Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Louvre Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Lucea R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Kort oornag tydens 'n sakereis. Reuse kamer met pragtige eenvoudige dekor. Die kamers het alles en meer in. Baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Baie netjies, en skoon. Sal weer daar bly. Die ontvangs was baie vriendelik, die kamers baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Hulle stap die ekstra myl. Dankie dat ons kliënte op die perseel kon sien. In ons kamer wat groot genoeg was. Ook vir die ekstra koffies om julle ook te akkommodeer. Die ontbyt was net die beste. Enigste ding wat nie volgens beskrywing was, was koninggrootte-bed wat eintlik koningingrootte is, maar steeds baie gerieflik. Ons sal al ons opvolge daar gaan doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Lekker geslaap, heerlik geëet. Was baie aangenaam, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizaan E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Was baie tevrede met ons verblyf. Het lekker gebly. Die plek was baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jana S
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Baie lekker. Baie mooi, gerieflik en lekker. Sal weer daar bly. Was baie gaaf en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Waldemar V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Wat 'n pragtige oase! Pragtige gastehuis en besonderse, netjiese en smaakvolle kamer. Baie warm en vriendelike ontvangs, niks is te veel moeite nie. Julle sien ons beslis weer, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2023

Baie mooi gastehuis. Ons het heerlik gebly. Eenheid is gerieflik en goed toegerus. Voertuie is veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nthabiseng L
1 nag
5.0
Des 2022

Wonderful. I had a wonderful time and the staff were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Netjies, skoon en rustig. Heerlik oornag, netjies ingerig, en bederf met 'n heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
Louvre Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoering Antoinette. Dit word opreg waardeer. Besoek ons gerus weer wanneer jy in Bothaville is.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikelaan 5, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd148cf0cc51a23011c66ab0ad7a10684d95478b9ce0bcb7d95be08ec931122149ed91ba0e2d12ee37951bd82a27095422cdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 5 Eike Avenue Meyerhof 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.3857804 26.600278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang