Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Love, Joy and Peace Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hermi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 101

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 95 resensies vir Love, Joy and Peace Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annthea D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annthea D

Dis waarlik 'n "love, joy and peace cottage"!

Pragtige, skoon, netjiese, goed toegeruste, veilige eenheid met privaat binnehof. Hermi is die perfekte gasvrou, wat mens dadelik welkom en tuis laat voel het, en boonop vir ons bederf eet- en drinkgoed in die eenheid gesit het. Die reelings, kommunikasie en aanwysings was uitstekend, die motor was veilig toegesluit, so ons kon net ontspan. Baie dankie, Hermi, ons waardeer alles.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie liewe Annthea vir die pragtige resensie! Jul sal altyd weer baie welkom wees. Jul was uitmuntende gaste!

Love, Joy and Peace Cottage
Dewald M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald M

Baie netjies en gerieflik.

Baie netjies en vriendelike mense. Sal beslis weer 'n draai maak by hulle in die toekoms.

Derrick G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick G

Comfortable and relaxing.

Hosts friendly and accommodating. Clean and well equipped. Close to shops and restaurants. Quiet area. Had 3 good days here.

Liza V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V

Vriendelike diens, pragtige plekkie, heerlike nagrus - vir seker weer gebruik!

Absoluut! Baie lekker gebly.

Wilma P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma P

Veilig, vriendelik en snoesig.

Baie lekker en gemaklik naby aan alles wat ek nodig gehad het.

Deon B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Waarde vir geld en gerieflik.

Plek was netjies, skoon en naby geleë aan die hospitaal. Baie veilige omgewing.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Dankie, Deon, jul is altyd weer welkom!

Love, Joy and Peace Cottage
Marcelle S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle S

Rustige stads verblyf.

Baie oulik plekkie. Netjies en skoon.

Albert S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Rustig, privaat, alle fasilitiete wat nodig was.

Ek het beslis baie lekker gebly. Die eenheid is presies wat ek nodig gehad het. Dit was stil en ek kon heerlik rus en slaap.

Santa W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa W

Het die kort kuiertjie geniet, en sal definitief die plek aanbeveel.

Ons het laat ingekom en is baie gasvry ontvang. Die diens is puik en 'n heerlike, kalm rustige plekkie om te bly. Dit is naby aan die hospitaal en het dit vir ons baie maklik gemaak.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Dankie Santa, dit was lekker om jou te ontvang! Altyd weer welkom!

Love, Joy and Peace Cottage
Retha-mari P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha-mari P

Soos bo.

Veilig, netjies, baie privaat en alles wat jy moontlik mag nodig hê.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie Retha-mari! Jul is altyd weer welkom!

Love, Joy and Peace Cottage
Melinda C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda C

Vir seker sou dit baie lekker gewees het met krag.

Ongelukkig was die krag al die tyd af tydens ons verblyf. Ons het verstaan en aanvaar dis iets buite die gastehuis se beheer. Maar dan was daar ook geen kerse of lampe wat ons kon aansteek vir lig nie. Miskien moet die eienaar net daarna kyk.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

So jammer oor die krag van die hele woonbuurt wat af was. Daar was in die kombuis onder die wasbak 'n krat waarop staan "load shedding" met alles wat nodig was. Jammer daaroor.
Ons sal 'n volgende keer vir jou afslag gee vir jou verblyf. Groete, Hermi

Love, Joy and Peace Cottage
Martie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Martie V

NvT.

Baie klein vir waarde van geld betaal.

Anke R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke R

Homey, clean and beautiful - will recommend to anyone.

See stars.

Annette V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Dit is privaat en was gerieflik geleë.

Ons het slegs 1 nag daar gebly. Dit was gerieflik en alles wat nodig is, was daar en in werkende toestand. Dit was goed geleë vir my afspraak by Groenkloof Hospitaal en naby 'n winkelsentrum. Veilige parkering en alles was netjies.

Marietjie L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie L

Die Love, Joy and Peace Cottage bevat alles wat nodig is. Dit is veilig, skoon en besonders netjies.

Ek was net ongelukkig dat die EFT-bewys nie genoeg was vir die betaling nie, want die geld wys eers die volgende dag in julle rekening.

Lezanne D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne D

Ons het baie lekker gekuier en gebly by Love, Peace and Joy.

Hermi en haar man was fantastiese gashere en het uit hul pad gegaan om ons gemaklik te maak.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie, Lezanne, ons sal jul weer met graagte ontvang.
Hermi

Love, Joy and Peace Cottage
Natasja P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja P

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Baie vriendelike mense.

Lindy W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy W

A lovely experience, clean, comfortable and friendly host.

The whole experience from the booking to the reception to the room was great. Thanks.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Thank you, Lindy, you will always be welcome again.

Love, Joy and Peace Cottage
Jurie O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie O

Goeie diens en gasvryheid.

Baie lekker gebly dankie.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie, Marcia, jul is altyd weer welkom.

Love, Joy and Peace Cottage
Charlene G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene G

Gasvryheid. Ons was baie goed ontvang.

Die dame het ons by ons kar ontvang. Sy het ons gaan wys hoe lyk ons plekkie en die plekkie is te pragtig. Was die geld werd.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Dankie, Charlene, jul is altyd weer welkom.

Love, Joy and Peace Cottage
Menandie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menandie D

Geriflik geleë en netjies.

Die verblyf is naby aan die Groenkloof-hospitaal wat dit gerieflik maak. Baie skoon en netjies met oulike buitesitplek. Sal definitief aanbeveel.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie, Menandie, jul is altyd weer welkom.

Love, Joy and Peace Cottage
Gert H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H

Baie warm ontvangs.

Kan hulle regtig aanbeveel. Veiligheid en ligging op die spot!

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Jul is altyd weer welkom. Baie dankie.

Love, Joy and Peace Cottage
John Henry S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Henry S

Uitstekende akkommodasie.

Pragtige plekkie met die nodige geriewe en dankie vir die verversings. Lekker beskuit en ietsie vir ontbyt. Baie dankie vir die gasvryheid. Het heerlik geslaap in 'n warm bed. Plekkie was netjies en veilige parkering. Het dit voorwaar geniet.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie. Jul is altyd weer welkom.

Love, Joy and Peace Cottage
Hendrik P C V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P C V

Hosts very helpful and kind.

Wifi signal a bit poor. Shower could have a rail for old people to hold onto.

Surina D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina D

Kon die omgee en liefde voel!

Kan dit vir enige iemand aanbeveel!

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Naie dankie vir die mooi resensie Surina. Julle sal altyd welkom by ons wees. Liefde

Love, Joy and Peace Cottage
Liza S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S

Beslis 'n moet-verblyf.

Ons verblyf was so rustig en veilig, en Hermi en haar man is die vriendelikste gasheer en -vrou. Voel soos 'n huis weg van jou eie huis. Dankie, so lekker gebly.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie Liza vir die mooi resensie. Julle is altyd weer welkom. Julle was wonderlike gaste.

Love, Joy and Peace Cottage
Diana S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana S

Heerlike plekkie om in te oornag.

Heerlike verposing na 'n lang reisdag, heerlik gebly dankie.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie Diana. Waardeer die boodskap. Julle is altyd weer welkom.

Love, Joy and Peace Cottage
Alet W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet W

So rustig en skoon.

Ek sal die plek verseker aanbeveel.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie Alet. Waardeer jou resensie. Ons ontvang jou graag weer.

Love, Joy and Peace Cottage
Nelie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelie E

Rustige omgewing, sal aanbeveel vir diegene wat na Groenkloof hospitaal moet gaan.

Vriendelike gasvrou, netjiese en veilige verblyf. Rustige privaat buitetuintjie.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie Nelie. Waardeer die mooi resesensie. Jy is altyd weer welkom.

Love, Joy and Peace Cottage
Itani M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Itani M

It was good.

The stay was good. The place is quiet and safe.

Jenny R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny R

Aangename ondervinding.

Geen probleme ondervind nie, die ekstra jogurt, beskuit, koffie en sweetie was bitter oulik!

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Dankie Jenny vir die mooi resensie. Julle is altyd weer welkom. Liefde

Love, Joy and Peace Cottage
Tanya V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya V

Ontspannend, goed geleë, alles wat nodig is vir 'n kort verblyf.

Goed geleë vir 'n verblyf by Love, Joy and Peace Cottage. Dit is 'n rustige area waar ons lekker kon braai en ontspan. Die plekkie is goed toegerus. Die stort is dalk 'n bietjie klein en groter geboude persone mag dit moeilik vind om te stort.

Renita K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renita K

Gasvry en behulpsaam.

Plekkie was netjies maar baie klein. Sou graag aircon wou hê, want dit was baie warm en met oop deur en vensters het muskiete gepla en nie veilig.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Roelien B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien B

Wonderful.

Kind, helpful loving people.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie. Waardeer dit, julle is altyd weer welkom.

Love, Joy and Peace Cottage
Amelia J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia J

Netjies en gerieflik.

Ons is vriendelik ontvang. Die plek is skoon en netjies. Gerieflik naby hospitaal. Sal weer daar oorslaap en aanbeveel.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Julle is altyd weer welkom.

Love, Joy and Peace Cottage
Sarie G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie G

Perfek vir kort verblyf.

Gerieflik, netjies, mooi en rustig. Hermi is vreeslik oulik en doen moeite om haar gaste se verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Michael P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P

The location was perfect as we needed to visit the Groenkloof Hospital.

We felt safe and secure at Love, Joy and Peace Cottage. The accommodation was just what we needed. The shops and hospital were very close by. The venue was quiet with all the requirements for a relaxed stay. I will definitely stay again.

Mandie F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie F

Awesome gewees.

Stunning plekkie, het alles in wat jy benodig alles is net baie mooi sal weer daar gaan slaap.

Sharlene P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene P

Dit is 'n heerlike plek.

Ek en my man het daar oornag en sal dit beslis aanbeveel. Dit is 'n pragtige plekkie met 'n heerlike atmosfeer. Die koffiebekers moet dalk net groter wees vir mense wat van koffie hou. Sal vir seker weer gaan.

Hans P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans P

Baie gerieflik en sentraal.

Die kothuis is baie privaat en gerieflik en naby aan die hospitaal en winkelsentrums. Baie gasvrye en vriendelike gasvrou.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie Hans vir die goeie resensie! My deur is altyd oop vir julle! Groete Hermi

Love, Joy and Peace Cottage
Annalien S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien S

Ons is hartlik verwelkom deur gasvrou. Mooi skoon en alles wat 'n mens nodig het.

Hermi het ons nog bederf met 'n verassing in die yskas. Die binnehof tuintjie was 'n aangename ontspan plekkie. Sal beslis weer bespreek.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons ontvang jul graag weer met ope arms. Baie seen en liefde vir julle.

Love, Joy and Peace Cottage
Reinhard M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhard M

Goed geleë vir besoek aan ambassade.

Oulike plek met alle basiese geriewe. Vriendelik ontvang. Al negatief is dat die WiFi se sein te swak was om te gebruik. Eienaar het router ge-reboot maar daar was nog steeds geen ontvangs. Verder geen klagtes, alles was 100.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is jammer oor die Wi-Fi wat gesukkel het. Met die baie beurtkrag maak dit die rooter deurmekaar. Dis herstel en ontvang jul graag weer.
Groete, Hermi.

Love, Joy and Peace Cottage
Denise H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise H

Baie lekker gekuier!

Voldoen aan al ons vereistes.

Louis D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Heerlike en gasvry.

Ons was vriendelik ontvang en die verblyf was perfek. Alles wat nodig was. Baie bedagsaam en gasvrye gasvrou. Sal definitief weer van julle gebruik maak.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie! Ons ontvang julle graag weer!
Groete,
Hermi

Love, Joy and Peace Cottage
Louise P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P

Rustig en gerieflik.

Die eenheid is gerieflik en baie netjies. Baie stil en rustige area. Het die privaat tuintjie geniet.

Mark O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark O

The hosts made it what it is. For me it was a perfect fit in every sense.

Awesome, private and perfect.

Leoni E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni E

Good.

See stars.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie, Leoni, vir die puik resensie! Waardeer dit so baie! Julle sal altyd hier welkom wees!

Love, Joy and Peace Cottage
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Vanessa D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa D

Baie lekker en rustig.

Baie lekker plekkie. Baie netjies.

Vosloo C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vosloo C

No problems - friendly service.

My dad was a patient at Groenkloof Life hospital. Location was excellent - 600 m away. Rates reasonable.

Willem V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Knus tuinkothuis.

Knus kothuis met elke gemak wat jy voor kan vra. Vriendelike diens en sorgsame gasvrou wat seker gemaak het ek het alles wat ek nodig het.

Menandie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Menandie D

Rustig, netjies en naby aan hospitaal.

Baie netjies en skoon en daar was ekstra bederfies gewees. Sal beslis die plek aanbeveel.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Menandie baie dankie vir die resensie. Jy is altyd weer baie welkom.

Love, Joy and Peace Cottage
Willie K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie K

Hekke van die buurt is gesluit na ses, kan nie in buurt ingaan nie.

GPS neem jou na alle ingange wat gesluit is na ses. Klokke by huis het vir 'n lang tyd gelui voor dit geantwoord was. Toe ek in kar klim om ander plek te soek, kom huishoudster uit. Die telefoonnommer van eienaar verskyn nie.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Ek is jammer dat die buurt se hek aan die Fonteine se kant 18:00 sluit. Die ander 2 hekke is wel oop. Dit is maar vir veiligheid vir die hele buurt. Ons bly gelukkig 2 blokke van die hoofhek af. Ek glo die kommunikasie was 'n misverstand want alle inligting is 3 dae voor die tyd gekommunikeer. Die gas en eienaar se nommer verskyn op die bevestiging epos. Ons is jammer oor die misverstand.

Love, Joy and Peace Cottage
Adéle V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adéle V

Netjies, maar sonder warm water.

Love, Joy and Peace Kothuis is 'n baie netjiese en veilige kothuis agter in die eienaar se werf. Buiten dat die kothuis in 'n veiligheidsbeheerde area is, is die erf volledig toegemaak en 'n mens se voertuig staan agter 'n outomatiese motorhek. Gaste ontvang 'n afstandbeheer, wat die toegang baie maklik en gerieflik maak. Die badkamer is baie knap, maar die beperkte ruimte is nie ongerieflik vir een nag se oorslaap nie. Wat wel ongerieflik is, is die feit dat daar te min warm water is. Die aand was daar wel warm water om in te stort, indien die kouewaterkraan glad nie oopgedraai word nie, maar die oggend was die warm water baie vinnig op en ons moes in yskoue water stort. Ons het dit wel onder Gladys se aandag gebring. Geen verskoning is aangebied nie.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Dankie Adele vir die resensie! Jammer oor die ongerief van die warm water ons sal daarna kyk, maar die eerste klagte wat ons daaroor ontvang. Dalk met loadshedding te down gehad.
Groete Hermi

Love, Joy and Peace Cottage
Thulare M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thulare M

The host was freandly and healpful.

I enjoyed my stay I felt home.

Hester T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester T

Baie sentraal naby hospitaal.

Ideaal vir 'n nag se oorslaap!

Johano V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johano V

Goed.

Sal die plek met liefde aanbeveel.

Thinus D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus D

Baie bedagsame Eienaars en plek is uitstekend geleë vir knie-kliniek.

Probeer gerus die plekkie - daar is verrassing in die yskas!

Annette V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Was baie aangenaam en is vriendelik ontvang.

Ons het slegs daar oornag vir 'n afspraak by Life Groenkloof Hospitaal, dus was die ligging ideaal vir ons.

Janine W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine W

Stunning cozy and private.

Thank you Hermi for your friendliness. We really enjoyed the stay and will surely visit again soon.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Thank you so much for the kind words. Looking forward to host you again.
Blessings Hermi

Love, Joy and Peace Cottage
Jackie F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie F

Thoroughly enjoyable.

Fantastic hosts. Great accommodation with plenty of bird life.

Andre C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Ons is hartlik ontvang en het heerlik knus en veilig gekuier en met goeie wense afgesien.

Die kothuis is klein en kompak, goed toegerus en netjies. Die sekuriteitsligte om die bure se huise het die kamer helder verlig, wat weer berusting gee vir veiligheid en sekuriteit. Daar was genoeg warm kombers en die elektriese kombers het goed gewerk (het dit sommer gou afgesit). Dankie aan die gasheer gesin vir die heerlike slaapplekkie.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie.
Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Baie liefde
Louis en Hermi

Love, Joy and Peace Cottage
Bernice B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice B

Baie lekker en vriendelike diens.

Baie vriendelik en behulpsaam.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie! Ons ontvang jul graag weer!

Love, Joy and Peace Cottage
Elza H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza H

Groenkloof Hospitaal voor en na behandeling.

Die cottage is ideaal geleë vir 'n hospitaalbesoek maar ook naby alle ander geriewe, winkels, komplekse, ens. Uitstekende verblyf.

Hennie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Baie vriendelik ontvang.

Love, Joy and Peace Cottage is baie sentraal met waar ons moes wees en baie naby Jakaranda Hospitaal. Enige persoon wat die hospitaal moet besoek sal ek aanbeveel om hulle te kontak.

Leon V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Vrou moes heupvervanging ondergaan by Life Groenkloof Hospitaal. Ligging perfek.

Ligging perfek vir ons doeleindes.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie Leon. Ons ontvang jul graag weer indien nodig.
Groete Hermi

Love, Joy and Peace Cottage
Sharon H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon H

Love, Joy and Peace Cottage 'ticked' all the boxes for us. Hermi was very efficient and welcoming!

This accommodation worked perfectly for us and had everything we needed.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Many thanks Sharon! You are most welcome to stay with us in the future!

Love, Joy and Peace Cottage
Alex D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex D

'n Plekkie wat met soveel passie en smaak ingerig is!

Dit is 'n wonderlike ou plekkie wat baie privaat is met alles wat mens nodig het. Die gasvrou en gasheer is fantastiese mense wat ons onmiddellik tuis laat voel het, terwyl hulle ons privaatheid volledig gerespekteer het. Die plekkie is baie skoon en word mooi skoon gehou. Die kleure van die woonstel is smaakvol gekies en die inrigting is baie gesellig en aangenaam! Ons beveel hierdie plekkie met entoesiasme aan en sal self beslis weer terugkom ─ en nie net vir een keer nie!

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons het sommer dadelik vir julle 2 spesiale mense lief geword. Ek hoop ons sien mekaar gou weer. Ons is opgewonde oor jul nuwe seisoen wat voorlê.

Love, Joy and Peace Cottage
Dirk C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Baie tevrede in alle opsigte met verblyf daar.

Hermi is baie vriendelik en behulpsaam, sal hulle verseker aanbeveel. Gastehuis is goed geleë en maklik om daar uit te kom.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Jul sal altyd weer welkom wees by Love, Joy and Peace Cottage.

Love, Joy and Peace Cottage
Ilse D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse D

Gerieflik en netjies.

Die ligging is goed, veilige parkeerplek en netjiese verblyf.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Ilse. Jy is altyd weer welkom!

Love, Joy and Peace Cottage
Annemi G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemi G

Rustig

'n Pragtige plek in 'n rustige omgewing, jy word wakker met voëlgesang. Welgeleë naby hospitale en winkels. Sal belis weer daar bly as ons dokters moet besoek.

Ronel V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Gerieflik.

Die cottage het alles in gehad om ons verblyf gerieflik te maak. Onderdakparkering met 'n remote control hek wat ons laat veilig voel het. Die gasvrou was vriendelik en het ons privaatheid gerespekteer. Ons sal weer in die toekoms daar bly.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie Ronel ons ontvang jul graag weer.
Baie seën vir jul.
Hermi

Love, Joy and Peace Cottage
Gert V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Baie gerieflik.

Ons is van Middelburg, Mpumalanga en ek moes vir 'n operasie gaan in Groenkloof Hospitaal. Hulle is baie naby aan alles en die een nag wat my vrou alleen moes oornag was ek gerus dat sy veilig was. Ek sal hulle aanbeveel.

Frieda S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda S

Baie lekker blyplekkie. Sal weer gebruik maak.

Rustigheid geniet, baie stil omgewing. Blyplek is baie mooi, netjies en skoon. Loopafstand van winkel sentrum. Baie bederf. Pragtige behulpsame gas vrou. Baie dankie. Sal definitief weer gebruik.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ek ontvang jul graag weer in die toekoms.

Love, Joy and Peace Cottage
Cato D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cato D

Netjies, vriendelik en veilig.

Voldoen aan oorslaapbehoeftes, die perfekte oorslaapplek en naby geleë aan Life Groenkloof Hospitaal. Rustige atmosfeer, uitstekende kommunikasie vanaf jou vriendelike gasvrou Hermi. Heerlike bederfies op jou bed en in die yskas. Baie dankie Hermi. Ons kom vir seker weer daar oorslaap.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie Cato vir 'n pragtige resensie. Ek sien uit om julle weer te ontvang. Wonderlike gaste.

Love, Joy and Peace Cottage
Elmarie D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Simply superb hospitality.

Hermi the owner, went out of her way during my stay. Not only her hospitality is a cut above the rest, but her ongoing moral support during my mom's sickness is amazing. The cottage has an ambiance of peace and tranquility, perfectly situated close to all amenities. I would highly recommend Love, Joy and Peace. Well done and thank you to awesome hosts.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Emarie, duisend dankies vir jou pragtige, opbouende boodskap! Dit word so baie waardeer. "Love Joy Peace Cottage" sal altyd vir jou gereed staan.
Liefde,
Hermi

Love, Joy and Peace Cottage
Alta G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta G

Baie vriendelike ontvangs en netheid het voorwaar beïndruk.

Die beperkte ruimte in die badkamer kan 'n probleem wees vir groter geboude persone. Die rustigheid en ligging is voorwaar 'n wenner.

Mariechen J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariechen J

Ontspanne, gemaklik

Ek het heerlik gebly. Hermi was so gaaf en vriendelik en baie tegemoetkomend.

Alma V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma V

Vriendelik gasvrou, skoon, netjiese kothuis met alles wat jy nodig het.

Beveel die kothuis aan!

Renè M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renè M

Baie lekker rustig. Dit het soos huis gevoel.

Heerlike plek, veral as mens naby die hospitaal wil wees. Alles skoon en pragtig. Heerlik gekuier.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie! Sien uit om jul weer in die toekoms by Love Joy, Peace Cottage te huisves.
Liefde en sëen,
Hermi

Love, Joy and Peace Cottage
Bridget J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget J

Welcoming, cosy cottage.

The cottage was tastefully furnished and lovely and clean. We had everything we needed. My only criticism is that the bed was way too soft and not comfortable at all!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verwelkomende, gesellige kothuis.

Die kothuis was smaakvol gemeubileer en lieflik en skoon. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. My enigste kritiek is dat die bed heeltemal te sag en glad nie gemaklik was nie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Theo M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo M

Baie gerieflik en voldoende vir een nag of meer.

Die ontvangs en verwelkoming was meer as wat mens sou verwag. Ons het dadelik tuis en welkom gevoel. Sekuriteit is baie goed. Die geriewe is baie netjies en voldoende, kan maklik meer as een dag daar bly met gerief. Die tarief per nag is baie billik en in die kol.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Dankie Theo ons huisves jou met graagte weer!

Love, Joy and Peace Cottage
Ben O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben O

Fantasties.

Sou dit by enige persoon aanbeveel. Was vriendelik ontvang, kamer uiters netjies.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Duisend dankies vir die pragtige terugvoer, Ben. Ai ek waardeer dit so baie! Julle was wonderlike gaste en is altyd weer welkom!

Love, Joy and Peace Cottage
Amanda G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G

Baie mooi en rustig!

Pragtige plekkie, skoon en rustig. Alles wat jy nodig het is daar.

Melanie S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Stil, privaat, netjiese en veilige verblyf.

Baie vriendelik ontvang. Cottage was skoon en netjies met alles wat jy kan benodig vir jou verblyf. Perfek geleë naby hospitale, skole en winkelsentrums. Baie privaat en veilig en kan kom en gaan soos nodig. Klein ekstratjies wat dit spesiaal maak. Sal vir seker weer by Love, Joy and Peace tuisgaan.

Sias L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias L

Uitstekende waarde vir geld.

Love, Joy and Peace is geleë in 'n rustige woonbuurt en die selfsorg woonstel is netjies, privaat met al die geriewe wat nodig is. Dit is 'n selfsorg-eenheid, maar daar was muesli en jogurt vir ontbyt sowel as beskuit, koffie en melk. Sal beslis weer hier bly in die toekoms.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning en pragtige terugvoer! Ek ontvang jul graag weer.

Blessings Hermi

Love, Joy and Peace Cottage
Liezel H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Heerlik!

Sien sterre. Ons is baie gasvry ontvang by hierdie knus kothuisie. Ons het snoesig geslaap. Sal beslis weer hier oorbly.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit so baie! Julle is altyd welkom!

Love, Joy and Peace Cottage
Marjorie G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie G

Baie gerieflik naby hospitaal. Netjies met al die geriewe wat ons nodig gehad het.

Veilige parkering, goeie ontvangs en ideaal vir persone wat oornagslaapplek soek.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie Marjorie!! Ek huisves jul graag weer in die toekoms!

Love, Joy and Peace Cottage
Casper N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper N

Fatasties, rustig, vriendelike ontvangs, netjies en skoon, ons het dit baie geniet.

Wat 'n goed georganiseerde verblyf met vriendelike ontvangs. Ons het vreeslik lekker gebly, baie goed geleë in veiligheidskompleks, naby aan die hospitaal waar ons moes wees. Ons sal hierdie plek met graagte aanbeveel en sal vir seker self ook weer daar gaan oornag. Baie vriendelike en hulpvaardige bestuur, dankie Hermi vir jou gasvryheid!

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie, baie dankie vir die pragtige aanbeveling, Casper. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en te huisves!

Ons bid net die beste vir julle toe.

Groete,
Love, Joy and Peace Cottage

Love, Joy and Peace Cottage
William D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William D

Rustig, vriendelik en uiters gemaklik.

Dit was een groot bederf, alles gevind wat ons benodig het, ons het tuis gevoel vanaf ons aankoms tot ons vertrek. Sal beslis weer gebruik.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Baie dankie William. Dit was 'n plesier om julle te huisves! Hoop om jul gou weer te sien.

Groete
Hermi

Love, Joy and Peace Cottage
Olivia P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olivia P

Lovely accommodation.

We had such a great time at the cottage. It had everything we needed and was close to everywhere we needed to be as we were attending a bodybuilding competition nearby. The hosts were very friendly and helpful and made our stay comfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlike verblyf.

Ons het so lekker gekuier by die kothuis. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het en was naby oral waar ons wou gaan, terwyl ons 'n liggaamsboukompetisie bygewoon het. Die gashere was baie vriendelik en behulpsaam en het ons verblyf gemaklik gemaak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer

Thank you Olivia,
You will always be welcome again!
Blessings,
Hermi

Love, Joy and Peace Cottage
Deonita O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deonita O

Rustig en netjies.

Was baie tevrede en baie vriendelike gasvrou. Dankie.

Reta L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reta L

Aangenaam.

Hermi was 'n vriendelike gasvrou. Kamer netjies en skoon. Aangename verblyf.

Fanie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie S

Baie vriendelik ontvang en hanteer alles was in plek en lekker gebly.

Was net 'n plesier om van die bly plek gebruik te maak.

Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Wouw-straat 36, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1cf00d10209f3a5a5f9d80c21b47a6de839ad377f279154e27d556b464db4b1e95977d019f7f0079670f3e93e6900ead896?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 36 Van Wouw Street Groenkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.774771572853 28.212425974899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang