Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lourie Lodge

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Henry V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Slaapkamer weg van die huis. Gemaklik en stylvol. Stort is gemaklik groot. Skoon en netjies. Dekor is pragtig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie L
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Nie waarde vir die bedrag geld nie. Daar was laas in 2018 'n resensie vir hierdie gastehuis. Die gaste daar skryf dus nie resensies nie. Lourie Lodge was waarskynlik eens glorieryk, maar nie meer nie. Ons was in kamer 1. Die kamer (en lodge) is moeg, die kaste in ons kamer uit die 1980's en die meubels is verweer. Die badkamer is steeds mooi en funksioneel, maar die gordyn peul van die reling af en niemand let op nie. In die sitkamer is 'n boekrak langs die kaggel waar die boeke in een deurmekaar hoop lê. Die plek kort 'n goeie dosis TLC, vars verf en heelwat van die eienaar se aandag. As al die kamers vol moet wees, weet ek nie waar al die motors gaan parkeer nie, tensy die meeste gaste per geleentheid daar arriveer en weer gehaal word. Aan die positiewe kant was Colin 'n baie goeie gasheer, die ontbyt was lekker warm en betyds (ons wou vroeg eet) en die dame wat dit bedien het was vriendelik vir iemand wat reeds 06:30 ontbyt bedien het teenoor die ander gaste wat waarskynlik baie later eers sou eet.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
3.6
Apr 2018

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Rumbi
Lourie Lodge
Good day Jean, Thank you for taking the time to report back to me regarding your dissatisfaction. Please could you send us an email advising which room you are referring to as you booked 3 rooms over your stay. Did you report the unserviced bathroom to any staff member? If so, was it rectified? Regards, Karin

Tobias V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2018

So so. Net een handoek in badkamer. Moes vir nog gaan vra. Parkering vir voertuie onvoldoende.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2017

Baie mooi, skoon en netjies. Die diens was baie vriendelik. Lekker stil en veilig. Sal dit regtig aanbeveel. Naby aan Montecasino.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca B
1 nag
5.0
Nov 2014

Fantasties! Netjies en het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2013

What a lovely place. So beautiful and tranquil We had a lovely time. Family room is beautiful and the staff were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2012

Clean, beautiful and convenient. Nice and quiet, although the neighboring guests did wake us up! However, will see you definitely again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rumbi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulbarton-straat 56, Beverley, Fourways, 2192, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlNzRjNWQxLWJiYmUtNGJhNi04ODc3LTE2MWMxYjAxZWFjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 56 Mulbarton Road Beverley 2192 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.008446247228 28.016016483307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang