Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Erik V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Asemrowend. Pragtig, professioneel, billik. Hulle doen baie ongelooflik baie moeite en is toeganklik en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natanya R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lovane will definitely see us again. Friendly staff and a beautiful room is all we needed for our stay. We did a wine and chocolate pairing; it was lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Hi Natanya, Thank you for your review of our estate. We look forward to hosting you again in the future! Kind regards, Anri - Lovane Management

Bernard K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing value for money. Very nice, just check the front door on our unit, doesn't open or close easily.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Good morning, Thank you for your feedback on our estate. We look forward to hosting you again. Kind regards, Janine (Front of house manager)

Marelise M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker naby Stellenbosch. Baie lekker, personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Thank you for your kind review of our estate. We look forward to hosting you again soon. Kind regards, Janine (Front of house manager)

Annelise M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Gerieflik vir ons groep, baie professionele diens. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Goeie more Annelise, Baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Ons sien uit om u weer hier welkom te heet. Vriendelike groete Janine

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Kamer en badkamer is baie mooi. Baie gerieflik ingerig. Ons het baie lekker gebly! Gerieflik naby aan die dorp en maklik om daar uit te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer oor ons Estate. Ons hoop om jou gou weer welkom te heet. Vriendelike groete Janine (Front of House Manager)

Leon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik en maklik. Goeie ligging, lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Good afternoon Leon, Thank you for your kind review of our Estate. We look forward to hosting you again soon. Kind regards Lovane management

Johan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ligging baie goed en naby genoeg aan al ons plekke wat ons besoek het. Het baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Baie dankie vir die goeie resensie! Ons hoop om julle gou weer te sien.

Sonette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Lekker plaaslewe gevoel. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Goeie more Sonette, Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Vriendelike groete Lovane bestuurders

Charl C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie lekker. Dit is 'n baie lekker plek om te bly met die mooiste uitsig van die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Baie dankie vir die goeie resensie! Ons hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 695
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Polkadraaipad, Vlottenburg, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiMGRkYjAyLTczYzYtNDk4YS05YTM1LTQyYjMxZTQwNzQ4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 695 per nag, vir 2 mense 139 5 1 5 Polkadraai Road Vlottenburg 7604 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.952531611349 18.800613449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang