Louvre Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eikelaan 5, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Louvre Guesthouse is in 'n stil buurt in Bothaville in die Vrystaat geleë.
Dié gastehuis beskik oor 11 dubbelkamers, 1 gesinskamer en 2 luukse kamers. Elke kamer het lugversorging, 'n elektriese kombers, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Al die kamers het 'n privaat ingang.
'n Vol kontinentale ontbyt word bedien en sluit verskeie tipes jogurt, ontbytpap, vars vrugte en kase in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Louvre Guesthouse is naby verskeie pragtige besienswaardighede waaronder die Vredefortkoepel. gaste langs die swembad ontspan en by die gemeenskaplike braai-area met buitesitplek ontspan.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ben Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Eikelaan 5, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Gaste dink Louvre Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bothaville Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eikelaan 5, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang