LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 137
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Bernard K - Aug 2024
Algehele gradering
Amazing value for money.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Good morning,
Thank you for your feedback on our estate.
We look forward to hosting you again.
Kind regards,
Janine (Front of house manager)
Marelise M - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker naby Stellenbosch.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Thank you for your kind review of our estate.
We look forward to hosting you again soon.
Kind regards,
Janine (Front of house manager)
Annelise M - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflik vir ons groep, baie professionele diens.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Goeie more Annelise,
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer.
Ons sien uit om u weer hier welkom te heet.
Vriendelike groete
Janine
Elmarie V - Mei 2024
Algehele gradering
Kamer en badkamer is baie mooi. Baie gerieflik ingerig.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer oor ons Estate.
Ons hoop om jou gou weer welkom te heet.
Vriendelike groete
Janine (Front of House Manager)
Leon C - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik en maklik.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Good afternoon Leon,
Thank you for your kind review of our Estate.
We look forward to hosting you again soon.
Kind regards
Lovane management
Sonette G - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Goeie more Sonette,
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering.
Vriendelike groete
Lovane bestuurders
Johan J - Jan 2024
Algehele gradering
Ligging baie goed en naby genoeg aan al ons plekke wat ons besoek het.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie! Ons hoop om julle gou weer te sien.
Charl C - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie! Ons hoop om julle gou weer te sien.
Marie-louise S - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, ruim kamers.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Hi Marie-louise
Baie dankie vir u resensie kuier gerus weer en bespreek direk volgende keer ons help met graagte.
Groete
Celestino
Riaan J - Sep 2023
Algehele gradering
Die blyplek het voldoen aan ons vereistes en sal weer daar oorbly.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Hi Riaan
Baie dankie vir die vir u vriendelike resensie, ek hoop ons sien u gou weer.
Groette
LovanE Bestuur
Bea P - Aug 2023
Algehele gradering
Hartlike verwelkoming, warm en vriendelike diens.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Geagte Bea, baie dankie vir die resensie. Dit was wonderlik om jou te ontmoet en ons sien uit om jou weer in die toekoms te sien.
Beste Groete
Lovane Bestuur
Elsabe E - Mei 2023
Algehele gradering
Stilte. Vrede. Rustigheid.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Elsabe, ons is so bly dat julle dit hier by ons geniet het. Ons sien julle gou weer.
Pieter H - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, baie netjiese kamer en lekker wyn.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer Pieter, ons hoop om julle gou weer te sien.
Greg T - Jan 2023
Algehele gradering
Great venue and convenient location.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Thank you for staying with us Greg, we hope to see you again soon.
Christa F - Des 2023
Algehele gradering
Goeie diens vriendelike personeel.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie! Ons hoop om julle gou weer te sien.
Rolene B - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig en baie rustig.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Dankie vir die resensie Rolene, dit was wonderlik om julle te ontmoet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Annalie S - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Annalie, ons sien uit om julle weer te sien.
Dewet B - Mei 2023
Algehele gradering
Perfekte akkommodasie as basis om Stellenbosch-omgewing te verken.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Baie dankie Dewet. Dit was 'n plesier om julle by Lovane te huisves. Ons hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete
Marli J - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike personeel, heerlike ontbyt en wynproe dra alles by tot 'n baie besonderse tyd!
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Marli, ons hoop om julle gou weer te sien.
Brian B - Jul 2023
Algehele gradering
Aangenaam en verfrissend.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Goeie dag Brian, baie dankie vir die resensie. Daar is 'n mikrogolfoond beskikbaar vir gaste om te gebruik in ons gemeenskaplike sitarea. Lovane is nie selfsorgverblyf nie, slegs bed en ontbyt. Dit was 'n plesier om julle hier te hê, ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Lovane Bestuur.
Valerie J - Mei 2023
Algehele gradering
Very friendly and helpful staff.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Thank you for your kind review, Valerie.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Hendre H - Feb 2023
Algehele gradering
Baie beter opsies om van te kies in Stellenbosch.
Lees meerRehaldy C - Des 2022
Algehele gradering
Awesome, lovely.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Thank you for staying with us Rehaldy, we hope to see you again soon!
Eugene N - Des 2022
Algehele gradering
Dit was die moeite werd.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoering, Eugene, ons hoop om julle gou weer te sien.
Hilton N - Des 2022
Algehele gradering
Dit was 'n plesier om daar te bly.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoering, Hilton, ons sien julle gou weer.
Elsabe D - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoering Elsabe. Ons is bly dat julle lekker gebly het. Ons sien julle gou weer.
Danny M - Okt 2022
Algehele gradering
Great waarde vir geld en uitstekend geleë.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering Danny. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Maretha D - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon, netjiese plek.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Danie vir die goeie terugvoering Maretha. Ons sien julle hopelik gou weer.
Ridwaan L - Sep 2022
Algehele gradering
Refreshing environment, clean and friendly people.
Nadine V - Okt 2022
Algehele gradering
Great.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Thank you for staying with us, Nadine. We hope to see you again during your next visit.
Judith V - Sep 2022
Algehele gradering
Vreeslik lekker gebly.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die gawe woorde.
Ons is baie bly julle het dit so geniet hier by ons, dit was 'n plesier om julle hier te hê!
Ons sien julle dan gou weer.
Tot dan, goed gaan.
Yvonne S - Jul 2022
Algehele gradering
Very comfortable stay.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Thank you for the kind review. It was a pleasure to have you and we are happy to hear that you enjoyed your stay. All the best, till next time!
Ricky E - Jul 2022
Algehele gradering
Prentjiemooi.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Hi Ricky,
Baie dankie dat julle by ons kom bly het, ons is so bly om te hoor dat julle dit geniet het.
Ons sien julle gou weer.
Beste Groete
Lovane Bestuur
Chrisna S - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige wegbreekaand.
Mariaan G - Apr 2022
Algehele gradering
A beautiful place for an amazing getaway!
Emma Rentia E - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Mooi geleë.
Ronel R - Apr 2022
Algehele gradering
Een woord pragtig.
Amanda D - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige, ontspannende vakansiegevoel.
Odette D - Mrt 2022
Algehele gradering
Puik.
Joey D - Feb 2022
Algehele gradering
Netjies, veilig en baie naby aan die kampus waar my kind moes wees.
Adele K - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige slaapplek op 'n wynplaas.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Baie dankie Adele,
Dit was 'n groot plesier om julle hier te ontvang. Ons is bly julle het dit geniet & hoop om julle weer te sien.
Groete & voorspoed
Christle K - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastic, asemrowend, rustig alles was perfek.
Sandra K - Jan 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties, wonderlik.
Chris S - Feb 2022
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik.
Eben B - Apr 2022
Algehele gradering
Perfek vir 'n sakereis na Stellenbosch en omgewing.
Sandra B - Des 2022
Algehele gradering
Perfect location for an overnight stay, friendly staff, very clean and stunning views from the vineyard rooms.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop om jou gou weer te sien. Dit was 'n plesier om jou hier te hê.
Catherine V - Jan 2022
Algehele gradering
Stellenbosch in style.
Eugene N - Des 2022
Algehele gradering
Dit was die moeite weird.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n groot plesier om julle familie hier by Lovane te hê. Ons hoop om julle gou weer te sien. Baie dankie vir julle vriendelikheid. Als wat mooi is vir die jaar wat voorlê. Groete
Christo V - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekend geleë om alles in Stellenbosch te sien.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly om te hoor julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Vriendelike groete
Maritza O - Des 2021
Algehele gradering
Value for money.
Michael J - Nov 2021
Algehele gradering
Altyd lekker.
Diane D - Okt 2021
Algehele gradering
It was a great experience, enjoyed the tranquility and the views.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Dear Diane,
We are so happy that you enjoyed your stay, we hope to see you again in the near future!
Best Regards
Lovane Management
Herman P - Okt 2021
Algehele gradering
Ontspannend.
Chantal H - Okt 2021
Algehele gradering
Rustigheid vir die siel.
Marilise D - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing. Die personeel is behulpsaam.
Mariette S - Sep 2021
Algehele gradering
Definitief aan te beveel!
Michael J - Sep 2021
Algehele gradering
Kan dit beslis aanbeveel.
Michael J - Aug 2021
Algehele gradering
Voortreflik!
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, Michael.
Ons is dankbaar dat julle die tydjie by ons geniet het.
Ina L - Jun 2021
Algehele gradering
Ongelooflike plek, gasvryheid en diens; alles was uitstekend!
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Ina, baie dankie dat julle by Lovane gebly het, en baie dankie vir die mooi terugvoering.
Michele B - Jun 2021
Algehele gradering
Verwagtinge oortref!
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Michele, baie dankie vir die terugvoering.
Ons hoop julle kuier weer by ons.
Sanette J - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies, vriendelike diens en veilig.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Sanette, baie dankie vir jou terugvoering.
Ons waardeer dat julle by Lovane gebly het.
Jon F - Jun 2021
Algehele gradering
Absolute bliss!
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Jon, thanks for the feedback.
We are glad your stay was enjoyable.
Inge E - Jun 2021
Algehele gradering
Vinnige oorslaap vir funksie
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Inge.
Ons is bly julle verblyf was aangenaam.
Kim S - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderful hospitality and lovely staff.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Thanks for your kind feedback, Kim.
We are so happy that your stay was enjoyable.
Tiaan S - Jun 2021
Algehele gradering
Puik
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Tiaan, baie dankie vir jou terugvoering.
Ons waardeer dit.
Dieter H - Jun 2021
Algehele gradering
Look, it was a 30% special, so granted would have been a bit stuffed without it, but, oh my word, would have paid the extra 30%!
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Thanks for the feedback, Dieter.
We are thrilled that it was an enjoyable stay.
Jetske F - Mei 2021
Algehele gradering
Aangename, luukse verblyf.
Lees meerLovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoeing, Jetske.
Ons hoop julle kom kuier weer.
Pippa L - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, Pippa.
Ons waardeer dit.
Jaco W - Okt 2021
Algehele gradering
Puik!
Tobie K - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik oornag, uitstekende bed en alles puik en netjies.
Amelia M - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker, mooi omgewing omring deur wingerd.
Elana L - Okt 2021
Algehele gradering
Veilige, sentrale, mooi, netjiese plek.
Brumilda J - Mei 2021
Algehele gradering
Relaxing.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Thanks for the feedback, Brumilda.
We are glad that you enjoyed your stay.
Ivette D - Mei 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame personeel. Kamers baie gerieflik en alles wat mens benodig vir oornag.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Ivette, baie dankie vir die terugvoering.
Groete.
Melinda C - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstaande.
Conrad M - Nov 2021
Algehele gradering
Modern, clean, comfortable and really value for money.
Tersia J - Des 2021
Algehele gradering
Netjies en stil.
Leighton L - Mei 2021
Algehele gradering
Die eenheid waar ons gebly het was netjies. Ons het ook 'n gratis bottel wyn gekry!
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Groete.
Venessa F - Jul 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld! Baie luuks en netjies! Op die hande gevra.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Baie dankie Venessa vir jou baie mooi "review". Ons hoop jy kom kuier weer.
Groete,
Theresa, Eienaar
I E - Aug 2019
Algehele gradering
Net 1 nag, maar dit was baie lekker.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Baie dankie dat jy Lovane gekies het om oor te bly. Ons hoop jy kan volgende keer langer bly en die omgewing lekker geniet.
Groete,
Theresa, eienaar.
Rudi S - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Dankie Rudi. Ons is dankbaar dat jy jou kuier hier geniet het.
Stefan K - Sep 2018
Algehele gradering
Luukse verblyf, gerieflik geleë om die Kaap en omliggende wynroetes te besoek.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Stefan, dankie vir die mooi resensie. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer. Alles van die beste vir julle nuwe huwelik. Groete
Willem H - Mei 2018
Algehele gradering
Excellent guesthouse in the Boland.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Thanks Willem, we appreciate your stay, and your kind review. We hope to see you again! Regards, Theresa, Owner
Frans C - Mei 2018
Algehele gradering
Goeie ervaring.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Dankie vir die oorbly, en jou vriendelike review, Frans. Groete Theresa
Johan D - Feb 2018
Algehele gradering
Great, maar enkele probleme.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Hallo Johan. Jammer jy was nie tevrede met die parkering nie. Ons plek is honderd persent veilig - ons het elke nag ‘n nagwag wat almal veilig hou. Groete. Theresa
Cherylene D - Feb 2017
Algehele gradering
LovanE kry dit reg - dit is hoe 'n gastehuis ervaring moet wees!
Lees meerIlze F - Mrt 2017
Algehele gradering
Welkome vriendelike en gasvrye blyplek.
Ih N - Jul 2017
Algehele gradering
Goed.
Erica V - Des 2017
Algehele gradering
Was baie lekker romantiese wegbreek.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Erica, dankie vir jou oorbly, en jou vriendelike review. Groete Theresa
Denise L - Sep 2017
Algehele gradering
Not a pleasant visit.
Alden V - Mrt 2016
Algehele gradering
Ongelooflike lekker ervaring!
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Laat weet as jy weer boek - ons sal graag vir jou 'n bottel wyn gee. Groete. Theresa
Bianca D - Mrt 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Baie dankie Bianca vir jou pragtige terugvoer. Ek hoop ons sien jou weer. Groete. Theresa
Mariana S - Mrt 2016
Algehele gradering
Goeie ligging, netjies en smaakvol, rustige atmosfeer, vriendelike, professionele personeel.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Mariana, baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is baie bly dat jou kuiertjie by ons aangenaam was. Groete Theresa
Francois V - Aug 2016
Algehele gradering
Pragtige plekkie tussen die druiwe wingerde met baie vriendelike mense wat jou heel tuis laat voel.
Lees meerLovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Hello Francois. Baie dankie vir die mooi terugvoering, en die aanbeveling!
Groete, Theresa (eienaar)
Arné G - Jun 2016
Algehele gradering
Lekker ervaring.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering.
Groete, Theresa (eienaar).
Etienne V - Apr 2016
Algehele gradering
Lekker gebly in 'n gerieflike eenheid wat naby alles geleë is maar steeds 'n pragtige uitsig het.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Hi Etienne. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly dit was 'n goeie ervaring. Groete.
Leanne S - Sep 2016
Algehele gradering
Lovely staff.
Paul T - Jan 2016
Algehele gradering
Die bouery is baie onnet.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Dankie vir u terugvoer. Ek is jammer dat u ondervinding onaanvaarbaar was. Ek hoop ons kan eendag weer 'n geleentheid kry om die ondervinding te verbeter. Groete Theresa
Henri C - Mrt 2016
Algehele gradering
Geen warm water in die stort nie en geen personeel aan diens tussen 17:00 en 08:00 in die oggend nie.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Joey, ek is jammer dat jou ervaring so onaanvaarbaar was. Ons is 'n 4 ster gastehuis - daarom dat ons nie deur die nag 'n oop kantoor het nie. Daar is egter 'n wag aan diens wat die bestuurder aan diens sal roep, dwarsdeur die nag. Soos per ons terme en voorwaardes word ontbyt bedien tussen 8 en 10 elke oggend. Indien daar betyds 'n navraag is (wat voor 17:00 gerig word) vir vroeër ontbyt, stel ons dit met graagte vir gaste op in die algemene gaste-sitkamer.
Ek is bitter jammer oor die warm water. Dit het alles te doen gehad met 'n foutiewe "timer switch". Ek sal graag vir jou 'n bottel wyn wil gee vir jou ongerief.
Kontak ons asseblief. Baie dankie - en groete. Theresa
Fredolene H - Nov 2015
Algehele gradering
We really enjoyed our stay.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Thank you for your kind review! Hope all is well. Best wishes.
Francois V - Sep 2015
Algehele gradering
Ongelooflike mooi verblyf op 'n klein wynplasie. Die uitsig vanaf die kamers is asemrowend.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Francois - baie dankie vir jou mooi terugvoer. Groete Theresa
Julie G - Aug 2015
Algehele gradering
One of the best guest houses!
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Dear Julie. Thanks for your beautiful review. It is much appreciated. Hope to see you again! Theresa
Karen K - Jul 2015
Algehele gradering
Fantasties, wonderlik, lekkerste ontbyt!
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Karen - dankie vir jou pragtige terugvoer. Groete Theresa
Pierre B - Feb 2015
Algehele gradering
Most enjoyable stay!
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Thank you for your kind review. Regards Theresa
Tammy M - Sep 2015
Algehele gradering
Good breakfast, it met our needs.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Tammy - thanks for taking the time to review us. Best wishes.
Carina R - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het dit geniet by LovanE. Baie vriendelike personeel, lekker ontbyt en heerlike wyn!
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Hi Carina. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop ook om jou weer te sien! Groete Theresa
Joané U - Mei 2015
Algehele gradering
Oulike plek!
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer. Groete Theresa
Tersia J - Des 2015
Algehele gradering
Rustig.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Hi Tersia. Baie dankie vir jou terugvoer! Groete Theresa
Wolfgang K - Jan 2015
Algehele gradering
We would come again
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Thank you for your kind review. Regards Theresa
Irma V - Jul 2015
Algehele gradering
Vriendelike diens.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Hi Irma. Ek is jammer ons het nie aan jul verwagtings voldoen nie. Ek gee graag in die toekoms (tot en met 31 Desember 2016) vir jou 15% afslag vir 'n nag se verblyf in een van ons nuwe kamers. Ons het intussen die selfsorgeenheid van die mark onttrek. Groete. Theresa
Stephan J - Mei 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Ek sal verseker weer daar bly.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Groete.
Madie E - Sep 2014
Algehele gradering
Heerlike ontbyte en snoesige kamers.
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Dankie vir die pragtige terugvoering. Groete Theresa
Hennie H - Jul 2014
Algehele gradering
Asemrowend! Uit die boeke uit!
Charlene B - Jun 2014
Algehele gradering
Warm, onvergeetlik, pragtig én netjies!
Clinton S - Apr 2014
Algehele gradering
Perfect guest house for time away with very friendly and helpful staff.
Christine G - Apr 2014
Algehele gradering
Die lekkerste ontbyt met die mooiste sonsopkoms en vriendelikste personeel!
Jeannie L - Apr 2014
Algehele gradering
Alles wat ons verwag het en meer!
Alan S - Des 2014
Algehele gradering
A relaxing overnight stay
Lees meerLovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Thank you for your review. Best wishes Theresa
Yolandi V - Apr 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik. Naby alles. Pragtige uitsig.
Horst B - Apr 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Mariette M - Des 2014
Algehele gradering
Alles was 100%
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Groete Theresa
Fiona S - Mrt 2014
Algehele gradering
Clean, no fuss room.
Lees meerNelus N - Mrt 2014
Algehele gradering
Aangename verblyf, heerlike ontbyt en vriendelike personeel.
Sonell V - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was fantasties lekker. Die wynproe was baie intiem en persoonlik.
Pjw T - Aug 2013
Algehele gradering
Good wine and very cozy
Tania J - Jul 2013
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Dave P - Apr 2012
Algehele gradering
Awesome breakfasts
Henri F - Jun 2012
Algehele gradering
Breathtaking views, friendly service.
Bruce H - Mrt 2012
Algehele gradering
It was a well furnished establishment.
Carel V - Des 2011
Algehele gradering
Peaceful
Carika F - Nov 2011
Algehele gradering
Absolutely beautiful, everything you need and more than what they advertise!
Ellie L - Sep 2011
Algehele gradering
Brilliant value for money and a beautiful place to stay.
Genevieve M - Sep 2011
Algehele gradering
Excellent service and a wonderful romantic / casual destination
Ursula N - Aug 2011
Algehele gradering
Good value for money.
Anya D - Mrt 2011
Algehele gradering
Absolutely beautiful! Luxurious and very classy. Definitely worth every sent!
- Kapasiteit: 32 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Polkadraaipad, Vlottenburg, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang