naam van die afrit nie. Gelukkig het 'n persoon by ie motorhawe ons foon gelaai. Kon julle ook nie bel nie want foon was pap met die besonderhede daarop. Maar ons sal einge tyd weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Tonie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2022

Baie lekker. Baie wild. Mooi damme.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Jun 2022

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
3.6
Mrt 2022

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Linzie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S996, Lourenza Wildreservaat, Frankfort, 9830, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1YTk0NDEwLTE5OTktNDdmNi05Y2FkLWQ5MDEwODNmZmUwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 S996 Lourenza wildlife Reserve 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.236388888889 28.646388888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang