Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lourie Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rumbi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Lourie Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Henry V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V

Slaapkamer weg van die huis. Gemaklik en stylvol.

Stort is gemaklik groot. Skoon en netjies. Dekor is pragtig.

Melanie L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie L

Nie waarde vir die bedrag geld nie.

Daar was laas in 2018 'n resensie vir hierdie gastehuis. Die gaste daar skryf dus nie resensies nie. Lourie Lodge was waarskynlik eens glorieryk, maar nie meer nie. Ons was in kamer 1. Die kamer (en lodge) is moeg, die kaste in ons kamer uit die 1980's en die meubels is verweer. Die badkamer is steeds mooi en funksioneel, maar die gordyn peul van die reling af en niemand let op nie. In die sitkamer is 'n boekrak langs die kaggel waar die boeke in een deurmekaar hoop lê. Die plek kort 'n goeie dosis TLC, vars verf en heelwat van die eienaar se aandag. As al die kamers vol moet wees, weet ek nie waar al die motors gaan parkeer nie, tensy die meeste gaste per geleentheid daar arriveer en weer gehaal word. Aan die positiewe kant was Colin 'n baie goeie gasheer, die ontbyt was lekker warm en betyds (ons wou vroeg eet) en die dame wat dit bedien het was vriendelik vir iemand wat reeds 06:30 ontbyt bedien het teenoor die ander gaste wat waarskynlik baie later eers sou eet.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Tobias V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tobias V

So so.

Net een handoek in badkamer. Moes vir nog gaan vra. Parkering vir voertuie onvoldoende.

Pieter L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Baie mooi, skoon en netjies.

Die diens was baie vriendelik. Lekker stil en veilig. Sal dit regtig aanbeveel. Naby aan Montecasino.

Bianca B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Fantasties!

Netjies en het baie lekker gebly.

Venessa G - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa G

What a lovely place. So beautiful and tranquil

We had a lovely time. Family room is beautiful and the staff were very friendly and helpful.

Rudi H - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi H

Clean, beautiful and convenient.

Nice and quiet, although the neighboring guests did wake us up! However, will see you definitely again!

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulbarton-straat 56, Beverley, Fourways, 2192, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlNzRjNWQxLWJiYmUtNGJhNi04ODc3LTE2MWMxYjAxZWFjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 56 Mulbarton Road Beverley 2192 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.008446247228 28.016016483307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang