Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Love, Joy and Peace Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Annthea D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dis waarlik 'n "love, joy and peace cottage"! Pragtige, skoon, netjiese, goed toegeruste, veilige eenheid met privaat binnehof. Hermi is die perfekte gasvrou, wat mens dadelik welkom en tuis laat voel het, en boonop vir ons bederf eet- en drinkgoed in die eenheid gesit het. Die reelings, kommunikasie en aanwysings was uitstekend, die motor was veilig toegesluit, so ons kon net ontspan. Baie dankie, Hermi, ons waardeer alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hermi
Love, Joy and Peace Cottage
Baie dankie liewe Annthea vir die pragtige resensie! Jul sal altyd weer baie welkom wees. Jul was uitmuntende gaste!

Dewald M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie netjies en gerieflik. Baie netjies en vriendelike mense. Sal beslis weer 'n draai maak by hulle in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derrick G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Comfortable and relaxing. Hosts friendly and accommodating. Clean and well equipped. Close to shops and restaurants. Quiet area. Had 3 good days here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Vriendelike diens, pragtige plekkie, heerlike nagrus - vir seker weer gebruik! Absoluut! Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma P
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Veilig, vriendelik en snoesig. Baie lekker en gemaklik naby aan alles wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld en gerieflik. Plek was netjies, skoon en naby geleë aan die hospitaal. Baie veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hermi
Love, Joy and Peace Cottage
Dankie, Deon, jul is altyd weer welkom!

Marcelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustige stads verblyf. Baie oulik plekkie. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Rustig, privaat, alle fasilitiete wat nodig was. Ek het beslis baie lekker gebly. Die eenheid is presies wat ek nodig gehad het. Dit was stil en ek kon heerlik rus en slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santa W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Het die kort kuiertjie geniet, en sal definitief die plek aanbeveel. Ons het laat ingekom en is baie gasvry ontvang. Die diens is puik en 'n heerlike, kalm rustige plekkie om te bly. Dit is naby aan die hospitaal en het dit vir ons baie maklik gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hermi
Love, Joy and Peace Cottage
Dankie Santa, dit was lekker om jou te ontvang! Altyd weer welkom!

Retha-mari P
1 nag
4.8
Mei 2024

Soos bo. Veilig, netjies, baie privaat en alles wat jy moontlik mag nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hermi
Love, Joy and Peace Cottage
Baie dankie Retha-mari! Jul is altyd weer welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hermi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 101

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Wouw-straat 36, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1cf00d10209f3a5a5f9d80c21b47a6de839ad377f279154e27d556b464db4b1e95977d019f7f0079670f3e93e6900ead896?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 36 Van Wouw Street Groenkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.774771572853 28.212425974899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang