Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lou's Loft

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hooflaan 272, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Vanaf R380 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Lou's Loft is 'n heerlike split-vlak enkelkamer in die boonste anneks van die eienaar se hoofwoning wat in Ferndale, Randburg geleë is. Hierdie verblyf is ideaal vir alleen- of sakereisigers wat op soek is na kwaliteit oornagverblyf.

'n Kronkelende binnetrap gee toegang tot die onafhanklike en veilige solderkamer op die boonste vlak. Die kamer het slaapplek vir 1 gas en is ingerig met 'n enkelbed. Boonop het die kamer ook 'n yskassie, mikrogolfoond, elektriese ketel, en basiese eetgerei en breekware. Die en suite-badkamer is op die onderste verdieping geleë en het 'n stort, toilet en wasbak. Oorgenoeg parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Lou's Loft is naby Carreira Centre en Ferndale on Republic geleë, wat lewendige winkelsentrums is. Randburg CBD, verskeie konferensiesentrums, Sandton en Cresta Sentrum is ook naby.

Kamer-opset

Slaapplek vir 1 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
4.0
Ligging
1.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hooflaan 272, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R380
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R380
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hooflaan 272, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90d767978188ae8f392ccb27ce0d301babed968e35069a17170b349289669ae06d8eb492f0773429e4ba86aa37d62ad57198?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380 per nag (plek vir 1) 2 5 1 4 272 Main Avenue Ferndale 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0973242 27.995623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang