Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Bernard K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing value for money. Very nice, just check the front door on our unit, doesn't open or close easily.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Good morning, Thank you for your feedback on our estate. We look forward to hosting you again. Kind regards, Janine (Front of house manager)

Marelise M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker naby Stellenbosch. Baie lekker, personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Thank you for your kind review of our estate. We look forward to hosting you again soon. Kind regards, Janine (Front of house manager)

Annelise M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Gerieflik vir ons groep, baie professionele diens. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Goeie more Annelise, Baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Ons sien uit om u weer hier welkom te heet. Vriendelike groete Janine

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Kamer en badkamer is baie mooi. Baie gerieflik ingerig. Ons het baie lekker gebly! Gerieflik naby aan die dorp en maklik om daar uit te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer oor ons Estate. Ons hoop om jou gou weer welkom te heet. Vriendelike groete Janine (Front of House Manager)

Leon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik en maklik. Goeie ligging, lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Good afternoon Leon, Thank you for your kind review of our Estate. We look forward to hosting you again soon. Kind regards Lovane management

Sonette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Lekker plaaslewe gevoel. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Goeie more Sonette, Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Vriendelike groete Lovane bestuurders

Johan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ligging baie goed en naby genoeg aan al ons plekke wat ons besoek het. Het baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Baie dankie vir die goeie resensie! Ons hoop om julle gou weer te sien.

Charl C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie lekker. Dit is 'n baie lekker plek om te bly met die mooiste uitsig van die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Baie dankie vir die goeie resensie! Ons hoop om julle gou weer te sien.

Marie-louise S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Skoon, netjies, ruim kamers. Heerlike ontbyt en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Hi Marie-louise Baie dankie vir u resensie kuier gerus weer en bespreek direk volgende keer ons help met graagte. Groete Celestino

Riaan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Die blyplek het voldoen aan ons vereistes en sal weer daar oorbly. Kommunikasie na bespreking was goed en so was die ontvangs. Die kamer het voldoen aan ons behoeftes en WiFi en TV was uitstekend. Die ontbyt was voldoende en die personeel was bekwaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Hi Riaan Baie dankie vir die vir u vriendelike resensie, ek hoop ons sien u gou weer. Groette LovanE Bestuur

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 995
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Polkadraaipad, Vlottenburg, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiMGRkYjAyLTczYzYtNDk4YS05YTM1LTQyYjMxZTQwNzQ4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 Polkadraai Road Vlottenburg 7604 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.952531611349 18.800613449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang