Louvre Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ben Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Lucea R - Aug 2024
Algehele gradering
Kort oornag tydens 'n sakereis.
Sarie O - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies, en skoon. Sal weer daar bly.
Rene S - Mrt 2023
Algehele gradering
Hulle stap die ekstra myl.
George B - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap, heerlik geëet.
C. E - Aug 2024
Algehele gradering
Was baie tevrede met ons verblyf.
Jana S - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Waldemar V - Feb 2023
Algehele gradering
Wat 'n pragtige oase!
Carien V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi gastehuis.
Nthabiseng L - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Antoinette J - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en rustig.
Louvre Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Antoinette. Dit word opreg waardeer. Besoek ons gerus weer wanneer jy in Bothaville is.
Millicent M - Okt 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Louvre Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Millicent. Besoek ons gerus weer as jy in Bothaville is. Jou terugvoering word opreg waardeer.
Jacoba C - Nov 2021
Algehele gradering
Veilig, vriendelik, behulpsaam.
Louvre Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning Daleen. Jou terugvoering word opreg waardeer. Besoek ons gerus weer.
Hannerie V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie aangename verblyf ervaring.
Louvre Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Hannerie,
Dit word opreg waardeer.
Jean F - Sep 2021
Algehele gradering
Geen nonsies.
Louvre Guesthouse se terugvoer
Dankie Jean.
Ons waardeer jou terugvoering.
Kom kuier gerus weer.
Andre F - Okt 2021
Algehele gradering
Friendly and hospitable.
Louvre Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning Andre.
Kom bly gerus weer.
Ernest N - Apr 2021
Algehele gradering
Ontbyt was fantasties, kamer was netjies en goed toegerus alhoewel die trappie van waar die bed staan om die sit vertrek en badkamer binne te gaan gevaarlik kan wees.
Jean F - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker, dankie.
Lizelle L - Apr 2021
Algehele gradering
Basies akkommodasie.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eikelaan 5, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang